Byvoegsels

Vir die dagboek

6 dae gelede | Byvoegsels

ELKE WEEK:*Elke Saterdag tussen 07:00 en 12:00 word die Bio-Markt/Green Market by die Stephanus-kerk in Dr Kenneth Kaundastraat aangebied.*Die weeklikse Inspirasiemark word elke Saterdag tussen 08:30 en 14:00 by die Ou Kragstasie-kompleks aangebied.*Geniet elke Sondag...

Internasionale balletkompetisie moet jong potensiaal uitlig

6 dae gelede | Byvoegsels

“Die waarde van balletkompetisies lê in die blootstelling, om raakgesien te word sodat jong dansers beurse en werk kan kry.”Dit is die mening van Dirk Badenhorst, wat sedert 2008 die Suid-Afrikaanse Internasionale Balletkompetisie (SAIBC) in...

Medjools floreer op oewer van Oranje

2 weke gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer - “Die dadelboom is ’n baie unieke plant. Ons is lief daarvoor om die gesegde te herhaal wat sê dadelbome wil met hulle kop in die hel staan en hulle voete in die...

Amerikaanse mark swaai vir houtskool oop

2 weke gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer - Die eerste besending Namibiese houtskool is tariefvry na die VSA uitgevoer.Dit is ’n reusedeurbraak vir plaaslike produsente, aangesien Amerika die grootste houtskoolverbruiker ter wêreld is.Dié 350 ton ter waarde van meer as...

Gegroepeerde verbranding nou verpligtend

2 weke gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer – In ’n poging om plaaseienaars in die wintermaande en daarna teen veldbrande te beskerm, tree streng reëls op 1 Mei in werking waaraan houtskoolprodusente gehoor moet gee.Michael Degé, hoofbestuurder van die Namibië...

Kategorie

 

Beesvleis: SA boere vryf hul hande vir uitvoer

2 weke gelede | Byvoegsels

Liana Mocke - Die plaaslike beesvleisbedryf kan nog baie munt slaan uit ’n groot, onontginde uitvoermark na lande waar verbruikers maar al te graag hul...

Open economy, open hunt

2 weke gelede | Byvoegsels

Emmanuel Koro - Namibians have welcomed the return of uninterrupted hunting, following a near-total absence of international hunting in 2020, caused by the Covid-19 pandemic...

Habitatio - wat beteken dié term?

2 weke gelede | Byvoegsels

Verlede maand het my artikel gehandel oor die beginsel van vruggebruik. Nou wil ek aan die lesers verduidelik wat ‘n habitatio is.Net soos die vruggebruik...

Nuwe gesig op die Afrikaanse musiektoneel

3 weke gelede | Byvoegsels

Die 20-jarige Nolene Spinks, beter bekend as Spinksie, se eerste enkelsnit “Verbode verlange” is nou op verskeie musiekplatforms beskikbaar. Dié jong sangeres het verlede jaar...

JRP sing oor onsterflike liefde

3 weke gelede | Byvoegsels

Die gewilde Namibiese folksanger met die rasperstem, John Rock Prophet, se splinternuwe enkelsnit, “Mingerhout”, word vandag op alle digitale platforms vrygestel. Die snit sal beskikbaar...

Kabaret plaas kollig op alzheimers

3 weke gelede | Byvoegsels

4U Events het besluit om vanjaar 'n projek ten bate van 'n baie spesiale doel aan te pak: Alzheimers. Dié siekte geniet nog te min...

Kollig-kalender

3 weke gelede | Byvoegsels

ELKE WEEK:*Elke Saterdag tussen 07:00 en 12:00 word die Bio-Markt/Green Market by die Stephanus-kerk in Dr. Kenneth Kaundastraat aangebied.*Die weeklikse Inspirasiemark word elke Saterdag tussen...

Dans is 'n taal op sy eie

3 weke gelede | Byvoegsels

Die 36-jarige West Uarije, beter bekend as die African Black Cat, spog met 25 jaar van tradisionele en kulturele danservaring en 16 jaar van kontemporêre...

Totsiens, Uncle Paul

3 weke gelede | Byvoegsels

Net meer as 'n week gelede moes Namibië, en spesifiek die plaaslike kunsgemeen­skap, met swaar harte van die kunslegende Paul Kiddo afskeid neem. Hy is...

Komsberg, juweel in Namibië se landboukroon

1 maand gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer – “Ons wil nie die grootste plaas in Namibië wees nie, maar ons streef daarna om die beste plaas te wees en die...