Internasionaal

Motor ploeg in skare in New Orleans, 28 beseer

16 ure gelede | Internasionaal

'n Verdagte is in aanhouding nadat 28 mense Saterdag beseer is toe 'n voertuig in 'n skare geploeg het wat na die Krewe van Endymion-parade in die middestad van New Orleans gekyk het. Volgens polisiehoof...

Oudste pikkewynfossiel nóg ontdek

16 ure gelede | Internasionaal

Elsabé BritsDie fossiel van 'n reusepikkewyn wat 1,5 m hoog op sy gewebde pote gestaan het, is ontdek.Dit is die oudste fossiel wat nóg van 'n pikkewyn gevind is en is sowat 61 miljoen jaar...

Betoog ook, vra Trump sy ondersteuners

16 ure gelede | Internasionaal

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het 'n beroep op sy ondersteu­ners gedoen om hul eie protesoptog te hou nadat van Hollywood se grootste sterre weer hul stemme teen hom laat hoor het, berig The Independant.“Miskien...

Skietery in kroeg lyk na haataanval

16 ure gelede | Internasionaal

Owerhede in die Amerikaanse deelstaat Kansas het 'n man wat glo op mense in 'n kroeg geskiet het van moord aangekla. 'n Indiese man is dood en twee ander is beseer toe die skieter op...

Owerheid teiken onwettiges

3 dae gelede | Internasionaal

Nuwe opdragte om op onwettige immigrante toe te slaan, is deur die Amerikaanse minister van binnelandse veiligheid uitgereik.Dit raak byna al 11 miljoen buitelanders in die land wat nie wettige dokumentasie het om in die...

Kategorie

 

Irakse magte bestorm Mosoel-lughawe

3 dae gelede | Internasionaal

Amerikaans-gesteunde Irakse veiligheidsmagte is besig om hul aanslag op die westelike deel van Mosoel wat onder beheer van die Islamitiese Staat-groep (IS) is, te verskerp...

Interpol se bystand gevra

3 dae gelede | Internasionaal

Maleisië het Interpol versoek om 'n waarskuwing uit te reik oor vier Noord-Koreaanse verdagtes in verband met die moord op die halfbroer van die Noord-Koreaanse...

Owerheid teiken onwettiges

3 dae gelede | Internasionaal

Nuwe opdragte om op onwettige immigrante toe te slaan, is deur die Amerikaanse minister van binnelandse veiligheid uitgereik.Dit raak byna al 11 miljoen buitelanders in...

Kommer heers oor strukture in Suid-Chinese see

4 dae gelede | Internasionaal

China is amper klaar gebou aan byna 24 strukture op kunsmatige eilande in die Suid-Chinese see, wat lyk of hulle ontwerp is om missiele te...

Noord-Koreaanse diplomaat vir ondervraging gesoek

4 dae gelede | Internasionaal

Maleisiese polisie het gister 'n senior beampte van die Noord-Koreaanse ambassade en 'n personeellid van Noord-Korea se staatslugredery se name bekend gemaak en sê...

Anti-Semitisme in Amerika neem toe

4 dae gelede | Internasionaal

Organisasies wat haatgroepe en -misdade dophou, glo Donald Trump se verkiesing tot Amerika se president het die opkoms van anti-Semitisme hier aangemoedig.Menseregte-aktiviste en -organisasies is...

McMaster se aanstelling in Withuis verras

5 dae gelede | Internasionaal

Pres. Donald Trump het ’n ervare militêre offisier, wat bekend is daarvoor dat hy nie skroom om gesag uit te daag nie, as sy nuwe...

5 dood toe vliegtuig in winkelsentrum vasvlieg

5 dae gelede | Internasionaal

Vyf mense is Maandag dood toe ’n klein vliegtuig in die dak van ’n winkelsentrum vasgevlieg het, oomblikke nadat dit van ’n vliegveld buite Melbourne...

Kort nuus uit die internasionale wêreld

6 dae gelede | Internasionaal

SpanjeHonderde immigrante bestorm Keuta-grensposSowat 300 immigrante het die Keuta-grenspos tussen Marokko en Spanje gister bestorm, het owerhede bevestig.Dit volg nadat honderde ander vroeër­ die jaar...

Swede: Trump probeer nou vure doodslaan

6 dae gelede | Internasionaal

Nadat pres. Donald Trump van Amerika verkeerdelik tydens 'n toespraak in Florida geskimp het dat daar 'n terroristeaanval in Swede plaasgevind het, het hy geskerm...