Kuns en vermaak

Aandag, alle boekwurms

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Die somervakansie is om die draai en dis die ideale tyd om skoene uit te skop en terug te sit met ’n boek. Wen ’n hele boekrak vol van LAPA Uitgewers en Penguin Random House...

Namibiese fliek versit grense

6 dae gelede | Kuns en vermaak

Die bekroonde Namibiese fliek The White Line is op 13 November in plaaslike teaters bekend gestel. Dié historiese liefdesverhaal speel in 1963 af, kort ná die Ou Lokasie-opstand in 1959. The White Line word beskryf...

‘Toorbos’ vir Oscars ingeskryf

1 week gelede | Kuns en vermaak

Dit is amptelik: Die regisseur René van Rooyen se Afrikaanse rolprent Toorbos gaan Suid-Afrika by die 2021 Oscars verteenwoordig.Die Nasionale Rolprent-en-video-stigting (NFVF), wat jaarliks Suid-Afrika se inskrywing in die kategorie beste internasionale rolprent aanwys, het...

Kyk jongste Europese flieks gratis

2 weke gelede | Kuns en vermaak

Dit sal oor 11 dae van 12 tot 22 November vertoon word.Daar sal ook ’n uitgebreide aanlyn gespreksprogram rondom van die prente wees.Fliekvlooie kan uitsien na I am Greta, ’n dokkie wat twee jaar in...

Master KG wen MTV EMA-prys

2 weke gelede | Kuns en vermaak

Die Suid-Afrikaanse platejoggie Master KG beleef ondanks die Covid-19-pandemie ’n droomjaar.Benewens die wegholsukses van “Jerusalema”, sy liedjie met die sangeres Nomcebo Zikode wat reeds meer as 227 miljoen keer op YouTube gekyk is, is hy...

Kategorie

 

Só lyk ons bruidspaar-wenners

2 weke gelede | Kuns en vermaak

Hier is hulle, die pare wat Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie gewen het: Van links is Sharon en Levingstone Isaaks (tweede plek), die wenners...

Tina is toeris van die jaar!

2 weke gelede | Kuns en vermaak

Me. Tina Haulyondjama (tweede van links) is Saterdag by die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) as die Toeris van die Jaar 2020 aangewys. Sy en haar...

Adam is terug. . .

2 weke gelede | Kuns en vermaak

Die aap is uit die mou en aanhangers van Adam kan voorwaar breed glimlag, want hulle gunsteling-mansgroep het ’n nuwe lid en is terug op...

Skryf nou in vir jeugromankompetisie

2 weke gelede | Kuns en vermaak

LAPA Uitgewers stel hul tweejaarlikse jeugromankompetisie vir 2021 bekend.Hierdie kompetisie lewer elke twee jaar uitstekende verhale op. Vorige pryswenners sluit in: Fanie Viljoen (Offers vir...

Plaaslike beeldhouer deel van OR Tambo-standbeeld

3 weke gelede | Kuns en vermaak

Tanja Bause Pres. Cyril Ramaphosa het verlede Dinsdag 'n bronsbeeld van die Suid-Afrikaanse anti-apartheidspolitikus en revolusionêr Oliver Reginald Tambo by die OR Tambo-lughawe in Johannesburg...

Tien jaar van Namibiese musiek gevier

3 weke gelede | Kuns en vermaak

Die Namibiese Jaarlikse Musiektoekennings (NAMAs) het op ’n emosiebelaaide noot geeïndig toe die musikant Gazza as kunstenaar van die dekade gekroon is. Dié gesogte toekenning...

Só lyk SA akteur in rol van Abraham Lincoln

3 weke gelede | Kuns en vermaak

Geskiedenisliefhebbers met ’n fyn oog kyk inderdaad reg: Dit ís die Suid-Afrikaanse akteur Carel Nel wat die rol van Abraham Lincoln in die minireeks Grant...

’n Saak om lewe en dood

3 weke gelede | Kuns en vermaak

Yandi du PlessisDie Ombetja Yehinga Organisation (OYO) is ’n Namibiese trust wat maatskaplike bewustheid wil skep deur die kunste as medium te gebruik.Verskeie gevalle van...

HemelBesem vanaand in Windhoek

3 weke gelede | Kuns en vermaak

Die Kaapse hip-hop-kunstenaar Simon Witbooi, beter bekend as HemelBesem, tree vanaand by die Vintage Coffee Shop op. Dié gewilde rapper, skrywer, digter, aktivis, vermaker, opvoeder...

’n Viering van Europese, Namibiese klanke

4 weke gelede | Kuns en vermaak

Yandi du PlessisDie nasionale kultuurorganisasies van die Europese Unie (Eunic) het verlede week aangekondig dat die Euro Namibia Music Festival vanjaar vir die derde keer...