Menings

Bybelse wysheid

6 ure gelede | Menings

Johannes 16:9-12Die wêreld is skuldig aan sonde, want die wêreld glo nie in My nie;die reg is aan my kant, want Ek gaan na die Vader toe, en julle sal My nie meer sien nie;die...

SMS'e vir 18 Januarie 2017

6 ure gelede | Menings

“. . . hoe ek die toekoms sien . . .”Die aanhouding van Brian en Pam Kinghorn was so onnodig en onsensitief. Na 25 jaar van opoffering vir die kwesbaarste mense in Namibia, verdien hulle...

Wêreld in warwoel

6 ure gelede | Menings

Groot uitdagings lê vanjaar vir die internasionale gemeenskap voor. 'n Nuwe, onvoorspelbare president, Donald Trump, trek Vrydag in die Withuis in. In Brittanje is premier Theresa May besig met die finale afrondings aan haar land...

Facebook

6 ure gelede | Menings

Werk stop op Windhoek-Okahandja-pad Almal het altyd hulle monde vol oor SA, maar lyk my in Nam gaan dit ook nie te goed nie? – Jacques Guillaume van Coller Ja nee, wonder waarheen verdwyn al...

Dankbaar

6 ure gelede | Menings

Die Gereformeerde Kerke in Namibië skryf: In September 2016 het ons as die Gereformeerde Kerke van Namibië onsself by wyse van 'n mediaverklaring met die nood in Namibië a.g.v. die droogte vereenselwig.Deur middel van hierdie...

Kategorie

 

Bybelse wysheid

1 dag gelede | Menings

Johannes 16:5-8“Nou gaan Ek na Hom toe wat My gestuur het, en tog vra niemand van julle vir My: ‘Waar gaan U heen?’ nie.Maar omdat...

SMS'e vir 17 Januarie 2017

1 dag gelede | Menings

Ek het nie woorde om aan my skok uiting te gee oor die inhegtenisneming van die sendelingpaar Kinghorn nie. Skande, skande en nogmaals skande!Ek wil...

Bid vir leiers, regering

1 dag gelede | Menings

Sarel Visser skryf:Vroeg in die nuwe jaar is dit gepas om die gedagtes te laat terugloop oor die dekades vanaf Resolusie 435 en onafhanklikwording. Dit...

Wanneer blom die lelies?

1 dag gelede | Menings

Adriaan Hanekom van Caledon, Suid-Afrika, skryf:Ons wil baie graag Sandhof naby Maltahöhe besoek om die verskyning van die Crinum paladosum-lelies waar te neem. Omdat hierdie...

Reën skep hoop

2 dae gelede | Menings

Die langdurige droogte wat Namibië sedert 2013 in 'n wurggreep het, se rug is nog nie geknak nie. Tog het die goeie neerslae van die...

SMS'e vir 16 Desember 2017

2 dae gelede | Menings

‘Waar moet al die geld vandaan kom?’Dit lyk of die regering terugstaan om die China-probleem te hanteer - eendag is dit te laat!Oorbestede regeringsgeboue en...

Bybelse wysheid

2 dae gelede | Menings

Johannes 16:1-5“Hierdie dinge sê Ek vir julle sodat julle nie afvallig word nie.Die mense sal julle uit die sinagoges ban. Daar kom selfs 'n tyd...

WhatsApp vir 16 Januarie 2017

2 dae gelede | Menings

“Op Saterdag 14 Januarie is die besigste straat in Suiderhof eenvoudig gesluit vir 'n begrafnis. Die tent se penne is sommer in die teerpad ingekap...

Facebook vir 16 Januarie 2017

2 dae gelede | Menings

Die nuusbreker en video Donderdagaand op Republikein se Facebook-blad oor die goeie reën by Omaruru, laat behoorlik die rekords op dié sosiale media-platform spat.Teen gistermiddag...

Haasbekkies sê oor skool

5 dae gelede | Menings

Graad 1 is vir sommige kinders vreesaanjaend en vir ander 'n heerlike nuwe avontuur. Republikein het Woensdag met paar van hulle oor hul eerste skooldag...