Gebeure

WEN KAARTJIES

1 dag gelede | Gebeure

Die bekende Bellamy Brothers tree op Vrydagaand 24 November by die Onafhanklikheidstadion in Windhoek op. Wen een van 18 stelle dubbelkaartjies.Stuur die sleutelwoord “RepBellamy” na 51500 (elke SMS kos N$3).Die lyn sluit Donderdag 23 November...

34% van Namibiese kinders leef in armoede

2 dae gelede | Gebeure

In Namibië leef 34% van kinders volgens die 2012 Kinderarmoedeverslag in armoede, dit in vergeleke met die 29% van die algemene bevolking. Armoede is veral duidelik sigbaar in die hoë vlakke van vertraagde groei en...

2018 se Toerisme Ekspo skop af

2 dae gelede | Gebeure

Yochanaan Coetzee - Namibia Media Holdings (NMH) en sy vennote het Vrydag die amptelike bekendstelling van die 2018 Namibië Toerisme Ekspo (NTE) met 'n ontbyt by die Old Wheelers-klub in Windhoek gevier.Afgesien van die hoofborge,...

Kulturele diversiteit gevier

2 dae gelede | Gebeure

Tanja Bause - Die Windhoek Internasionale Skool (WIS) het verlede Saterdag hul jaarlikse internasionale dag gevier. “Dié dag is die grootste geleentheid van die skooljaar. Op hierdie dag vier, erken en waardeer ons die diversiteit...

1 Desember laaste dag vir leerlinge

1 week gelede | Gebeure

Die laaste skooldag vir leerlinge van staatskole vir die laaste termyn van die jaar is Vrydag 1 Desember. Koshuisleerlinge moet ook op dié dag koshuise ontruim. Onderwysers het 'n week later, van Vrydag 8 Desember...

Kategorie

 

Geingos stap voor teen geweld

1 week gelede | Gebeure

Die One Economy-stigting in samewerking met Namibia Health Plan (NHP) het Saterdag 'n staptog teen geweld gehou. Daartydens is die teengeweldveldtog #BreakFree2BeFree van stapel gestuur....

WB wys tien finaliste aan

1 week gelede | Gebeure

Die tien finaliste in vanjaar se WB Cash Bonanza is aangewys. Die promosie het vir die afgelope drie maande by die 42 WB-takke in die...

Wit strik wil stilswye verbreek

1 week gelede | Gebeure

Henriette LamprechtDeur stil te bly oor geweld teen vroue en meisies, word dié stilte 'n vorm van stilswyende toestemming. Die Namibiese afdeling van die Witstrikveldtog...

Namibië neem aan vaardigheidskompetisie deel

2 weke gelede | Gebeure

Augetto Graig - Namibië beskik oor genoeg vaardighede om aan wêreldwye kompetisies deel te neem. Die Namibiese opleidingsowerheid (NTA) het Dinsdag die land se...

Luftwaffe Airbus besoek Namibië

3 weke gelede | Gebeure

‘n Militêre vragvliegtuig van die Duitse weermag, ‘n Airbus A-400-M, word eerskomende naweek op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako verwag.Volgens ‘n verklaring van die Duitse...

VN herdenk 72 jaar

3 weke gelede | Gebeure

Maria Eiseb - Ter viering van die Verenigde Nasies (VN) se 72ste herdenking wat onlangs in die hoofstad gehou is, het die VN in Namibië...

'Ek kan enigiets doen'

3 weke gelede | Gebeure

Laerskool Eros in Windhoek was verlede Saterdag ’n miernes van bedrywighede met Namibië se eerste viering van Downsindroomdag. Dié pretdag is bygewoon deur kinders met...

’n Kersfees vir minderbevoorregtes

3 weke gelede | Gebeure

Tanja Bause - Die Lionsklub Windhoek Alte Feste se jaarlikse Adventkalender is in Windhoek, Swakopmund, Omaruru en Walvisbaai beskikbaar teen N$50 per eksemplaar. Elke kalender...

Om ‘n outentieke lewe te lei

4 weke gelede | Gebeure

Henriette Lamprecht - Die Professionele Sprekersvereniging van Namibië (PSAN) bied Saterdag (28 Oktober) ‘n konferensie met die tema Die Outentieke Lewe – Om soos die...

Twaalf dorpe stap saam vir Bybels

4 weke gelede | Gebeure

Wanneer die jakarandabome in Oktober begin blom, weet Namibiërs dit is tyd om hul stapskoene af te stof vir die Bybelgenootskap van Namibië se jaarlikse...