Energie

Opul skrik nie vir Trump se oliesanksies

1 week gelede | Energie

Francois Williams - Is die olieprys weer op pad na US$100 per vat? Markwaarnemers gis oor dié moontlikheid te midde van nuwe spanning in die Midde-Ooste en produksie in Venezuela wat skerp val.Maar die Organisasie...

Eskom wil R66 miljard oor 5 jaar insamel

1 week gelede | Energie

Francois Williams - Eskom stel voor dat die R66 miljard wat hy in sy tussentydse tariefaansoek eis, oor vyf jaar ingefaseer word, het Calib Cassim, waarnemende finansiële hoof van Eskom, gister gesê.Hy het op die...

Alweendo open Lüderitz-windpark

2 weke gelede | Energie

Augetto Graig - Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, het verlede week die Ombepo-windpark buite Lüderitz amptelik geopen. Die aanleg is gebou in 'n vennootskap tussen Innosun Energy Holdings en die Lüderitz-dorpsraad....

Vra nou die kernvraag

3 weke gelede | Energie

Augetto Graig - Volgens dr. Nortin Titus, 'n hoogs gekwalifiseerde Namibiese geofisikus, moet die land en sy mense kernkrag as 'n opsie vir Namibië se elektrisiteitsbehoeftes begin bespreek. In sy toespraak gister by die...

Eskom sê hy het genoeg steenkool

3 weke gelede | Energie

Francois Williams - Sewe van Eskom se steenkoolkragstasies het steeds minder as 20 dae se steenkoolvoorraad oor, en Eskom erken dis nie ideaal nie, veral met die naderende winter.Eskom het Woensdag in ’n verklaring verduidelik...

Kategorie

 

Eskom ontken hy dank tydelike werkers af

3 weke gelede | Energie

Francois Williams - Eskom Rotek Industries (ERI) het Maandag ontken dat hy duisende tydelike werkers gaan aflê.Dit kom ná bewerings dat hy beoog om kontrakte...

Twee kragstasies op Husab gebou

4 weke gelede | Energie

Augetto Graig - Swakop Uranium se yslike Husab-uraanmyn het onlangs twee nuwe kragstasies getoets en in werking gestel. Dít is deur mnr. Percy McCallum, visepresident...

Kragtarief styg met 5%

4 weke gelede | Energie

Augetto Graig - Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) het Vrydag die nasionale kragverskaffer, NamPower, toestemming gegee om die tarief vir die verskaffing van elektrisiteit op groot skaal...

ECB keur kragtarief-verhoging van 5% goed

1 maand gelede | Energie

Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) het vanoggend die nasionale kragverskaffer NamPower toestemming te gee om die grootmaat-elektrisiteitstarief met 5% te verhoog. NamPower het op 12 April aansoek...

Erongo se koopkrag in die donker

1 maand gelede | Energie

Otis Finck – Duisende koopkragverbruikers in die Erongostreek sit sonder elektrisiteit vanweë ‘n sagtewareprobleem by ErongoRED.Volgens die woordvoerder van ErongoRED, mnr. Benjamin Nangombe, word alle...

Kommer oor Dundee-uitlaatgasse

1 maand gelede | Energie

Catherine Sasman - Inwoners van Tsumeb het die afgelope twee heelwat negatiewe kommentaar op sosiale media oor Dundee Precious Metals Tsumeb (DPMT) se dik rookwolke...

Vermeende tenderboewe teiken Myne en Energie

1 maand gelede | Energie

Augetto Graig - Die ministerie van myne en energie is die jongste teiken van boewe wat in 'n vervalste advertensie op sosiale media voorgee hulle...

South Africa comes second last on energy transition index

2 maande gelede | Energie

South Africa ranked 113th out of 114 countries in the Effective Energy Transitions Index 2018, a report by the World Economic Forum (WEF) which considers...

NamPower tjoepstil oor Xaris-kansellasie

2 maande gelede | Energie

Catherine Sasman - NamPower sê hy is nie by magte om redes te verstrek hoekom die versoek vir ‘n voorstel (RFP) om die Walvisbaai-elektrisiteitsprojek saam...

Notable progress on SORED, says ECB

2 maande gelede | Energie

Ogone Tlhage - The Electricity Control Board (ECB) is confident that a southern regional electricity distributor will be established within the current year. The establishment...