Byvoegsels

Rampjaar vir voedselstelsels

1 week gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer – Dit is geen geheim nie dat die Covid-19-pandemie ‘n verlammende impak op die wêreldekonomie het en die lewensmiddele en voedselsekuriteit van miljoene mense bedreig.Die Wêreldbank het in Junie in sy ekonomiese vooruitskouing...

Beeswinkel se voordele skitter in pandemietyd

1 week gelede | Byvoegsels

Elvira Hattingh - Toe Petrus van Heerden, direkteur van Beeswinkel, drie jaar gelede gesê het die toekoms vir veehandel lê aanlyn, het sy mede-aandeelhouers by Grainvest Livestock nie sy visie gedeel nie. Van Heerden sê...

Melkkrisis buite beheer

1 week gelede | Byvoegsels

Ellanie Smit – Met slegs 12 suiwelprodusente in die land oor, sal roumelkproduksie na verwating vanjaar tot net 16,7 miljoen liter daal, in vergelyking met die 21 miljoen liter wat in 2019 geproduseer is. Tydens...

Namibiese Wagyu dalk gou op rakke

1 week gelede | Byvoegsels

Elvira Hattingh – “As alles volgens plan verloop, behoort die eerste Namibiese Wagyu-vleis voor die einde van die jaar op winkelrakke te wees. “Boonop lyk die toekoms van Wagyu-beeste in Namibië rooskleurig, veral as uitvoerstatus...

Mele gedy as halte by Spreetshoogte

1 week gelede | Byvoegsels

Ronelle RademeyerAan die soom van die sentrale platorand, kort voor 'n mens by Spreetshoogte in die Namib afsak, is 'n halfweghalte wat in die bietjie meer as twee jaar van sy bestaan 'n gewilde stilhouplek...

Kategorie

 

Boerderyvennootskappe en die afsterwe van ‘n vennoot

1 week gelede | Byvoegsels

Om ‘n boer te wees is in meeste Namibiërs se bloed. Verder lewer boerdery ‘n groot bydrae tot ons land se ekonomie. Ek...

Augustus 2020 se veilings

1 week gelede | Byvoegsels

4 Augustus· Agra se veilings by Rehoboth (speenkalf), Mariental.· ...

Urban mushroom farm utilizing invader bush

1 maand gelede | Byvoegsels

Augetto Craig - Namibia has recently gotten a first of its kind urban farm when Jonathan Calitz and Anitta Voland decided that they want to...

Blommemark se rosegeur kwyn

1 maand gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer - Die impak van die Covid-19-pandemie se aanvanklike streng inperkingsmaatreëls het ook by Namib Roses aan die Schaaprivier by Dordabis sy merk gelaat.Namibië...

Padstal-kultuur vat pos

1 maand gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer - As jy al ’n langpadvakansie in Suid-Afrika onderneem het, sal jy die heerlike bederf van ’n padstal langs jou roete ken.Hoewel Namibië...

When the member of a farming CC dies

1 maand gelede | Byvoegsels

When the member of a Close Corporation that owns a farm dies, the legal consequences in the deceased estate are different from what happens when...

Veilingskalender vir Julie 2020

1 maand gelede | Byvoegsels

1 Julie · Hochfeld Agri se veiling by Hochfeld.· WLA se...

‘Hongerpandemie’ lê vir wêreld op loer

2 maande gelede | Byvoegsels

Ronelle RademeyerDie wêreld se ekonome en beleidmakers twyfel nie meer daaraan dat die wêreldekonomie weens die Covid-19-krisis in ’n resessie gedompel gaan word nie. Trouens,...

Mashare oes binnekort eerste bloubessies

2 maande gelede | Byvoegsels

Elvira Hattingh – Mashare Berries Farming gaan geskiedenis maak wanneer dit vanaf einde Junie die eerste keer bloubessies kommersieel in Namibië oes.Mnr. Izak Grobbelaar,...

‘n Plan vir Otjozondjupa-boere

2 maande gelede | Byvoegsels

Elvira Hattingh - ‘n Plan vir verbeterde landbouproduksie en ‘n streek wat selfstandig en selfonderhoudend in terme van kosproduksie is, is enkele van die ontwikkelingsprioriteite...