Gesondheid

Noodvoedselbank vir hospitale sonder kos

2 dae gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – ‘n Noodvoedselbank is in die Erongostreek geskep as ‘n tydelike oplossing vir die voedseltekorte wat tans in alle staatshospitale in die streek heers.Drie maaltye vir sowat 200 pasiënte elk moet daagliks by...

Noodvoedsel vir hospitale in Erongo

5 dae gelede | Gesondheid

‘n Noodvoedselbank in Erongo onder die vaandel van die streekgoewerneur is in die lewe geroep om te verseker sowat 200 pasiënte in staatshospitale in Swakopmund, Walvisbaai, Usakos en Omaruru het kos.Die maatskappy wat kos aan...

Selfdood: 131 gevalle in vier maande

1 week gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Van April tot Julie vanjaar is 131 selfdoodgevalle by die Namibiese polisie aangemeld. Die hoogste aantal gevalle was in Mei, waartydens 41 mense daarin geslaag het om hul eie lewe te neem,...

Myle teen die pyn

1 week gelede | Gesondheid

Tanja Bause – Geen marathon word net blindelings aangepak nie. In die geval van mnr. Japie Greyvenstein (43) en me. Bettie du Plessis (65) gaan dit ook nie om dowe neute nie. Dié twee gaan...

Vaughan kry kans op ’n beter lewe

1 week gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Soos enige normale en aktiewe tienerseun wil hy graag saam met vriende kan rondhardloop en aan sport deelneem. Te wyte aan ‘n erg pynlike mediese toestand wat as veelvuldige aangebore eksotose bekend...

Kategorie

 

Afrika - beperkte toegang tot gesondheidsdienste

3 weke gelede | Gesondheid

Henriette LamprechtInwoners van Afrikalande het baie beperkte toegang tot 'n reeks gesondheidsdienste wat in teenstelling is met die verwagtinge van universele gesondheidsdekking. In dié verband...

Hepatitis E: Meer as 3 000 mense siek

3 weke gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die afgelope 10 maande is byna 10 Namibiërs ’n dag met hepatitis E gediagnoseer. Minstens twee Namibiërs per maand het aan...

Hepatitis E: 24 sterf, 3 009 siek

3 weke gelede | Gesondheid

Die totale aantal hepatitis E-gevalle in Namibië vir die tydperk Oktober 2017 tot 21 Augustus 2018 staan op 3 009. Die sterfgevalle aangeteken vir bogenoemde...

Een uit vyf Namibiërs sterf aan hartsiektes

1 maand gelede | Gesondheid

Een uit elke vyf mense in Namibië sterf aan kardiovaskulêre siektes, en een uit 10 aan beserings verwant aan padongelukke, terwyl een uit elke 20...

'Spiderman' draf vir orgaanskenkings

1 maand gelede | Gesondheid

Eric Nefdt (32), ’n eiendomsagent van Pretoria, gaan die 1 498 km van sy tuisdorp na Lüdertiz met drafskoene en in ’n Spiderman-pakkie aandurf vir...

Swangerskapverwante komplikasies eis lewens van jong meisies

1 maand gelede | Gesondheid

Swangerskap- en kraamverwante komplikasies is die nommer een oorsaak in ontwikkelende lande van sterftes onder jong meisies tussen die ouderdomme van 15 tot 19 jaar....

Maatskappy reik uit na oogkliniek

1 maand gelede | Gesondheid

Tanja BauseOmbaye Fishing is die eerste maatskappy wat op die minister van gesondheid en maat­skaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, se oproep om hulp aan die...

ILO big shot in Namibia

1 maand gelede | Gesondheid

Guy Ryder, the director general of the International Labour Organisation (ILO), arrived in Windhoek yesterday on his first official mission to the country.During his visit,...

Meer vroue as mans MIV-positief

1 maand gelede | Gesondheid

Meer as 12% van alle Namibiërs in die ouderdomsgroepe 15 tot 64 jaar is MIV-positief. Dit is ’n afname van die 2013 Demografiese en Gesondheidsopname...

Personeel 'depressief' oor klagtes

1 maand gelede | Gesondheid

Henriette LamprechtDie Katutura-hospitaal het in die eerste drie maande vanjaar 31 251 pasiënte behandel. Dit beteken volgens die superintendent van die hospitaal 'n gemiddeld van...