Geskiedenis

20 jaar gelede

1 maand gelede | Geskiedenis

Maandag 15 Januarie 2001 • ’n Geskatte meer as 27 000 hektaar weiding is in veldbrande in die Outjo-omgewing vernietig midde-in verspreide donderbuie wat die naweek oor die meeste dele van die land voorgekom het.•...

Nuwe ruimte vir naslaan, leer en lees

3 maande gelede | Geskiedenis

'n Splinternuwe mediategnologie-biblioteek is nou oop vir die publiek by die hoofkantoor van Namibia Media Holdings in Windhoek.Die herontwerpte argief is Vrydag amptelik in gebruik geneem.Buiten vir toegang tot gedrukte Namibiese media wat verder as...

Niemand nog vas oor skade aan monument

5 maande gelede | Geskiedenis

Ronelle Rademeyer – Die Erfenisraad van Namibië het teen Sondag nog nie ’n besoek aan Otjimbingwe gebring om vas te stel hoeveel skade deur plunderaars aan die 148 jaar oue Kruittoring aangerig is nie.’n Ontstelde...

Fort val op Otjimbingwe

5 maande gelede | Geskiedenis

Ronelle Rademeyer – Die geskiedkundige kruittoring op Otjimbingwe wat in 1872 as wapenvesting opgerig is om die sendinggemeenskap teen aanvalle te beskerm, word die afgelope week deur plunderaars afgebreek.“Ek voel baie hartseer. Elke hamerslag slaan...

249 nuwe Covid-19-gevalle, drie sterftes

6 maande gelede | Geskiedenis

Die adjunkminister van gesondheid en maatskaplike dienste, me. Esther Muinjangue, sê uit 1 457 weefselmonsters wat getoets is, het 249 positief vir Covid-19 getoets. Dit bring die totale getal gevalle vir die land op 7...

Kategorie

 

Rare Kategismus-gids in kultuurversameling ontdek

6 maande gelede | Geskiedenis

Ronelle Rademeyer - ’n Rare handgeskrewe weergawe van die Heidelbergse Kategismus is in ’n versameling kultuurskatte by die Ons Erfdeel-kultuursentrum in Windhoek gevind. Dit is...

Henties-galg se tou verdwyn

8 maande gelede | Geskiedenis

Elvira Hattingh – Terwyl die tou van Hentiesbaai se galg onlangs soek geraak het, het aktiviste teen gistermiddag nog nie 'n antwoord gehad oor of...

Skedelvonds verander denke oor mensdom se ontstaan

10 maande gelede | Geskiedenis

Ronelle Rademeyer - Die ontdekking van skedelstukke van ’n Homo erectus (regop mens) by die Drimolen-fossielterrein in die Wieg van die Mensdom naby Johannesburg, is...

Dít onthou Grondwetskrywers van 9 Februarie 1990

1 jaar gelede | Geskiedenis

Augetto Graig en Denver Kisting –Omdat die erkenning van die inherente waardigheid en die gelyke, onvervreembare regte van álle lede van die mensfamilie onontbeerlik is...

20 jaar gelede…

1 jaar gelede | Geskiedenis

Maandag 20 Desember 1999- Riviere is in vloed, planne van vakansiegangers ontwrig en troues moes uitgestel word in...

20 jaar gelede...

1 jaar gelede | Geskiedenis

Maandag 13 Desember 1999- Namibië is in twee afsonderlike oorloë duisende kilometers van mekaar gewikkel nadat die...

WBCG grows regional economies

1 jaar gelede | Geskiedenis

CATHERINE SASMANSince the establishment of the Walvis Bay Corridor Group (WBCG) 19 years ago, trade volumes from neighbouring countries have grown from zero to more...

SADC’s pride

1 jaar gelede | Geskiedenis

LEANDREA LOUW Namibia has now joined countries such as Australia, Brazil, Dubai and the Netherlands in the utilisation of reclaimed land for port expansion.The...

Musiektoer herdenk epiese seilvaart 500 jaar gelede

1 jaar gelede | Geskiedenis

Ronelle Rademeyer - Op 20 Julie vanjaar het die mensdom die maanlanding 50 jaar gelede gedenk.Op 20 September vanjaar gaan die wêreld besin oor die...

20 jaar gelede…

1 jaar gelede | Geskiedenis

Maandag 9 Augustus 1999- Die mislukte opstand was ‘n fyn uitgewerkte strategie om ‘n internasionale dimensie aan...