Landbou

Afrika hou van SA se langlewemelk

1 uur gelede | Landbou

Riana de Lange - Die plaaslike suiwelbedryf het in Junie meer as 14 000 ton suiwelprodukte ter waarde van R241 miljoen uitgevoer, sê die Melkprodusenteorganisasie (MPO) in ’n nuusbrief.Die uitvoer bestaan hoofsaaklik uit langlewemelk, melkpoeier...

Dagboek vir die landbouer

1 uur gelede | Landbou

Maltahöhe se boere byeenLede van hierdie boerevereniging vergader môre op plaas Gamis van Christof en Erika Diekmann. Die vergadering begin om 10:00. Bertus Kruger gaan oor voerberekening en weiveldbestuur praat Dries Strydom gaan die nuwe...

Kommandowurm steek kop uit in Indië

4 dae gelede | Landbou

Die herfskommando­wurm, wat vroeër groot skade in Afrika en die Amerikas aangerig het, versprei nou teen 'n verontrustende spoed in Karnataka in Indië.Die kommandowurm is volgens amptenare in die deelstaat Karnataka gevind. CNN berig tussen...

'Só kan almal opkomende boere help,' spog groep

6 dae gelede | Landbou

Alet van der Walt - Die suksesverhaal van die ­Serlaff-koöperasie is 'n bewys van wat opkomende boere kan bereik as hulle die regte hulp en steun kry, sê die Sernick-groep in 'n mediaverklaring.Die sukses van...

Hommeltuie help boere deur siek plante uit te wys...

6 dae gelede | Landbou

Petrus Malherbe – Nuwe tegnologie word beoog om vrugte- en druiweboere te help om peste en plantsiektes vroegtydig op te spoor sodat dit in die kiem gesmoor kan word.Aerobotics is ’n Suid-Afrikaanse beginneronderneming wat tegnologie...

Kategorie

 

Dagboek vir die landbouer

1 week gelede | Landbou

Epukiro se lede vergaderHierdie boerevereniging se lede vergader môre om 15:00 op die plaas Hekel by Johan en Mariska Claassens. Die sprekers sal moontlik die...

Ons dink te eendimensioneel oor boedery-groottes

1 week gelede | Landbou

Dr. Kobus Laubscher - Daar is veronderstel om al groter duidelikheid te wees oor die rol van die primêre produsent ten einde ? verskil...

Drie studies oor veebedryf byna voltooi

1 week gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Die drie studies wat sedert 11 Julie ná ’n vergadering van die vleisbedryf met die minister van landbou, water en bosbou, mnr....

Kommer oor voedselsekuriteit

1 week gelede | Landbou

Denver Kisting – Namibië en ses ander lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) staar voedselonsekerheid in die gesig.Só het die SADC-direkteur gelas met kos, landbou...

'Regering moenie met beesbemarking inmeng'

1 week gelede | Landbou

Ronelle RademeyerBeperkings van regeringskant in die lewende uitvoere van beeste kan rampspoedige gevolge vir die kommunale ­boerderygebiede in die ooste van die land hê, waarvandaan...

Lig in tonnel by Meatco

1 week gelede | Landbou

Ronelle RademeyerMeatco se vierpuntplan wat in Februarie as noodmaat­reël ingestel is om dié uitvoer-abattoir en vleisverwerker van ondergang te red, werp vrugte af.“Ons is beslis...

Randgemeenskappe: Witskrif binnekort voorgelê

1 week gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Die finale weergawe van ‘n konsep-witskrif oor die regte van Namibië se randgemeenskappe sal binnekort aan die ministerie van justisie, asook die...

Grondlys: Ombudsman gee grasie

2 weke gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Die ombudsman van Namibië gee die ministerie van grondhervorming meer tyd waarin die lys van begunstigdes van die hervestigingsprogram aan hom oorhandig...

Die gronddebat hét voordele

2 weke gelede | Landbou

Dr. Kobus Laubscher - Daar is min sake in die onlangse geskiedenis wat soveel diskoers ontlok het soos die gronddebat. Terwyl die vuur gestook word,...

Dagboek vir die landbouer

2 weke gelede | Landbou

Kursus oor melkbokke by OtjiwarongoDie Cheetah Conservation Fund bied op 7 Augustus ‘n eendagseminaar oor suiwelbokboerdery aan wat ook besprekings oor kunsmatige bevrugting insluit. Dr....