Sorry! Ons nuwe argief sal meer hê.

Kategorie

 

Jooste skors Nida-raad

20 ure gelede | Regering

Elvira HattinghDie huidige raad van direkteure vir die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida), is gevra om hul kantore te ontruim en is die afgelope...

Weer vir 1 Oktober

20 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Zambezistreek met 'n paar buie, andersins sonnig en baie warm tot warm in die //Karasstreek.KUS: Gedeeltelik bewolk...

Lucia sterk goed aan

20 ure gelede | Gesondheid

Tanja Bause Vier maande nadat Lucia Soroses (8) met ernstige brandwonde na die sentrale hospitaal in Windhoek verplaas is, sterk sy goed aan.Mnr. George Olivier...

Meer as miljard vir MIV-stryd

20 ure gelede | Gesondheid

Henriette LamprechtDie bekamping van MIV/vigs in Namibië het ’n reuse-hupstoot van miljoene Namibiese dollar gekry met die Amerikaanse president se noodplan vir vigsverligting (Pepfar) wat...

Só vaar ministeries met toegang tot inligting

20 ure gelede | Regering

Yandi du Plessis “Die aanvaarding van aanspreeklikheid, asook deursigtigheid, is van kardinale belang, veral in die situasie waarin die wêreld en Namibië tans verkeer. In...

Nominasie van kandidate vir verkiesing skop af

20 ure gelede | Politiek

Voorbereidings vir die 2020 streeksraad- en plaaslike owerheidsverkiesing is op koers.Volgens mnr. Theo Mujoro, hoofverkiesingsbeampte van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN), is voorbereidings vir die...

Lesersfoto's 1 Oktober 2020

20 ure gelede | Lesersfoto's

Antiek: “Die voëltjiehok van toeka se dae is op die plaas Naute in die Aroab-distrik afgeneem,” sê Marlize Nel. Raam: Anet Potgieter van Tsumeb...

Geen kwarantyn vir buitelandse toeriste

1 dag gelede | Toerisme

Almal behalwe buitelandse toeriste is onderworpe aan kwarantyn. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, se veranderinge aan die Covid-19-regulasies, is...

345 leerlinge toets tot dusver positief vir Covid-19

1 dag gelede | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, sê tot op hede het 345 leerlinge positief vir Covid-19 getoets. Die Oshikotostreek het die...

Satellietbeeld wys stof oor Namib

1 dag gelede | Omgewing

‘n Stofgeval wat op 17 Julie by Walvisbaai deur ’n satelliet van die Europese organisasie vir die gebruik van weerkundige satelliete waargeneem is, was só...