Arbeid

SA pa’s kan by WVF eis vir 10 dae...

1 maand gelede | Arbeid

Hanlie Stadler – Pa’s en ouers wat nie vir kraamverlof kwalifiseer nie, kan uiteindelik vergoeding vir hul tien dae ouerskapsverlof van die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) eis.Pres. Cyril Ramaphosa het op 23 November 2018 die Wysigingswet op...

Vakbond en ECN kruis swaarde

1 maand gelede | Arbeid

Denver Kisting – Mnr. Protasius Andowa van die staatsdienswerkersunie (Napwu) sê hulle sal vandag onthul of die nasionale en presidensiële verkiesing geraak sal word deur ongelukkige werknemers van die Verkiesingskommissie (ECN).Napwu gaan vandag én môre...

Informele ekonomie: Vakbonde moet aanpas

1 maand gelede | Arbeid

Augetto GraigOm die informele ekonomie tot sy reg te laat kom, sal ­vakbonde 'n daadwerklike poging moet aanwend om burgers in dié sektor te dien.Dít aldus 'n aanbeveling van die ­Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) wat Namibië...

Skorpion: Werkers vrywillig afgelê

1 maand gelede | Arbeid

Jo-Maré Duddy - Skorpion Zinc se raffinadery by Rosh Pinah sluit van vroeg volgende maand tot die einde van Februarie 2020 en meer as 60 werkers gaan afgelê word.Die sluiting spruit uit hellingsprobleme wat in...

Korter skofte vir veiligheidswagte?

2 maande gelede | Arbeid

Skofte vir sekuriteitswagte kan moontlik in nuwe arbeidswetgewing van 12 ure tans na 8 verkort word, het die sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersfederasie (NEF), mnr. Tim Parkhouse, vanoggend gesê.Parkhouse, wat ‘n toespraak by die algemene...

Kategorie

 

Empowering young leaders

2 maande gelede | Arbeid

Francois van der Merwe As part of its ongoing mission to empower, equip and transform, Erongo Marine Enterprises (EME) sponsored ten young leaders, including...

Investing in employees’ future

2 maande gelede | Arbeid

FirstRand Namibia supports education with bursariesFirstRand Namibia Assistance Trust has reduced the tertiary financial burden for 38 of its employees by awarding bursaries allowing them...

Visfabriek se werkers ruk op

2 maande gelede | Arbeid

Leandrea Louw – Werknemers van Embwinda Fishing het verlede Donderdag vreedsaam betoog en ‘n petisie met griewe aan die maatskappy se bestuur oorhandig. Volgens die...

Baas mag ‘skree, beledig’

2 maande gelede | Arbeid

Henriette Lamprecht – 'n Hoë persentasie werkers wat aan ‘n opname oor geweld en teistering in die werksomgewing deelgeneem het, stem saam hul baas het...

Bankwerkers sal oor staking stem

4 maande gelede | Arbeid

Elvira Hattingh - Lede van die Bankwerkersvakbond van Namibië (Bawon) gaan binnekort stem oor of hulle aan ’n staking wil deelneem ná salarisonderhandelinge met Standard...

Nafau-lid van korrupsie aangekla

4 maande gelede | Arbeid

‘n Lid van die Namibiese Vakbond vir Voedsel- en Verwante Werkers (Nafau), mnr. Sakeus Taapopi Shikongo (31), is die afgelope Dinsdag deur die Teenkorrupsiekommissie (ACC)...

Dís hoekom amptenare nie verhogings kry

5 maande gelede | Arbeid

Elvira Hattingh - Dit sal onverantwoordelik wees indien die regering salarisverhogings aan staatsamptenare toestaan kort ná ‘n noodtoestand weens droogte aankondig is en burgers vir...

Dok op, sê amptenare

5 maande gelede | Arbeid

Elvira Hattingh en Jo-Maré Duddy Ten spyte van kommer oor Namibië se enorme vergoe­dingspakket vir staatsamptenare het twee vakbonde nou 'n dispuut oor salarisonderhandelinge...

Furnmart-staking verby

5 maande gelede | Arbeid

Dis vandag sake soos gewoonlik by Furnmart- en Home Corp-winkels oraloor Namibië ná ’n staking wat sedert die begin van die maand voortgeduur het. Namibiese...

Furnmart-, Home Corp-werkers beëindig staking

5 maande gelede | Arbeid

Werkers van die meubelwinkels Furnmart en Home Corp het deur die Metaal- en Verwante- Namibiese Werkersunie (Manwu) hul tweeweeklange landswye staking beëindig. Die aankondiging is...