Gesondheid

Registrateur moet wysigings goedkeur

1 week gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Wysigings deur geregistreerde mediese fondse om aan die vereistes vir die wet op mediese fondse te voldoen, moet vir goedkeuring aan die registrateur van mediese fondse voorgelê word. Die Namibiese waghond oor...

Psemas: Kontrak in konsepfase

1 week gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Met die verstryking van kontrakte tussen mediesediensverskaffers en die staat se mediese fonds, Psemas wat vinnig naderkom, is die nuwe kontrak wat op 1 Julie in werking tree, nog in die konsepfase.In...

CAN reaches out to Walvisbay

1 week gelede | Gesondheid

The Cancer Association of Namibia (CAN) recently held outreach screenings at the coast. Rolf Hansen, CEO of CAN, said: “Sister Christy, Rolf and Estelle of the Cancer Association of Namibia on Saturday visited Walvisbay in...

Free chiropractic care for Kavango

1 week gelede | Gesondheid

The Namibian Chiropractic Association will be providing free chiropractic care in the Kavango region from 15 to 18 June. These services will include: - Spinal health education focusing on posture and preventative measures for avoiding...

Fondse se inkomste bloei

2 weke gelede | Gesondheid

Jo-Maré Duddy - Private mediese fondse in Namibië se netto inkomste was verlede jaar in totaal sowat N$100 miljoen minder as in 2015.Die tuimeling van bykans 61% in winsgewendheid blyk uit die Bank of Namibia...

Kategorie

 

Fondse se inkomste bloei

2 weke gelede | Gesondheid

Jo-Maré Duddy - Private mediese fondse in Namibië se netto inkomste was verlede jaar in totaal sowat N$100 miljoen minder as in 2015.Die tuimeling van...

Demensie deel van wêreldplan

2 weke gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Alzheimer Dementia Namibia (ADN) is eenparig as volle lid van Alzheimer Demensie Internasionaal (ADI) tydens die internasionale konferensie vir Alzheimer se siekte...

Standard Bank supports blood drive

2 weke gelede | Gesondheid

The ever charitable Standard Bank employees this week broke their own record during a blood drive at the bank's head offices.The blood drive which was...

Skuld sluit praktyk

3 weke gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht 'n Plattelandse dokterspraktyk is ná meer as twee dekades van diens aan die gemeenskap op die rand van bankrotskap nadat uitbetalings van die...

Gesondheid briek opleiding

3 weke gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - ’n Knyptangbegroting het opleiding by alle gesondheidsentrums, asook alle opleidingsprogramme van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) vir aanstaande jaar...

'n Wêreld sonder MIV-positiewe babas

3 weke gelede | Gesondheid

Mnr. Rightwell Zulu, beter bekend onder sy kollegas en pasiënte as “dr. Zulu”, is 'n verpleër en mentor by die Nyangana-distrikshospitaal in die Kavangostreek van...

Woensdag is oranje

3 weke gelede | Gesondheid

Dwarsoor die wêreld sal die kollig Woensdag op veelvuldige sklerose (MS) val.Namibiërs word aangemoedig om op dié dag 'n oranje serp, broek of jas nader...

Miljard vir die bekamping van MIV/vigs

1 maand gelede | Gesondheid

Estelle de Bruyn - Die Amerikaanse regering het vir die finansiële jaar wat op 1 Oktober begin US$72,3 miljoen (nagenoeg N$1 miljard) bewillig om Namibië...

Noshisha donates N$20 000 to albinism

1 maand gelede | Gesondheid

On Saturday 20 May the Noshisha Fishing Company donated N$20 000 to Albinism Sufferers Requiring Assistance (SINASRA)During the hand­over ceremony, managing director of Noshisha Fishing...

Miljard vir bekamping van MIV/vigs

1 maand gelede | Gesondheid

Amerika het onder die vaandel van sy Pepfar-program vir die bekamping van MIV/vigs in Namibië US$72,3 miljoen - nagenoeg N$1 miljard, bewillig. Dit is vir...