Maatskaplik

Agtergeblewenes bly (steeds) agter

2 dae gelede | Maatskaplik

Henriette Lamprecht - Namibië word in die jongste verslag vir menslike ontwikkeling in die medium ontwikkelingskategorie geplaas.Die land is 125ste uit 188 lande en gebiede wat ontwikkeling betref. Namibië deel dié posisie met Guatemala. Namibië...

Ernstige kommer oor geweld teen bejaardes

1 week gelede | Maatskaplik

Henriette Lamprecht – Tussen tussen vier en ses persent van bejaardes in Namibië het al ’n vorm van mishandeling tuis ervaar.Bydraende faktore sluit armoede, ongelykheid, dwelmmisbruik en diepgewortelde gesindhede oor onder meer lyfstraf in.Me. Rosa...

Menseregtekenner besoek Namibië

2 weke gelede | Maatskaplik

Henriette Lamprecht - Die Verenigde Nasies (VN) se menseregtekenner, me. Rosa Kornfeld-Matte, is tans op haar eerste amptelike besoek aan Namibië om menseregte van bejaardes in die land te evalueer. Volgens Kornfeld-Matte is die...

Maltas Club mentors pupils

2 weke gelede | Maatskaplik

The University of Namibia's prestigious Maltas Club Namibia (Management Leadership Talent Search) “adopted” 29 pupils towards the end of last year from the Madume Kindergarten in Okahandja Park. This is a new branch of the...

Grondloses ontken beskuldigings

2 weke gelede | Maatskaplik

Catherine Sasman - Die Beweging vir Grondlose Mense (LPM) het ontken dat hulle inwoners van Keetmanshoop aanmoedig om nié die komende naweek 'n Swapo-byeenkoms, onder leiding van pres. Hage Geingob, by te woon nie.New Era...

Kategorie

 

+1 2B: Sharing a sandwich with those in need

1 maand gelede | Maatskaplik

The idea for +1 2B (plus one “toebie”) was born out of need at many schools in Windhoek. A large number of children go to...

Vivo Energy celebrates first anniversary of training centre

1 maand gelede | Maatskaplik

Vivo Energy Namibia, the company that distributes and markets Shell branded fuels and lubricants, celebrated the first anniversary of its Lafrenz Training Centre and Shell...

Jong meisie lei liefdadigheidsaksie

2 maande gelede | Maatskaplik

Augetto Graig - Die Regstellende Hersposisioneringsbeweging (AR) het gister hul nuwe woordvoerder vir liefda­digheidswerk in 'n pakhuis vol stoele, skoolbanke en ander skenkings bekend gestel....

Grondpetisie aan Geingob

3 maande gelede | Maatskaplik

Augetto Graig – In ‘n petisie aan pres. Hage Geingob het betogers Vrydag geëis dat die regering dadelik sy grondhervormingsprogram opskort en ter syde stel.Onder...

Otjomuise kry só sy daaglikse brood

3 maande gelede | Maatskaplik

Tanja BauseSedert Oktober hang die reuk van vars brood oor die Otjomuise informele nedersetting. Die Mammadu-sentrum het sy nuwe bakkery geopen en bak daagliks vars...

Internasionale dag vir mense met gestremdhede herdenk

3 maande gelede | Maatskaplik

Die internasionale dag vir mense met gestremdhede word sedert 1992 jaarliks wêreldwyd op 3 Desember herdenk. Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies het die...

Volksmoordvergadering loop skeef

3 maande gelede | Maatskaplik

Estelle de Bruyn Die ontmoeting Donderdag in Windhoek tussen die Duitse spesiale gesant belas met die gesprekke oor die Herero-Nama-volksmoord van 1904 - 1908,...

Dienaars het die meesters geword, sê Kameeta

4 maande gelede | Maatskaplik

Estelle de Bruyn - Een van die grootste uitdagings wat ontwikkeling in Namibië aan bande lê, is die gebrek aan implementering van beleid, programme en...

NG Kerk betreur kampusonluste

5 maande gelede | Maatskaplik

Die moderatuur van die NG Kerk in Namibië (NGKN) neem met hartseer kennis van soveel jongmense, ook Namibiese burgers, wie se lewens en onderrigmoontlikhede ingrypend...

Rekenaars deel van groot skenking

5 maande gelede | Maatskaplik

Augetto Graig - Die Pinnacle Metropolitan-bemagtigingstrust het verlede week rekenaars en wasbare sanitêre ware aan verskeie maatskaplike organisasies oorhandig. Die skenking beloop nagenoeg N$40 000.Die...