Mense

27 jaar na onafhanklikheid

6 dae gelede | Mense

Kate Du ToitJohanna EinoErika ScholvinChristine |UirasRiolla |HoxobesSJB OberholzerJefta GertzeMagrietha Kok

KYK: WHS 100 jaar, Ludik-broers se roerende lied

1 week gelede | Mense

Die sangers Stefan Ludik en Hugo Ludik het op Donderdagaand 16 Maart ’n eerste uitvoering gelewer van die lied wat hulle as oudskoliere ter viering van Windhoek Hoërskool se 100-jarige vieringe geskryf het. Die sangers...

Maak bejaardes 'n prioriteit

1 week gelede | Mense

Tussen vier en ses persent van bejaardes in Namibië het al ’n vorm van mishandeling tuis ervaar. Bydraende faktore sluit in armoede, ongelykheid, dwelmmisbruik en diepgewortelde gesindhede oor lyfstraf. ’n Onafhanklike kenner verbonde aan die...

Hannes Erasmus van Newsprint oorlede

1 week gelede | Mense

Hoofredaksie - Namibia Media Holdings (NMH) se drukkery, Newsprint, het een van sy stryd­rosse verloor.Mnr. Hannes Erasmus, hoof-­motorwerktuigkundige, het gister­oggend ses dae ná sy 55ste verjaardag in 'n Windhoekse hospitaal gesterf. Dit was 'n maand...

Kortliks

2 weke gelede | Mense

Republikein: Wat was die hoogtepunt van die 30 jaar by die Safari? Johnnie Hamman: Om deel te kon wees van die nimmereindige ontwikkeling wat deur die jare by die maatskappy plaasgevind het deur dit Namibië...

Kategorie

 

Pres. Hage Geingob oor Johnnie

2 weke gelede | Mense

Tydens die amptelike afskeidsgeleentheid vir Johnnie het Namibië se president sy herinneringe gedeel.“Toe ons uit ballingskap gekom het, het ons gereeld hier (by die Safari...

Kortliks

2 weke gelede | Mense

Republikein: Wat was die hoogtepunt van die 30 jaar by die Safari? Johnnie Hamman: Om deel te kon wees van die nimmereindige ontwikkeling wat deur...

E.T. Meyer op 95 oorlede

1 maand gelede | Mense

Alfreda MeyerDie geliefde Oom E.T. (Roosevelt) Meyer is Dinsdag 21 Februarie op 95 in die Paramount-gesondheidsorgoord in Windhoek oorlede. Ernst Theodore Meyer is op 3...

Bekende in onderwyskringe oorlede

1 maand gelede | Mense

Francoise Steynberg - Die alombekende skoolhoof, boer, politikus en skrywer, mnr. Ernst Theodore (E.T.) Meyer is vanoggend in die ouderdom van 95 in die Eros...

Bekende omroeper sterf

1 maand gelede | Mense

'n Bekende omroeper van die Damara/Nama-radiodiens, mnr. Salomon Salath ||Hoëseb (42), het verlede Saterdag ná 'n kort siekbed in die Rooms-Katolieke hospitaal in Windhoek gesterf....

Who's Who 2017 edition launched

1 maand gelede | Mense

The 2017 edition of the well-established and respected Who's Who Namibia publication was recently launched, featuring a new section called 'Movers & Shakers, Rainmakers &...

Wêreldreisiger op 'n ysterperd

1 maand gelede | Mense

Tanja Bause - Stoksielalleen op haar motorfiets maak sy haar kleintyddroom waar. Me. Anna Grechishkina het in 2013 uit Kiëf in die Oekraïne...

In die huis van hoop is daar vele woonplek

1 maand gelede | Mense

Henriette Lamprecht - Die saadjie vir 'n huis van liefde en omgee word meer as twee dekades gelede geplant tydens 'n lewensveranderende besoek van drie...

Ondanks swaarkry, droom sy groot

1 maand gelede | Mense

Terwyl duisende kinders in die land bevoorreg is om skool toe te gaan met 'n kosblik of 'n geldjie om iets by die snoepie te...

Bekende pedagoog sterf

1 maand gelede | Mense

Otis Finck - Die voormalige hoof van die Primêre Skool Narraville (NPS) en filan­troop, mnr. Jan Opperman, is Saterdag in die ouderdom van 87...