Afrika

Drama toe Zuma dreig om te swyg

1 dag gelede | Afrika

Llewellyn Prince en Christiaan du Plessis Oudpres. Jacob Zuma het byna-byna Woensdag sy baadjie gevat en uit die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping gestap sonder om verder te getuig.En dit is geen uitgemaakte saak dat...

Jong weesrenosters in natuur vrygelaat

1 dag gelede | Afrika

Marietie Louw-CarstensVyf jaar nadat twee renoster­wesies deur die Hoedspruit-sentrum vir bedreigde spesies in Limpopo gered is nadat hul ma's deur stropers vir hul horings doodgemaak is, is hulle vry­gelaat om op hul eie in die...

ANC kan aan regering voorskryf oor poste – Zuma...

2 dae gelede | Afrika

Llewellyn Prince en Christiaan du Plessis Die ANC het as regerende party die reg om aan die regering voor te skryf watter lojale kaders as senior bestuurders en direksielede van staatsentiteite (SOE’s), sowel as hoofde...

Mosambiekse minister nie meer uitgelewer

5 dae gelede | Afrika

Die uitlewering van Mosambiek se voormalige minister van finansies, Manuel Chang, is gestaak nadat dit blyk dat Chang dubbele immuniteit onder die Mosambiekse wet het.Ronald Lamola, die minister vir justisie en korrektiewe dienste, het Saterdag...

Bevolkingsgroei bedreig Afrika-demokrasieë

1 week gelede | Afrika

Ed CropleyDie Afrika-sterkman se politieke invloed het miskien ná die Koue Oorlog gekwyn, maar nou lyk dit of hy weer ’n verskyning op die vasteland se politieke verhoog maak.Wat die verskynsel nog meer kommerwekkend maak,...

Kategorie

 

SA kan leer by Botswana

1 week gelede | Afrika

Ulrich Joubert – Sedert onafhanklikheid in 1966 word Botswana as een van die suksesstories in Afrika beskou.Dit is een van Afrika se mees stabiele lande...

Hou Tito, Bheki en Gwede aanspreeklik, sê OB

1 week gelede | Afrika

Jana Marx - Ministers Tito Mboweni en Bheki Cele en die ANC-voorsitter, Gwede Mantashe, moet aanspreeklik gehou word vir “aanvalle” op haar, het adv. Busisiwe...

Verstekeling het dalk in Jhb opgeklim

1 week gelede | Afrika

Die polisie in Nairobi ondersoek die moontlikheid dat die verstekeling wie se gevriesde lyk verlede Sondag uit ’n vliegtuig geval en in ’n tuin in...

Gevaar skuil dalk in dié ou mynhope

1 week gelede | Afrika

Elise Tempelhoff - Wetenskaplikes wat die hare ontleed het van mense wat naby ou goudmynhope in Gauteng woon, sê dié mense word aan uraan blootgestel...

Ma, betaal my R14 655 p.m. of dis hof...

1 week gelede | Afrika

Deur Jaco Nel – ’n Johannesburgse student (19) dagvaar sy ma vir klasgeld, sakgeld én ontspanningsaktiwiteite van R14 655 per maand.Louwna Klintworth (55), ’n persoonlike...

‘Laat my klaar praat, ek is ’n vrou,’ hoor...

1 week gelede | Afrika

Deur Dawie Boonzaaier – Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) is van “wit heerssugtigheid” beskuldig by ’n geleentheid in Londen waar die instituut bewusmaking van grondonteiening...

Beslissende tyd vir SA se koers

2 weke gelede | Afrika

Leopold Scholtz ’n Mens wil sake nie onnodig dramatiseer nie, maar dis heel moontlik dat historici die tyd waarin ons tans leef, later as beslissend...

Zim se adjunkpresident moontlik vergiftig

2 weke gelede | Afrika

Sarel van der Walt ’n Sluier van geheimhouding is getrek oor die nuus dat Constantino Chiwenga, adjunkpresident van Zimbabwe, moontlik weens vergiftiging in ’n...

Minstens 40 dood in lugaanval in Libië

2 weke gelede | Afrika

Minstens 40 mense is in Libië dood en 80 beseer ná ’n lugaanval net buite die hoofstad, Tripoli.’n Beampte van die departement van gesondheid sê...

Grond, mag en politiek: Lesse uit Zimbabwe

2 weke gelede | Afrika

Pieter Labuschagne - Die kritieke kernvraag oor die herverdeling van landbougrond in Suid-Afrika is of die debat gaan oor grond waarop mense aktief wil boer...