Howe

Klagte sluit onder meer geldwassery en bedrog in

7 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw Die borgtogaansoek van mnr. Laurentius Julius en twee Chinese burgers, mnre. Tao Huizhong en Huang Jinrong, in 'n saak wat betrekking het op etlike duisende invoertransaksies en buitelandse valuta-oorbetalings, is gister voor landdros...

Verdrinkingsaak: Dagmoeder skuldig

1 dag gelede | Howe

Jacqueline Louw - 'n Vrou in wie se sorg 'n 11 maande oue baba vier jaar gelede in Pionierspark verdrink het, is gister in die Windhoek-landdroshof aan strafbare manslag skuldig bevind.Me. Catherina Agnes van...

Mesmoordenaar van Okombahe is skuldig

1 dag gelede | Howe

Jacqueline Louw Trougoth Nanub (30) is verlede Donderdag deur regter Alfred Siboleka skuldig bevind aan die moord op me. Cheroline Dausas (25), sy voormalige vriendin.Nanub het tydens die verhoor in die hoërhof in Windhoek deurgaans...

2 klagte teen Rust laat vaar

6 dae gelede | Howe

Jacqueline Louw - Die Okahandja-boer mnr. Kai Rust, wat al bykans 'n jaar lank in polisieaanhouding in verband met die dood van 'n vermeende stroper is, het Dinsdag weer in die landdroshof op Okahandja verskyn.Tydens...

Kandjii en kie kom voor

1 week gelede | Howe

Jacqueline Louw - Lede van die Gobabis-gemeenskap het gister hul ondersteuning vir die stryd om die oorlewing van renosters betoon deur die eerste hofverskyning van drie vermeende stropers op dié dorp by te woon.Die voormalige...

Kategorie

 

Drie vermeende renosterstropers in hof

1 week gelede | Howe

Die voormalige dokter van die Brave Warriors, mnr. Gerson Kandjii, het vandag saam met sy medebeskuldigdes mnre. Domingo Justice Moma en Erwin Tjiteere 'n eerste...

Rekenmeester werp lig op N$3,5 miljard

1 week gelede | Howe

Jacqueline Louw - 'n Forensiese rekenmeester van die ouditeursfirma KPMG het Vrydag in die Windhoek-landdroshof in die borgtogaansoek van mnr. Laurentius Julius en twee...

Ovaherero, Nama stel klasaksie in VSA in

1 week gelede | Howe

Ronelle Rademeyer - Die amptelike verteenwoordigers van die Ovaherero's en Namas het hofstukke by die federale hof in New York in die VSA ingestel vir...

Chinese se aansoek om borgtog duur voort

1 week gelede | Howe

Jacqueline Louw'n Walvisbaaise sakeman, mnr. Laurentius Julius (47), het gister voor landdros Alweendo Venatius ter ondersteuning van sy borgtogaansoek getuig en aangevoer hy het geen...

Dragon City-manne haal skouers op

1 week gelede | Howe

Jacqueline LouwDie goedere wat hy jaarliks invoer, is ver minder as die vermeende N$3,5 miljard se kulgeld waarvan die ministerie van finansies hom beskuldig, het...

Hoofverdagte in bedrogsaak gee haarself oor

2 weke gelede | Howe

Otis Finck op Walvisbaai - Die polisie het bevestig dat ‘n senior belastingbeampte verbonde aan die ministerie van finansies op Walvisbaai en die hoofverdagte in...

Drie mans vas oor ietermagôvel

2 weke gelede | Howe

Francoise Steynberg Drie Namibiese mans is verlede Vrydag in Windhoek in verband met die onwettige besit van 'n ietermagôvel en die handel in bedreigde spesies...

Twee Chinese, een Namibiër bly in aanhouding

2 weke gelede | Howe

Estelle de Bruyn Twee van die drie Chinese mans en 'n Namibiër van Walvisbaai wat teregstaan op klagte van bedrog en geldwassery het gister...

Bedrogsaak van N$3,5 miljard uitgestel

3 weke gelede | Howe

Estelle de Bruyn - ‘n Chinese man van Ondangwa en ‘n Namibiese man van Walvisbaai het gister vlugtig in die landdroshof in Windhoek verskyn in...

Chinees in hof oor beweerde smokkel van geld

3 weke gelede | Howe

Estelle de Bruyn - 'n Chinese burger wat in die Noorde van Namibië sake doen en 'n Namibiese burger van Walvisbaai het vanmiddag in die...