In beeld

Manne juig oor virus se stok in hul wiel

1 week gelede | In beeld

Die vriende Koen Verstappen(35) en Jelle Adams (29) is tans in Namibië nadat hulle sowat ’n jaar en ses maande gelede uit België vertrek het om met hulle fietse deur die wêreld te ry. Afrika...

Lesersfoto's 7 Januarie 2022

1 week gelede | In beeld

Kleurvol: “’n Foto net voor ek en my vrou op ’n warmlugballonvaart oor die Namib vertrek het,” sê Edwin Pagel. Kuns: “Ek het die foto op Aussenkehr naby die Oranjerivier geneem,” sê Margaret Munkanda.Sanderig: “Agter...

Nuwe jaar, nuwe dinge

1 week gelede | In beeld

Gerine Hoff – Elke begin van die jaar stel ek – soos miljoene ander mense regoor die wêreld – vir myself ’n lys nuwejaarsvoornemens op. En elke jaar (soos alle vorige jare) tref ons die...

Lesersfoto's 6 Januarie 2022

1 week gelede | In beeld

Kleurvol: Elize het die foto in haar tuin geneem. Baie sand: Johané Boshoff van Bokeh Photography het die foto langs die D707 tussen Aus en Sesriem geneem.Silhoeët: “Nkurenkuru op sy mooiste,” sê Charmain Smit.Rustig: “Dit...

2022 braai-braai gegroet

1 week gelede | In beeld

André Truter en Donovan Schultz het die naweek dié "Nuwejaarsworsie" op Mariental gebraai om 2022 te verwelkom.

Kategorie

 

Lesersfoto’s 4 Januarie 2022

1 week gelede | In beeld

Kleurvol: Kianu Etzold het die jellievis afgeneem. Uitgevat: “Ek is ’n punk rocker,” sê Kylé Herbst.Afkoel en dors les: “Die vlakvark se kinders staan sommer...

Unieke Kerskrans naby Koës

3 weke gelede | In beeld

Die bekende boer en stoetteler Anette Steyn van Goreis naby Koës is ’n vrou van vele talente. Sy en haar span was besig om voerbakke...

Chelsi bekoor in unieke kostuum

1 maand gelede | In beeld

Die Mej. Namibië-organisasie het gister die kostuum onthul wat Chelsi Shikongo op 12 Desember sal dra wanneer sy die land by die Mej. Heelal-skoonheidskompetisie in...

Somer, swem en lafenis

1 maand gelede | In beeld

Die munisipale swembad in Katutura en die een in Olympia is vanaf verlede Saterdag vir die publiek oop. Ingangsfooie by die swembaddens is N$10,50 vir...

Bronsplaat by Christuskirche se voordeur kry voete

2 maande gelede | In beeld

Ronelle RademeyerDie Nasionale Erfenisraad van Namibië was teen gister nog onbewus daarvan dat een van die bekendste geskiedkundige geboue in die land wat jaarliks deur...

Sorgeloos en kommervry

2 maande gelede | In beeld

Absai Haiduwa het die twee seuns wat met hul draadkarre die paaie snuif ry, by Epumbu in die Oshikotostreek afgeneem. Hy sê omdat hy self...

Tsumeb blom bloedrooi

2 maande gelede | In beeld

Me. Rauha Shekupakela het die foto's geneem van die flambojant-bome (Delonix regia) wat tans op Tsumeb blom. Die foto's is wyd in die sosiale media...

Drie vir my, een vir jou

2 maande gelede | In beeld

As jy mooi kyk, sal jy sien die renoster het drie horings en die kameelperd net een. Edwin Pagel het die foto by die ­Okaukuejo-watergat...

Huldeblyk aan onderwysers

3 maande gelede | In beeld

Wêreldonderwysersdag is gister internasionaal gevier. Om dié dag in Namibië te herdenk is ’n spesiale geleentheid gister op Walvisbaai gehou. Die tema van vanjaar se...

Veldbrande onder beheer

3 maande gelede | In beeld

Sedert Donderdag woed veld­brande in die Steinhausen-, Outjo- en Okahandja-omgewing. Die brand by Steinhausen het 15 plase geraak. Dit is die vyfde brand in minder...