Howe

Geen borg vir vermeende verkragter

6 dae gelede | Howe

Leandrea Louw – Die borgtogaansoek van ’n 67-jarige man wat daarop tereg staan dat hy sy kleinkind (13) verkrag het, is in die landdroshof op Walvisbaai afgekeur. Die beskuldigde, wat nie geïdentifiseer mag word nie...

Esau se borgpogings misluk finaal

1 week gelede | Howe

Die Windhoekse hoërhof het vanoggend die voormalige visseryeminister, mnr. Bernhardt Esau, en sy skoonseun Tamson Hatuikulipi se appèlaansoek teen verlede jaar se borgtogweiering deur die Windhoekse landdros, mnr. Eduard Kesslau, van die hand gewys. Die...

Ietermagôsmokkelaar kry boete van N$200 000

1 week gelede | Howe

'n Ietermagôsmokkelaar is vanoggend in die Rundu-landdroshof tot 'n boete van N$200 000 of vier jaar agter tralies gevonnis.Joseph Mukuve is weens die oortreding van die onwettige handel in beheerde wildprodukte, naamlik een lewende ietermagô...

Taksidermis: ‘Seksvideos, bedrog onthul’

1 week gelede | Howe

Francoise Steynberg – Die voormalige bestuurders van TAU Taxidermy, die 41-jarige mnr. Morné en me. Nadia Marais (42), is op borgtog van N$10 000 elk vrygelaat nadat hulle van bedrog van honderde duisende dollar by...

Ministerie moet duisende opdok ná vrou se dood

1 week gelede | Howe

Henriette LamprechtDie ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste moet honderde duisende dollar in skadevergoeding opdok ná die dood van 'n vrou wat onder meer aan bloedverlies dood is. Die N$400 000 moet voor 31 Mei...

Kategorie

 

GBV-getalle vertel ware verhaal

1 week gelede | Howe

Jana-Mari SmithNamibiese landdroshowe het die afgelope drie jaar meer as 6 300 aansoeke van gesinsgeweld geregistreer, benewens meer as 5 000 tussentydse beskermingsbevele en meer...

Pretorius berou seksdade met minderjariges

1 week gelede | Howe

’n Voormalige Suid-Afrikaanse polisiebeampte, wat in November verlede jaar skuldig bevind is aan verkragting en mensehandel van minderjariges, sê hy is spyt oor wat hy...

Presidentsvrou dagvaar IPC-partylid

1 week gelede | Howe

Henriette LamprechtDie presidentsvrou, me. Monica Geingos, eis duisende van ’n onderwyser en partylid van die Independent Patriots for Change (IPC) vir lasterlike aantygings wat hy...

Ombudsman besoek De Klerk in SA

2 weke gelede | Howe

Ronelle Rademeyer – Die Ombudsman adv. John Walters het die Windhoekse prokureur, mnr. Marén de Klerk, sowat twee weke gelede in Suid-Afrika besoek nadat laasgenoemde...

Wit bakkie ná NIMT-moorde gesien

2 weke gelede | Howe

Ellanie Smit – ’n Getuie het gesien hoe ’n wit dubbelkajuitbakkie op die oggend van 15 April 2019 by die kampus van die Namibië Instituut...

‘Mueller ses tot agt keer geskiet’

2 weke gelede | Howe

Ellanie Smit – Mnr. Eckhart Mueller (72) is op 15 April 2019 tussen ses en agt keer by die Namibië Instituut vir Mynbou en Tegnologie...

Hellwig leef nog, beduie met sy hand

2 weke gelede | Howe

Ronelle Rademeyer en Ellanie Smit – Die matrone van die koshuis by die Namibië Instituut vir Mynbou en Tegnologie (NIMT) se kampus op Arandis, me....

Shoprite skuldig aan minagting

2 weke gelede | Howe

Regter Collins Parker het Maandag Shoprite Namibia en van sy topdirekteure skuldig bevind aan minagting van ’n vroeëre hofbevel gelewer deur regter Shafimana Uietele. Volgens...

Lichtenstrasser ontken NIMT-moorde

2 weke gelede | Howe

Hofverslaggewer – ’n Gewese werknemer van die Namibië Instituut vir Mynbou en Tegnologie (NIMT) het gister in die hoërhof in Windhoek heftig ontken dat hy...

‘Glyjakkals’ bly in aanhouding

2 weke gelede | Howe

Die vermeende glyjakkals, mnr. Corné van Tonder (45), het vanoggend vir die tweede keer in die Swakopmund-landdroshof verskyn. Landdros Nelao Brown het sy saak tot...