Internasionaal

Krakers teiken glo Franse kandidaat

6 ure gelede | Internasionaal

Die verkiesingsveldtog van Emmanuel Macron, die gunstelingkandidaat in die Franse presidentsverkiesing, is deur ’n kuberspioenasiegroep geteiken wat blykbaar ’n verbintenis met die Russiese militêre intelligensiegroep, GRU, het.Feike Hacquebord, ’n navorser van die veiligheidsmaatskappy Trend Micro,...

Militêre oefeninge in Suid-Korea

6 ure gelede | Internasionaal

Suid-Koreaanse K1A1-weermagtenks en Amerikaanse M1A2-tenks vuur lewendige rondtes af by ‘n oefenveld na aan die gedemilitariseerde sone in Pocheon, Suid-Korea, wat die twee Koreas skei. Foto Nampa/Reuters

'Skotte is moeg vir verkiesings'

6 ure gelede | Internasionaal

Die meeste kiesers in Skotland wil nie nog 'n referendum oor onafhanklikheid van Brittanje hê nie, en steun vir die afstigting het ook afgeneem, volgens 'n Kantar-peiling.Die Skotte het in Junie 2016 se referendum met...

Trump spog weer met sy 'alternatiewe feite'

1 dag gelede | Internasionaal

In 'n onderhoud met Associated Press het pres. Donald Trump van die VSA aanspraak gemaak op meer vordering as wat hy wel in sy 100-dae-plan gemaak het en gewys hy is nie goed vertroud met...

Vragmotoraanval: Tweede verdagte aangekeer

2 dae gelede | Internasionaal

Die Sweedse polisie het ‘n tweede verdagte wat verbind word met die dodelike vragmotoraanval in Stockholm vroeër die maand, aangekeer.Die ongeïdentifiseerde persoon is Sondag in opdrag aan aanklaers in hegtenis geneem, het ‘n polisiewoordvoerder gesê...

Kategorie

 

Vragmotoraanval: Tweede verdagte aangekeer

2 dae gelede | Internasionaal

Die Sweedse polisie het ‘n tweede verdagte wat verbind word met die dodelike vragmotoraanval in Stockholm vroeër die maand, aangekeer.Die ongeïdentifiseerde persoon is Sondag in...

Man plant glo bomme om wins te maak

3 dae gelede | Internasionaal

Die polisie in Duitsland het Vrydag ’n man in hegtenis geneem weens ’n bomaanval op ’n sokkerspan se bus. Die man het drie bomme laat...

Pence probeer koala-diplomasie

3 dae gelede | Internasionaal

Amerika se visepresident, Mike Pence, het gister in die skaduwee van 'n bloekomboom in Sydney se Taronga-dieretuin gehurk waar Penny, 'n rooi kangaroe, 'n middagslapie...

Noord-Korea neem VSA-burger in hegtenis

3 dae gelede | Internasionaal

'n Koreaanse Amerikaner in sy vyftigs is Vrydag op die Internasionale Lughawe Pjongjang in hegtenis geneem onderweg uit die land uit. Die man is slegs...

Franse stem in spannende verkiesing

3 dae gelede | Internasionaal

Franse kiesers het gister na die stembus gegaan vir die eerste rond­e van 'n presidentsverkiesing wat krities vir die toekoms van Europa is en 'n...

SAS Amatola by Walvisbaai se hawe

6 dae gelede | Internasionaal

Otis Finck - Die Suid-Afrikaanse kommissaris vir Namibië, me. Yvette Myakayaka-Manzini, het die Suid-Afrikaanse SAS Amatola Woensdag in Walvisbaai se hawe verwelkom. Myakayaka-Manzini het gesê...

Noord-Korea waarsku oor ‘superkragtige voorspringaanval'

6 dae gelede | Internasionaal

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy voet neergesit oor Noord-Korea se leier, Kim Jong Un, wat hom tot nou toe nie aan die berisping...

Australië maak dit moeiliker om burger te word

6 dae gelede | Internasionaal

Australië wil dit moeiliker maak vir mense om burgerskap van dié land te kry.Daar word onder meer beplan om die wagtydperk vir burgerskap te verleng,...

Fillon en ­Melenchon in ­kop-aan-kop verkiesings­wedloop

6 dae gelede | Internasionaal

Die verlinkse presidentskandidaat, Jean-Luc Melenchon, en die konserwatiewe Francois Fillon is in 'n kop-aan-kop wedloop kort op die hakke van die voorlopers in die aanloop...

Kim gooi gewig rond

6 dae gelede | Internasionaal

Leopold Scholtz - Oderint, dum metuant – vry vertaal: “Laat hulle my maar haat, solank hulle my vrees.”Dié woorde van die Romeinse keiser Caligula (12-41...