In beeld

Argitek ontvang toekenning in Parys

4 dae gelede | In beeld

Die Namibiese argitek me. Nina Maritz (middel in rooi romp) het Maandag ’n internasionale toekenning vir volhoubare argitektuur van die Cité de l'Architecture in Parys, Frankryk, ontvang. Maritz is die eerste Namibiese wenner en ook...

China skenk groot vir teenstropery

4 dae gelede | In beeld

Die Chinese regering het 30 4x4-bakkies en kampeertoerusting ter waarde van N$15 miljoen aan die ministerie van die omgewing en toerisme ten bate van hul teenstropery-werksaamhede geskenk. Die toerusting sluit onder meer 500 tweemantente, 600...

89 kersies vir Nujoma

1 week gelede | In beeld

Van staatsman tot skoonmaker het Saterdag Namibië se stigterspresident, dr. Sam Nujoma, se 89ste verjaardag by die Etunda-nedersetting in die Omusatistreek gevier. President Hage Geingob, een van die gaste, het Nujoma as ’n ikoniese, revolusionêre...

Eurowings bring méér toeriste na Namibië

1 week gelede | In beeld

Meer Duitse toeriste word verwag met Eurowings wat nou, afgesien van hul vlugte tussen Keulen en Windhoek, ook vlugte van München af aanbied. Daar is nou ­altesaam 12 vlugte weekliks van Duitsland af na Windhoek....

Taxi's terug in die tuig

3 weke gelede | In beeld

Komm. Silvanus Nghishidimbwa, polisiebevelvoerder in die Khomasstreek, het bevestig die taxi’s wat Maandag tydens ’n staking ingesleep is, is Dinsdag aan hul eienaars terugbesorg. ’n Insleepdienseienaar het gesê hul boete beloop gewoonlik N$2 590, maar...

Kategorie

 

Diabete en families bederf

3 weke gelede | In beeld

Twintig diabete en hul families het Saterdag by die Laerskool Pioniers­park se klubhuis vir 'n spesiale ­bederfdag bymekaargekom. Die dag is deur me. Elaine de...

Kunene styg steeds

4 weke gelede | In beeld

Die Kunenerivier vloei sterk en gemeenskappe word steeds gewaarsku om waaksaam te wees. Vrydag het die Kunenerivier by Ruacana teen sowat 1 182,4 kubieke meter...

Luislang verorber donkievul

1 maand gelede | In beeld

Dié luislang van tussen twee en drie meter wat naby die gholfbaan by Okahandja skuilhou, is gister deur me. Patricia Mostert, wat daar naby woon,...

Reëntyd is speeltyd

1 maand gelede | In beeld

Wat bring dan nou groter uitbundigheid vir kinders as reëntyd in Namibië, soos dié foto deur 'n leser kostelik demonstreer. Zandria de Scande het die...

Studente help met skoonmaakveldtog

1 maand gelede | In beeld

Twintig studente verbonde aan die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust) het verlede Saterdag by die span van Cactus Clean-Up aangesluit om Windhoek vry...

Mediclinic eerste met kogleêre inplantings

1 maand gelede | In beeld

Die eerste kogleêre inplantings in Namibië is reeds in 2011 by die Windhoek Mediclinic uitgevoer. Tydens dié operasies in September 2011 het drie jong Namibiërs...

Volgende landsreën op pad

1 maand gelede | In beeld

Vandag en môre kan Namibiërs hulle vir sonskynweer regmaak, maar teen Saterdag is dit weer uit met die sambrele wanneer die volgende stroom vogtige tropiese...

Sjokoladewense vir die Pase

1 maand gelede | In beeld

Republikein wens al sy gewaardeerde lesers en kliënte 'n geseënde en veilige Paasfees toe. Ons volgende uitgawe verskyn weer Dinsdag. Josephine Kanjetu het solank aan...

Op pad na china

1 maand gelede | In beeld

President Hage Geingob het gister op 'n staatsbesoek na China vertrek waar hy tot 3 April sal vertoef. Hy word deur die eerste dame, me....

Eerste stapmaat vir avontuurvrou, donkies

2 maande gelede | In beeld

Ankia Vermaak (regs) van Aussenkehr het Woensdag vir 'n uur en 'n half saam met die Duitse avontuurvrou en kampvegter vir donkies, Ellen Horlebein (links),...