Ministeries

Wilde perde: Drie hiënas geskiet

1 dag gelede | Ministeries

Tanja Bause - Die ministerie van die omgewing en toerisme het in ’n nuusverklaring gesê hulle het drie van die hiënas in die Garub-omgewing van kant gemaak. Mnr. Romeo Muyunda, woordvoerder van die ministerie, het...

‘Kersfees’ vir onwettige loterye verby

2 dae gelede | Ministeries

Francoise Steynberg - Kersfees is verby vir diegene wat onwettige sportboerpotte en gelukstrekkings hou en loterykaartjies aan minderjariges verkoop.Dít wanneer die nuwe Loterywet van 2017 van krag word.Só het dr. Sem Shikongo, die direkteur van...

Belastingsonde met die bure

2 dae gelede | Ministeries

Jo-Maré Duddy Die hoër sondebelasting wat die Suid-Afrikaanse minister van finansies, mnr. Tito Mboweni, gister in sy begroting aangekondig het, beteken Namibiërs gaan van 1 April af ook tussen 7,4% en 9% méér vir drank...

Wilde perde: Jongste vul reeds aangeval

3 dae gelede | Ministeries

Tanja Bause - Enige hoop op oorlewing van die Namib se wilde perde krimp al meer, terwyl die ministerie van die omgewing en toerisme na bewering steeds nie ingryp nie. Op Namibia Wild Horses Foundation...

Gesondheidsmanne vas oor hospitaaltender

3 dae gelede | Ministeries

Twee administratiewe beamptes van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se kantoor op Otjiwarongo is op borgtog van N$5 000 elk vrygelaat ná hulle op klagte van bedrog van meer as N$1,3 miljoen vasgetrek...

Kategorie

 

Erfwet hersien

5 dae gelede | Ministeries

Jana-Mari Smith – Die ministerie van justisie het ingestem om veranderinge aan die wysigingswet op die administrasie van boedels aan te bring, wat tans in...

'Belastingbetalersgeld het ons opgelei'

1 week gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht – “Ons wil nie die regering se pogings ondermyn of evaluerings stop nie. Ons wil net ’n regverdige en deursigtige manier hê waarop...

Baba se dood op infeksie geblameer

1 week gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht - Die dood van ’n babameisie ná haar immunisering is te wyte aan ’n virale infeksie, terwyl die feit dat sy vroeggebore is,...

Swael-uitbarstings nié sondaar

1 week gelede | Ministeries

Elvira Hattingh - ‘n Swael-uitbarsting is nié die rede waarom talle Kaapse marsbankervis verlede week by Myl 8 naby Swakopmund uitgespoel het, of in die...

Adjunkminister skuld Agribank N$10,6 m

1 week gelede | Ministeries

Ellanie Smit - Agribank eis in die hoërhof in Windhoek in drie afsonderlike sake meer as N$10,6 miljoen van die adjunkminister van arbeid, nywerheidsbetrekkinge...

Onmin oor trustfondse

1 week gelede | Ministeries

Jana-Mari Smith – ‘n Wysiging aan die wet op die administrasie van boedels stel die regering in staat om ten volle beheer van ‘n oorledene...

Gesondheidswerkers steeds werkloos

1 week gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht - Byna twee jaar ná hulle opleiding as gesondheidswerkers by die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) ontvang het, sit dié werkers...

Moratorium op hout opgehef

2 weke gelede | Ministeries

Die ministerie van landbou, water en bosbou het die moratorium opgehef op die vervoer van hout wat voor 26 November 2018 in die streke Kavango-Oos,...

Joernaliste onder skoot

2 weke gelede | Ministeries

Denver Kisting – Die minister van inligting en kommunikasietegnologie, mnr. Stanley Simataa, sê joernaliste doen nie altyd ewewigtig verslag nie.Dikwels stel joernaliste net in die...

Namibië ondersteun veiliger internet

2 weke gelede | Ministeries

Mariselle Stofberg – Namibië het Dinsdag aan Wêrelddag vir Veiliger Internet (SID) deelgeneem. Hoërskool Chairman Mao Zedong in Windhoek het leerlinge van verskeie skole saam...