Gemeenskap

Die pad na 'n nuwe geloof

2 dae gelede | Gemeenskap

Iréne-Mari van der Walt – “Ek onthou hulle het my gevra of ek wil teruggaan skool toe en ek het gedink ek sou die jaar moes herhaal. Ek het gedink my klasmaats sou my daaroor...

Seun van Rundu wil wêreld verower

1 week gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – “Ek sal die wêreld verower. Wêreld, wees op jul hoede, hierdie seun van Rundu is op pad,” het Luis Munana (39) gesê. Luis is 'n man van vele talente. Hy is die...

Duisend huise kry krag

1 week gelede | Gemeenskap

Augetto Graig – 'n Duisend huise in Windhoek se informele nedersettings kry elektrisiteit, danksy NamPower se grootste enkele skenking wat deel vorm van dié organisasie se maatskaplike verantwoordelikheid.'n Kragvoorsieningsprojek is Vrydag in Havana in die...

Walvisse vandeesmaand verwelkom

2 weke gelede | Gemeenskap

Tanja BauseVandeesmaand word die koms van die walvisse op Swakopmund met die Walvisfees 2021 gevier. Die fees begin op Sondag 13 Junie met 'n voorlegging van die aktivis Lloyd Edwards en navorsers van die Namibiese...

Adjunkminister se raad: Sluit by SDFN aan

2 weke gelede | Gemeenskap

Tuyeimo Haidula op OngwedivaDie adjunkminister van stedelike en landelike ontwikkeling, me. Natalia /Goagoses, het lae-inkomsteverdieners wat in plakkershutte of gehuurde kamers woon, asook dié sonder huisvesting, aangemoedig om by die Shack Dwellers Federation of Namibia...

Kategorie

 

Claudette laat klippe blom

3 weke gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – Sedert die begin van die jaar kan mense oraloor in Swakopmund kleurvolle klippe met positiewe en opbeurende boodskappe optel en huis toe...

Amputasie kry haar nie onder

1 maand gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – “Ek is gemaak om 'n motorfiets te ry. Tien maande en twaalf dae nadat ek my been in 'n motorfietsongeluk verloor het,...

Geen partytjie vir Nujoma

1 maand gelede | Gemeenskap

Die kantoor van die stigterspresident Sam Nujoma het aangekondig hy gaan nie op 12 Mei sy 92ste verjaardag met 'n openbare byeenkoms vier nie. Dié...

Dansstudio 'n eerste vir Havana

1 maand gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – Vanuit 'n kleurvolle sinkhuis op 'n bult in die informele neder­setting Havana weerklink kulturele musiek wat met handeklap en lag gepaard gaan....

Namibiër ontvang wêrelderfenis-studiebeurs

1 maand gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – Imke Rust, die Namibiese kunstenaar wat in Duitsland woon en werk, het die Wêrelderfenis Studiebeurs vir 2021 gewen.Die beurs vir die wêrelderfenisgebied,...

Covid-19 eis 3 susters se lewens

1 maand gelede | Gemeenskap

Ronelle Rademeyer – Die Gobabis-gemeenskap en lidmate van die Gereformeerde Kerk in Namibië is geskok en verslae oor die dood van me. Wilna du Plessis...

Herskepping van 'n tradisie

1 maand gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – “Ek onthou die oomblik toe ek vir my ma gesê het ek wil nie net meer oor die vervaardiging van maroela-olie praat...

Weg onduidelik vir kapteinsverkiesing

2 maande gelede | Gemeenskap

Jemima Beukes op Rehoboth –Die ombudsman, adv. John Walters, kon nie verskille beredder wat dreig om die beplande verkiesing van ‘n nuwe kaptein vir die...

Plant groente vir 'n beter lewe

2 maande gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – Mnr. Jesaja Shipingana (40) is 'n man met 'n passie vir plant, landbou, voedselsekuriteit, volhoubaarheid en om selfversorgend te wees. Hy het...

Agtjarige doen haar deel

2 maande gelede | Gemeenskap

Tanja BauseDie agtjarige Klara Beeker van Okahandja het geleer hoe om te brei nadat haar ma, Michelle, vir haar van die “brekel”-projek ten bate van...