Ekonomie

Ekonomie: Nóg ‘n kwartaal van negatiewe groei

6 ure gelede | Ekonomie

Namibië se ekonomie het in die eerste drie maande van vanjaar met -2,7% gegroei, toon syfers wat vanoggend deur die Namibië Statistiekagentskap (NSA) vrygestel is.Dit is die vierde opeenvolgende kwartaal dat die land se ekonomie...

Boubedryf: Mei se syfers bring bietjie hoop

17 ure gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Drie kommersiële bouplanne wat verlede maand die groen lig van Windhoek se munisipaliteit gekry het, het die totale waarde van goedgekeurde bouplanne in die hoofstad in Mei tot N$655,5 miljoen laat opskiet.Dit...

Windhoek sag op buitelandse beursies

17 ure gelede | Ekonomie

Windhoek is die derde goedkoopste stad uit 209 stede wêreldwyd vir buitelanders om in te woon. Dít volgens Mercer se Cost of Living-indeks vir 2017. Namibië se hoofstad is reeds vir etlike jare onder die...

Kan ekonomie uit resessie loswikkel?

17 ure gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Minstens N$27,8 miljard – teen konstante pryse van 2010 - sou in die eerste kwartaal vanjaar in die ekonomie moes invloei om Namibië uit sy resessie te lig.Alle oë is op die...

Inflasie bly binne Reserwebank se teiken

17 ure gelede | Ekonomie

Volgens Statistieke Suid-Afrika (SSA) het verbruikersprysinflasie (VPI) tussen April en Mei met 0,3% gestyg.Sommige ontleders het gehoop dat inflasie op 5,3% sou bly, maar tot 5,5% is voorspel.Kosprysinflasie het weer effens gestyg, tot 7% nadat...

Kategorie

 

Suid-Afrika het meer welsynstoelae as werkers

17 ure gelede | Ekonomie

Suid-Afrika is 'n welsynstaat en dis 'n resep vir gewelddadige betogings.Dít is bykans die gevolgtrekking uit die Instituut vir Rasse-aangeleenthede (IRR) se jongste peiling, wat...

Windhoek steeds spotgoedkoop tuiste vir buitelanders

1 dag gelede | Ekonomie

Windhoek is steeds onder die tien stede wêreldwyd waar buitelanders die goedkoopste kan bly, toon Mercer se Cost of Living-indeks vir 2017.Uit die 209 stede...

Klippies laat EPZ skitter

1 dag gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy'n Reusestyging in diamante wat deur die uitvoerverwerkingsone (EPZ) na die buiteland gekanaliseer is, het dié sone in die eerste kwartaal vanjaar Namibië se...

Moody’s maan oor swak sakevertroue

1 dag gelede | Ekonomie

Moody’s het Maandagoggend ’n navorsingsnota oor die lae vlakke van sakevertroue in Suid-Afrika uitgereik. Rand Merchant Bank (RMB) en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO)...

‘OB se voorstel sal ekonomie skaad’

1 dag gelede | Ekonomie

Die voorstel om die mandaat van die Suid-Afrikaanse Reserwebank te verander dreig om “Pandora se kis oop te maak vir nuwe risiko’s vir die Suid-Afrikaanse...

Tech CEOs meet with Trump

1 dag gelede | Ekonomie

The White House wants to update government information technology systems, cut costs, eliminate waste and improve service. Pres. Donald Trump on Monday cited estimates that...

Qatar says Gulf crisis puts US$2 bn in contracts...

1 dag gelede | Ekonomie

Doha - The political crisis in the Gulf is putting at risk business deals worth US$2 billion in Arab countries that have cut ties with...

Rand val terug na R13 per dollar

2 dae gelede | Ekonomie

Niel JoubertDie rand het gister skerp verswak ná sprake dat die Reserwebank se onafhanklikheid onder oorsig moet kom en sy mandaat verander moet word.Die geldeenheid...

Fitch glo nog in Namibië

2 dae gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy – Namibië wat sy kredietgradering by Fitch Ratings behou het, is gister deur die bank beskryf as ‘n mosie van vertroue in die...

Twee presidente, eindelose probleme

2 dae gelede | Ekonomie

Ulrich Joubert - Donald Trump is ’n ongewilde Amerikaanse president met baie politieke probleme. In die afgelope week was ek in Washington en het self...