Gemeenskap

Houtwerker van formaat

5 dae gelede | Gemeenskap

Elizabeth Joseph op Lüderitz – Abner Nepolo is 'n 46-jarige inwoner van Lüderitz wat verskillende houtprodukte soos beddens, tafels en stoele met die hand maak.Abner het in 2018 daarmee begin en het intussen vir hom...

Stoffeerder woeker met sy talent

5 dae gelede | Gemeenskap

Elizabeth Joseph op Lüderitz – Erastus Kamuleka (49), tevore 'n visserman, het meer as tien jaar gelede sy besigheid, Kamuleka Trading, op Lüderitz begin. Hy wou die manier verander waarop mense na klein ondernemings kyk....

Kunene jubel oor reën, toeriste

6 dae gelede | Gemeenskap

Die mense in die Kunenestreek is dankbaar oor die reën wat hulle onlangs ontvang het. Dié twee vroue verkoop aandenkings aan toeriste langs die pad, maar weens die Covid-19-pandemie en ’n gebrek aan toeriste kon...

Jongmense dien gemeenskap

6 dae gelede | Gemeenskap

Elizabeth Joseph – Die Keetmanshoop Jeuginisiatief (KYI) het sedert sy ontstaan uitgebrei tot 'n gesonde span jongmense met 'n passie om 'n verandering in hul gemeenskap teweeg te bring.Die groep is 'n geregistreerde nie-regeringsorganisasie en...

Gobabis ‘brekel’ vir bejaardes

1 week gelede | Gemeenskap

Tanja BauseDie Afrikaanse Taal-en-kultuurvereniging (ATKV) se tak op Gobabis, die Tampanne, het ’n week gelede hul “brekel”-projek van stapel gestuur om die ou mense op die dorp dié winter snoesig te hou.Mee. Sarina Vermeulen sê...

Kategorie

 

Omgeeprojek verhelder Paasfees

1 week gelede | Gemeenskap

Iréne-Mari van der Walt op SwakopmundVir baie Namibiërs bied die komende Paasnaweek tyd om saam met familie deur te bring en ’n Paasete saam te...

Stokperdjie word beroep

1 week gelede | Gemeenskap

Tanja Bause “Al ons leerprodukte word hier in die winkel met die hand gemaak. Ons gebruik net gereedskap wat jy in jou hand kan vashou,...

Barmhartige elektrisiën wil 'n verskil maak

2 weke gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – “Ek is vandag wie en waar ek is omdat mense my gehelp het en nou gee ek terug,” sê mnr. Leandro Ngola...

Duitsland wink ná moeilike begin

2 weke gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – Christine Hausiku (24) vlieg vandag na Paderborn in Duits­land om vir 'n jaar lank as au pair by 'n familie te werk....

Sheiddy ontvang steeds hulp

3 weke gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – Dit gaan baie goed met Sheiddy Nsamba, die tienjarige gestremde seun wie se pa by Republikein om hulp vir sy kind kom...

’n Kultuur word gevestig

3 weke gelede | Gemeenskap

Tanja BauseBy The Jaybird & Blade – Cuts & Shaves gaan dit nie net oor die beste haarsnit wat ’n man kan kry nie, maar...

Gerhard van Wyk ter ruste gelê

3 weke gelede | Gemeenskap

Francoise Steynberg op OutjoWyle Gerhard van Wyk (54) is gister deur ds. Lukas Coetzer van die NG gemeente Outjo as 'n besonderse "impakspeler in die...

Mode is haar passie

1 maand gelede | Gemeenskap

Tanja Bause “Ek het nog altyd geweet ek moet in Italië mode gaan studeer. Italië en mode is sinoniem. Ek het alles gereël en my...

Boer word 'n kunstenaar

1 maand gelede | Gemeenskap

Tanja Bause – “My grootword was tussen mense van die grond. Die drang om te boer, was te sterk, die vry wees en spasie het...

Hansa Bäckerei sluit sy deure

1 maand gelede | Gemeenskap

Erwin Leuschner – “Ons het alles probeer, maar op die ou einde moes ons die besluit neem om toe te maak. Ons is regtig baie...