Mense

Trotse Prinsloos oor nuwe Hollywood-pienkvoet

5 ure gelede | Mense

Ronelle Rademeyer“Om jou kleinkind die eerste keer vas te hou, is 'n wonderlike ervaring. En dit was hierdie keer weer so.”Só het past. Boet Prinsloo van Grootfontein, pa van die supermodel Behati Prinsloo, die naweek...

Gemeenskap groet oom Giel, tannie Sarie

5 ure gelede | Mense

Dr. Tshapaka Tsha-Khapolo, voorheen van die Raad van Kerke in Namibië (CCN): “Ons verdien Godsaligheid, nie haat nie.”

Natuurman Russel Friedman sterf

1 week gelede | Mense

‘n Legende in die safari- en wildlewebedryf, Russel Friedman, is Sondagoggend in die ouderdom van 67 jaar aan ‘n hartaanval dood terwyl hy in Johannesburg saam met vriende bergfiets gery het.Friedman was in 1984 een...

Tate Simeon gee kleur aan oggendverkeer

1 week gelede | Mense

Tanja Bause - Mense wat soggens of smiddae met Onafhanklikheidsrylaan Katutura toe ry, moes al vir mnr. Simeon Abraham, oftewel Tate Simeon, op sy fiets gesien het. Mens kan die man op sy grasgroen fiets,...

Pipcoin-baas mik na Namibië

2 weke gelede | Mense

Ronelle Rademeyer en Jo-Maré Duddy - Die selfverklaarde Johannesburgse miljardêr, FX-verhandelaar en skepper van Suid-Afrika se eerste kriptogeldeenheid bekend as Pipcoin, het sy oog op Namibiese beleggers.Mnr. Refiloe Wayne Nkele (22), of Ref Wayne soos...

Kategorie

 

Roudiens vir Nghidinwa gehou

3 weke gelede | Mense

Tanja BauseOudminister Rosalia Nghidinwa se roudiens is gister in die parlementtuine van Windhoek gehou. Nog 'n roudiens sal Vrydag om 12:00 op die Nkurenkuru-ekspovelde gehou...

Nghidinwa: Speaker betuig meegevoel

4 weke gelede | Mense

Die speaker van die nasionale vergadering, prof. Peter Katjavivi, het namens die parlement meegevoel met die familie en vriende van die ontslape me. Rosalia Nghidinwa...

Hoofman Dawid Fredericks oorlede

1 maand gelede | Mense

Die hoofman van die !Aman Nama, mnr. Dawid Fredericks, is Vrydag in die ouderdom van 85 jaar op Keetmanshoop in die hospitaal dood. Hy...

Oudminister sterf

1 maand gelede | Mense

Oudminister Rosalia Nghidinwa is Sondag in Windhoek oorlede.Sy het omstreeks 23:00 in die Rooms Katolieke Hospitaal gesterf, het me. Frieda Siwombe, oudraadslid van die Kapako-kiesafdeling...

Nic Hannah môre gegroet

1 maand gelede | Mense

Die gedenkdiens vir wyle regter Nicholas Robin (Nic) Hannah vind môre (Woensdag) om 15:00 in die kapel by die Gammans-begraafplaas plaas.Republikein het verlede week berig...

Oudminister Rosalia Nghidinwa sterf

1 maand gelede | Mense

Die voormalige minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, me. Rosalia Nghidinwa, is Sondagaand omstreeks 23:00 in 'n Windhoekse hopsitaal dood, berig Nampa.Sy is van 'n hospitaal...

Gedenkdiens vir regter Nic Hannah volgende week

1 maand gelede | Mense

'n Gedenkdiens vir wyle regter Nicholas Robin (Nic) Hannah vind Dinsdag om 15:00 in die kapel by die Gammans-begraafplaas plaas. Hy het op 14 Desember...

Roudiens vir Tannie Stienie Vrydag

1 maand gelede | Mense

Die roudiens vir Tannie Stienie Mudge, eggenote van die veteraan- Namibiese politikus en grondwetskrywer, mnr. Dirk Mudge, vind eerskomende Vrydag (12 Januarie) om 10:00 in...

EES gee jou vleis woema

1 maand gelede | Mense

EES, die Namibiese vermaaklikheidskunstenaar Eric Sell, het pas sy eie braaivleisspeserye bekend gestel.Die veelsydige kwaito-kunstenaar en rymkletser het in die verlede al sy talent as...

Bloedskenker ‘tree af’

1 maand gelede | Mense

Mnr. Barend du Plessis het onlangs as bloedskenker “afgetree” nadat hy in sy lewe ’n merkwaardige 242 keer bloed geskenk het. Du Plessis, wat...