Kuns en vermaak

Kalender 16 Feb

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang » Sluit aan by Sunya Beukes, ook bekend as Krayzee Sue, se uitstalling SUE-Realism wat tans by die Franko Namibiese Kultuursentrum (FNCC) se restaurant te sien is. As liggaamskilder, surrealistiese kunstenaar...

Grense wat grense uitdaag

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Die Nasionale Kunsgalery van Nambië bied met trots ‘n groepuitstalling getitled BOOTH aan. Die uitstalling open Dinsdag 20 Februarie om 20:00.Met hierdie uitstalling is kunstenaars genooi om binne 'n afgebakende fisieke en konseptuele ruimte...

Alles wat mooi is

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Yolanda Nel - Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, waar in die hoofstad kry mens die mooiste kant? Wie kan my lippe bloedrooi kleur en wie kan hare doen met net ‘n halwe idee?As jy op...

ADAM verower harte

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Wanneer jy na ADAM se musiek luister, is dit maklik om te verstaan hoekom dié musiekgroep so gewild is in die Afrikaanse vermaakbedryf. Hierdie drie musikante, Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant, het ’n...

Sien die lig

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Lloyd ZandbergDit het om en by ‘n week gelede gebeur. Ek het dit nie verwag nie. My sig het heeletmal verander. Dit was asof ek ander oë gekry het. Weet jy wanneer jy iemand ontmoet...

Kategorie

 

’n Konserwatiewe boertjie en die “lifestyle”

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Frenus Rorich - My vrou bedryf ‘n klein bed-en-ontbyt. Ons kry mense van dwarsoor die hele wêreld wat by ons bly.Gister het ‘n getroude man...

Tronke sonder deure . . .

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Dieter Ian MareeSo vertel hy my van sy stormagtige jeug en die oneindige frustrasie wat gepaard gaan met armoede, werkloosheid, alkoholmisbruik, gesinsgeweld en al...

Wanneer die wag voor jou mond dut

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Jy is óf ’n Rian van Heerden-aanhanger óf glad nie.16 Dinge wat ek nié moes sê nie openbaar in ieder geval ’n ander sy van...

Resep van die week

3 dae gelede | Kuns en vermaak

Wat is beter as koek? Ongewone koek gemaak van beet en gegeur met gemmer!Jy benodig vir 6-8 mense:75 g okkerneute (pekanneute werk ook), gehalveer200 g...

The Perfect Mix

3 dae gelede | Kuns en vermaak

By Leoni Cohen - Quinine comes from the bark of the cinchona tree in Peru (originally) and if you’ve ever popped a dried Mopani worm...

Kalender 9 Feb

1 week gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Die Windhoek City Market vind vandag weer plaas. Hierdie mark is ideale plek om jou skoene uit te skop, aan...

Böhlke verskuif grense

1 week gelede | Kuns en vermaak

Die Namibiese skilder Barbara Böhlke stel haar solo-uitstalling, Shifiting Horizons, bekend. Hierdie uitstalling sal op 15 Februarie om 18:00 by die StArt Art-galery open.Shifiting Horizons...

Wêreldbekende pianis in Windhoek

1 week gelede | Kuns en vermaak

Die wêreldbekende pianis Simon Ghraichy tree 20 Februarie vir die eerste keer in Namibië op. Dit sal deel wees van sy Afrika-toer, wat hom ook...

Fliek onder die sterre

1 week gelede | Kuns en vermaak

Ouskool buitelugfliek is terug in Namibië!Out-Door-Cinema Namibia bring graag gesinne, vriende en gemeenskappe vir dié prettige ervaring bymekaar.Dié buitelugfliekteater wat verlede jaar in Windhoek gestig...

Van lekker lag, kom lekkerder lag

1 week gelede | Kuns en vermaak

Die Warehouse-teater sal op Woensdag 21 Februarie om 19:00 vanjaar se Standup Comedy Night aanbied.Die Suid-Afrikaanse komediant Al Prodgers en die Namibiese Slick Tha Dick,...