Maatskaplik

‘Vroue is sterk’

1 maand gelede | Maatskaplik

Mariselle Stofberg – TrueKrav Namibia het Donderdag, in samewerking met die Namibiese Vrouevereniging en Kosmos, ’n praatjie oor geslagsgeweld in die hoofstad aangebied.TrueKrav bied selfverdedigingslesse aan, wat Namibiërs in staat stel om aanvalle te...

Nuwe gids vir burgerlike samelewing vrygestel

1 maand gelede | Maatskaplik

Die Namibiese Instituut vir Demokrasie (NID) met die ondersteuning van die Hanns Seidel-stigting (HSF) het die derde uitgawe van die Gids tot Burgerlike Samelewing in Namibië in Windhoek bekend gestel.Die gids verteenwoordig burgerlike organisasies (CSO’s)...

In samehorigheid met landgenote

2 maande gelede | Maatskaplik

Sowat 100 Zimbabwiese burgers wat in Namibië woon, het Vrydag ’n petisie aan die Zimbabwiese ambassade oorhandig. Daarin eis hulle die onderdrukking van betogings teen die regering in Zimbabwe moet gestaak word. Aanvalle op burgerlikes...

Gayregte: 'Kwessie van tyd'

3 maande gelede | Maatskaplik

Denver Kisting – Menseregteaktiviste meen dit is net ’n kwessie van tyd voor gayregte in Namibië erken sal word.In dié stadium is anale seks mét toestemming tussen twee of meer volwasse mans steeds ’n strafregtelike...

Kinders se harte verbly

6 maande gelede | Maatskaplik

Mej. Namibië 2018, Selma Kamanya, het babadoeke en toiletware ter waarde van N$10 000 aan die Hope Village in Katutura oorhandig. Tans word 95 kinders deur 14 vroue by dié sentrum versorg. Mnr. Selma Ndume,...

Kategorie

 

Skedels kom dié week

6 maande gelede | Maatskaplik

Catherine Sasman - Die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa, het Vrydag gesê die Hendrik Witbooi-Bybel sal nié volgende week saam met...

LifeLine/ChildLine stel databasis bekend

7 maande gelede | Maatskaplik

LifeLine/ChildLine Namibia het ’n databasis bekendgestel waarop die slagoffers van geslagsgebaseerde geweld en kindermishandeling geregistreer sal word. Die databasis sal nie net die aantal mense...

Oorwinning vir Dukwe-vlugtelinge

7 maande gelede | Maatskaplik

Catherine Sasman Botswana se hoërhof het verlede Woensdag beslis dat 'n stokkie gesteek word voor die uitlewe­ring van sowat 709 “Capriviese vlugtelinge” aan Namibië...

#TOTALSHUTDOWNnam - Namibiërs stap saam teen geslagsgeweld

7 maande gelede | Maatskaplik

Namibiërs stap vandag in solidariteit met Suid-Afrika, Lesotho en Botswana as deel van die #TOTALSHUTDOWNnam-beweging en in protes teen geslagsgeweld vanaf die Katutura-staatshospitaal na die...

Jong San-vroue dring op hul regte aan

8 maande gelede | Maatskaplik

San-vroue en die tradisionele leiers van nege verskillende gebiede in die Omahekestreek het onlangs vir twee dae van opleiding, grootliks oor hul regte, bymekaargekom.Dit is...

Navorsing toon burgers is arm en ly honger

8 maande gelede | Maatskaplik

Augetto GraigNamibiërs is van mening die regering moet dringend aandag gee aan werkloosheid en armoede. Dít is een van die belang­rikste bevindings van ­Afrobarometer se...

Grondhervestigingsprogram ‘onregverdig, ongebalanseerd’

8 maande gelede | Maatskaplik

Inwoners van die Hardapstreek sê die grondhervestigingsprogram is onregverdig en die kwalifiserende kriteria diskrimineer teen arm en ongeskoolde Namibiërs. Dit is die mening van sowat...

Pensioen, ongeskiktheidstoelae styg Augustus

8 maande gelede | Maatskaplik

Die ministerie van armoedeverligting en maatskaplike welsyn sê pensioen en ongeskiktheidstoelae verhoog Augustus van N$1 200 tot N$1 250. Volgens die permanente sekretaris, mnr. I-Ben...

Meer ondersteuning vir ma’s nodig

8 maande gelede | Maatskaplik

Tanja Bause – Die Tov-liefdadigheidsorganisasie vir MIV/vigswesies en weerlose kinders op Tsumeb sorg tans vir ’n baba wie se ma hom nie wou hê nie....

Namibiese Rotariër-klubs breek grense

8 maande gelede | Maatskaplik

Elvira Hattingh - Die sewe Rotariër-klubs in Namibië het die afgelope jaar ‘n vroulike leierskapsyfer van 71% gehandhaaf. Hoewel die vroue se termyne teen...