Arbeid

President duld geen laatkommers

1 dag gelede | Arbeid

Augetto Graig - President Hage Geingob se woordvoerder, dr. Alfredo Hengari, het ’n bondige verklaring oor Maandag se mislukte poging tot ’n vergadering met die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) uitgereik. “Die afvaardiging het laat opgedaag,...

Amcu kry nóg 'n dwarsklap in hof

3 dae gelede | Arbeid

Elvira WoodDie mynwerkersvakbond Amcu kan maar net nie sy sin by die howe kry nie.Suid-Afrika se arbeidshof het Maandag, net soos die geval was Vrydag, 'n aansoek van Amcu van die hand gewys.Vrydag is Amcu...

Geingob vat mynwerkers kort

4 dae gelede | Arbeid

Augetto Graig - Leiers van die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) het (Maandag) gisteroggend hul beplande vergadering met president Hage Geingob misgeloop.Dít omdat hulle nie betyds daarvoor opgedaag het nie. Tydens die vergadering, wat om 10:00...

Vakbonde: SADC moet by Zim ingryp

1 week gelede | Arbeid

Augetto Graig - Dis hoog tyd dat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingstreek (SADC) se arbeidsministers by die krisis in Zimbabwe ingryp.Dít volgens me. Zingiswa Losi, president van die Suider-Afrikaanse Vakbondkoördineringsraad (SATUCC), vandeesweek tydens ’n byeenkoms van SADC-arbeidministers...

Husab skop steeds stof op

3 weke gelede | Arbeid

Augetto Graig - Die beleërde goewerneur van die Erongostreek, mnr. Cleophas Mutjavikua, slaan vure dood ná hy daarvan beskuldig is dat hy die Chinese meerderheidsaandeelhouer in Namibië se reuse Husab-uraanmyn van raad bedien het oor...

Kategorie

 

Swakop Uranium verdedig Mutjavikua

3 weke gelede | Arbeid

Die Swakop Uranium-maatskappy wat die enorme Husab-uraanmyn bestuur het in ʼn verklaring gesê dat die goewerneur van die Erongostreek, mnr. Cleophas Mutjavikua, as tussenganger genooi...

Suide se mynwerkersvakbond teen Mutjavikua

3 weke gelede | Arbeid

Die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) se Suide-tak het ook die bedanking van die goewerneur van die Erongostreek, mnr. Cleophas Mutjavikua, geëis. Volgens mnr. Shavuka Mbidhi...

Mutjavikua verdedig homself

3 weke gelede | Arbeid

In 'n amptelike verklaring het mnr. Cleophas Mutjavikua, die Erongostreek se goewerneur, gesê daar is gepeuter met die klankopnames wat in sosiale media versprei word....

Husab-debakel kring uit

3 weke gelede | Arbeid

Augetto Graig en Erwin Leuschner - Uitlatings wat mnr. Cleophas Mutjavikua, goewerneur van die Erongostreek, glo gemaak het, het die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) en...

Husab-mynwerkers se lonte kort oor veiligheid

3 weke gelede | Arbeid

Erwin Leuschner – Bedrywighede by Namibië se grootste myn is gister lamgelê ná die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) die aandag op verskeie veiligheidstekorte gevestig...

Vakbond dreig stadsraad

1 maand gelede | Arbeid

Denver Kisting – As die Windhoekse stadsraad (CoW) gehoor gee aan pres. Hage Geingob se bevel, móét hy elke ander geskorste werknemer heraanstel.Hiernaas moet die...

Mynwerkers: Leierskaptwis verskerp

1 maand gelede | Arbeid

font face="Verdana" > Augetto Graig - Die Mynwerkervakbond van Namibië (MUN) het gister (31 Januarie 2019) die uitkoms van hul nasionale uitvoerende komitee (NEC) se...

Dundee en MUN beding ooreenkoms

1 maand gelede | Arbeid

Dundee Precious Metals Tsumeb het Vrydag die suksesvolle bedinging van ’n salarisverhogingsooreenkoms met die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) aangekondig. Die ooreenkoms maak voorsiening vir ’n...

Vakbondgroep veroordeel afbreek van huise

1 maand gelede | Arbeid

Francoise Steynberg - Die Namibiese sambreelvakbond, die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW), veroordeel die afbreek van huise in informele nedersettings. "Die NUNW en...

Vakbonde: SADC móét by Zim-krisis ingryp

1 maand gelede | Arbeid

Francoise Steynberg - Die Namibiese sambreelvakbond, die Nasionale Unie vir Namibiese Werkers (NUNW), het leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) veroordeel, wat oor die Zimbabwe-krisis...