Gebeure

Staatshoofde wens Namibië geluk

2 dae gelede | Gebeure

Die president van Amerika, Donald Trump, en ander staatshoofde het Namibië met sy 27ste Onafhanklikheidsdag geluk gewens. "Amerika wil graag saam met die Namibiese regering en sy mense werk om vrede te bevorder en die...

'God seën Namibië'

4 dae gelede | Gebeure

President Hage Geingob het tydens 'n nasionale biddag sy dank teenoor God uitgespreek vir “die onbeskryflike geskenk, Namibië, 'n land van ongeëwenaarde skoonheid, 'n land van unieke kontras en diversiteit, 'n land wat ons huis...

Dagboek vir die landbouer

4 dae gelede | Gebeure

Braaiers trek dié naweek op Uhlenhorst saamDie NLU Agri-braaikompetisie vir 2017 vind dié naweek op die plaas Bitterwasser by die Bitterwasser Lodge plaas. Verlede jaar se wenners, Uhlenhorst Boerevereniging, is die gasheer met die tema...

Save the Family conference launched

4 dae gelede | Gebeure

The Fatherhood Foundation has partnered with Powerhouse Family Fellowship to host the Save the Family conference. This year’s theme is “Let’s Talk". The conference was officially launched at a recent media conference held in Windhoek....

Geingob: Namibië moet sy volgehoue vrede vier

5 dae gelede | Gebeure

Ronelle Rademeyer - Pres. Hage Geingob het vroeër vandag (Dinsdag) tydens die 27ste herdenking van Namibië se onafhanklikwording op Rundu gesê die land moet dankbaar wees dat vrede steeds gehandhaaf word en dit vier."Ek...

Kategorie

 

NMH vier Namibië se 27ste verjaardag

6 dae gelede | Gebeure

Namibia Media Holdigns (NMH) vier Namibië se 27ste Onafhanklikheidwording. Op die foto sny NMH se skakelbeampte, me. Tira Nangolo, die koek. NMH wens sy lesers...

Nasionale biddag Sondag

1 week gelede | Gebeure

Die Raad van Kerke van Namibië gaan Sondag 'n nasionale biddag aanbied.Almal word uitgenooi om Sondag 19 Maart om 16:00 by die Gateway-konferensiesentrum in Khomasdal...

Design Indaba Simulcast in Windhoek a success

1 week gelede | Gebeure

From music being used as a prescription drug to behind the scenes information on how mobile application 'duo lingo' is set up – Windhoekers immersed...

Standard Bank supports NAMA'S

1 week gelede | Gebeure

Standard Bank recently announced its sponsorship of N$250 000 towards the 7th Namibian Annual Music Awards for 2017.“As a conscious corporate citizen and sponsor to...

UNWTO World Tourism Network on Child Protection meets in...

1 week gelede | Gebeure

The 32nd meeting of the UNWTO World Tourism Network on Child Protection focused on the role of governments in advancing the fight against the exploitation...

Tafel Lager Braai Competition

1 week gelede | Gebeure

Namibia Breweries Limited (NBL) - a subsidiary of the Ohlthaver & List (O&L) Group - on Friday, 10 March, officially launched the second annual Tafel...

Bank Windhoek supports ATKV Pluimpie Awards

1 week gelede | Gebeure

Bank Windhoek is proud to announce that it will once again support the ATKV (Afrikaanse Taal-en Kultuurvereniging/Afrikaans Language and Culture Association) Pluimpie Awards. This year...

Natuur eerste by Ongava Tented Camp

1 week gelede | Gebeure

Ongava Tented Camp is een van die vier finaliste in die Volhoubare Toerisme-toekennings vir 2017.Ongava Tented Camp is een van vier spoglodges in die Ongava...

International Women's Day commemorated in Schlip

2 weke gelede | Gebeure

Approximately 90 residents of Schlip settlement in the Hardap Region on Wednesday celebrated International Women's Day, held under the theme 'From peace in the home,...

NMH kies finaliste vir ekotoerisme

2 weke gelede | Gebeure

Die vier finaliste vir Namibia Media Holdings­ (NMH) se Verantwoordelike Toerisme-­toekennings 2017 is uit nege in­skrywings aangewys.Hulle is Gondwana Etosha Safari Camp in die Oshikotostreek,...