Menings

Bybelse wysheid

17 ure gelede | Menings

2 KORINTHIËRS 6:16 – 18 Hoe kan 'n ooreenkoms tot stand kom tussen die tempel van God en afgode? Ons is immers die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: “Ek...

Belangrike werk

17 ure gelede | Menings

ARNO ENGELS, EIENAAR VAN MOUNT SINAI RECOVERY CENTRE, SKRYF:Ek het gesien in vanoggend (Maandag) se koerant dat daar in die SMS-kolom ‘n navraag was oor ons registrasie.Die totale tyd van registrasie neem tot twee jaar....

Not even 0.5%

17 ure gelede | Menings

A CONCERNED NAMIBIAN WRITES:Dear Mr President and all MinistersIn connection with the contentious 2%, I would like to share my Government pay slip and budget with you, so that you can actually see that we,...

SMS'e vir 25 Junie 2019

17 ure gelede | Menings

Hoofberig in Market Watch, Republikein 24 Junie 2019. Die geagte President: "Our financial institutions should start funding small and meduim-sized entrepreneurs.” Nou is ek heel verward. Is die fiasko van die SME Bank dan alreeds...

Bou, of breek?

17 ure gelede | Menings

Die spreekbuis van die Namibiese konstruksiebedryf het verbasend mak gereageer op mnr. James Sankwasa, adjunkminister van werke en vervoer, se aantyging dat die sektor vir sy eie ondergang verantwoordelik is.Polities is dit te verstane. Die...

Kategorie

 

Afslag vir oudstes

17 ure gelede | Menings

Navraag:Multichoice, ek is een van die ­pensioenarisse wat geniet wat julle bied, maar ons is afgetredes met 'n beperkte inkomste. Is dit ­moontlik vir 'n...

Skuur maar verby

17 ure gelede | Menings

“So stop ons, sommer halfpad in die uitgang sodat ander kliënte moet verby skuur.” Ontvang op WhatsApp op 2 Junie.

'Hogwash' drought relief aid

17 ure gelede | Menings

BAB FROM //KHARAS WRITES:Allow me a space in your newspaper to comment on the hogwash drought relief aid program of the Government, which only assist...

SMS'e vir 24 Junie 2019

1 dag gelede | Menings

Bollemakiesie vir renosters: Ja, dis baie goed en word waardeer, maar hoeveel bollemakiesies is nodig? Die probleem bly die Chinese wat alles wat lewe vernietig.Gabrielle...

Bybelse wysheid

1 dag gelede | Menings

2 KORINTHIËRS 6:12 – 15Ons het nie ons harte vir julle gesluit nie; julle het julle harte vir ons gesluit. Ek praat met julle as...

Wonde van die verlede

1 dag gelede | Menings

Die oprakeling van die 1989-sluipmoord op wyle adv. Anton Lubowski is vir sommige dalk ongelukkig en ongemaklik, maar ook tekenend van die feit dat onbeantwoorde...

Waarmee is ons regering besig?

1 dag gelede | Menings

BEKOMMERDE NAMIBIËR SKRYF:Net ná ons gister (Dinsdag) op Eros land, brabbel die lugwaardin, wat deesdae net saamry vir die aankondigings op ons betroubare Air Namibia,...

Tjor met 'n hart

1 dag gelede | Menings

Hierdie strydwa het Mogamat Salie Saban se oog gevang tydens 'n opkoms vir motorfietse teen kanker in Lüderitz.

Lag Saam

4 dae gelede | Menings

Wyshede ingestuur deur RonaldR:• Dit vat twee mense om 'n goeie dag te bederf. Eerstens iemand wat iets lelik oor jou sê, en tweedens 'n...

Bybelse wysheid

4 dae gelede | Menings

2 KORINTHIËRS 6:8 – 11Ons ontvang eer en oneer, ons word beledig en geprys. Ons word behandel as verleiers, en tog is ons betroubaar; as...