Energie

Optog teen oliesoekers in Kaapstad

3 weke gelede | Energie

Afrika se toekoms lê nie in fossielbrandstowwe soos olie en gas nie, maar in hernubare energie. Dít was die boodskap gister in Kaapstad toe omgewingsdrukgroepe in die Waterfront betoog het waar energieministers uit Afrika tans...

Hyphen preferred bidder for Nam’s hydrogen project

3 weke gelede | Energie

Namibia has announced Hyphen Hydrogen Energy as the preferred bidder to develop a green hydrogen project in //Kharas, presidential economic advisor and hydrogen commissioner James Mnyupe said last night."Namibia is unlocking over 5 700 square...

Safety is paramount...

1 maand gelede | Energie

Vivo Energy Namibia, the retailer and marketer of Shell-branded fuels and lubricants, has held its annual Safety Day, reinforcing the importance of Health, Safety, Security, Environment & Quality (HSSEQ) at Vivo Energy.This year’s event -...

Brandstofpryse styg skerp

1 maand gelede | Energie

Met net agt weke oor voor Kersfees en die jaarlikse vakansie-uittog aanbreek, lyk die moontlikheid al groter dat baie Namibiërs met Jan Tuisbly se kar sal moet ry.Die pryse van petrol en diesel styg op...

NOORDERLIG: Cenored stel ‘beter’ tariewe vir SME’s in

1 maand gelede | Energie

Ester Kamati op OtjiwarongoTydens die onlangse bekendstelling van hul nuwe strategiese plan het die Central Northern Regional Electricity Distributor (Cenored) aangekondig dat hulle nuwe heffings vir klein- en mediumondernemings (SME’s) gaan instel.Volgens die uitvoerende hoof,...

Kategorie

 

Ligte brand (hopelik) weer vanaand in Rundu

2 maande gelede | Energie

NamPower sê sy tegniese span het die probleem identifiseer wat Rundu sedert Maandag sonder krag gelaat het. Volgens die jongste verklaring het die span ná...

Donkerte op Rundu duur voort

2 maande gelede | Energie

NamPower sê in 'n verklaring Rundu is steeds sonder krag. Die kragonderbreking duur reeds vanaf Maandag en is volgens die kragvoorsiener weens 'n tegniese probleem...

Windhoekers betaal meer vir krag

2 maande gelede | Energie

Die Windhoek munisipaliteit se gemiddelde elektrisiteitstarief verhoging van 3,4% vir die boekjaar 2021/2022 is sedert 1 September van krag. Pensioenarise wat vooraf betaal, betaal nou...

Rundu in die donker

2 maande gelede | Energie

Inwoners van Rundu is sedert 10:00 vanoggend sonder krag. Volgens NamPower se areabestuurder vir die noordelike streek, mnr. Petrus Immanuel, is dit weens tegniese...

Hupstoot vir beter kragvoorsiening

3 maande gelede | Energie

Ronelle Rademeyer – Die eerste van drie nuwe kraglynprojekte waarmee NamPower beoog om sy 400 kV-transmissienetwerk teen 'n koste van N$3,5 miljard oor 'n afstand...

Slypskool vir groen waterstof gehou

3 maande gelede | Energie

Die Suider-Afrikaanse Wetenskaplike Dienssentrum vir Klimaatsverandering en Aanpassende Grondbestuur (Sasscal) het vandeesweek 'n virtuele slypskool getiteld “Green Hydrogen Regional Data Validation Workshop” aangebied. Die doel...

Brandstofpryse markeer in Augustus die pas

4 maande gelede | Energie

Ondanks 'n styging in die internasionale prys van geraffineerde petrol en diesel in Julie weens 'n verhoogde vraag in die Amerika, Midde-Ooste, Noord-Afrika en dele...

Onluste sal nie tot brandstofnood lei

4 maande gelede | Energie

Ronelle Rademeyer – Die gedwonge staking van bedrywighede by Suid-Afrika se grootste olieraffinadery sal nie die beskikbaarheid van brandstof in Namibië beïnvloed nie.Sapref, Shell en...

Sluiting van SA olieraffinadery raak Namibië nie

4 maande gelede | Energie

Ronelle Rademeyer - Die gedwonge staking van bedrywighede by Suid-Afrika se grootste olieraffinadery sal nie die beskikbaarheid van brandstof in Namibië beïnvloed nie.Sapref, Shell en...

Brandstof in Julie duurder weens skerp styging in olieprys

5 maande gelede | Energie

Al was die wisselkoers in Junie gunstiger, het die skerp styging in die olieprys vir sodanige onderverhaling in die prys van brandstof gesorg dat motoriste...