Afrika

Sibanye-Stillwater: 5de mynwerker se lyk gevind

2 dae gelede | Afrika

Die lyk van die vyfde mynwerker wat in Sibanye-Stillwater se Kloof Ikamva-skag vermis was, is gevind.Sibanye-Stillwater het gisteroggend in ’n verklaring gesê al die werkers wat vermis was, is nou gevind.Die maatskappy het Maandag gesê...

Italië, Frankryk bots oor wegwysing van migrante

2 dae gelede | Afrika

'n Amerikaanse vlootskip het 41 mense gered en 12 lyke van 'n sinkende rubberboot aan die kus van Libië gehaal, sê 'n humanitêre groep nadat sy skip per radio gekontak is om te help.Die Amerikaanse...

Moskee-aanval skok

2 dae gelede | Afrika

Twee mense is gisteroggend in 'n moskee in die Bolandse dorp, Malmesbury, dood­gesteek en hul aanvaller, gewapen met 'n mes, is deur die polisie ­doodgeskiet. Hy het hom glo teen inhegtenisneming verset en op die...

Spanje sê hy sal immigrante inneem

3 dae gelede | Afrika

Italië beplan om migrante van Afrika, wat ingestop op 'n liefdadigheidsboot sit, na ander vaartuie oor te plaas en hulle dan na Spanje te laat vaar. Dit kom ongeag versoeke van humanitêre groepe dat die...

Woede nadat Amerikaner leeu by Krugerwildtuin skiet

4 dae gelede | Afrika

Elise Tempelhoff Omgewingsbewustes is woedend nadat ’n leeumannetjie Vrydag in Umbabat, een van die Krugerwildtuin se aangrensende natuurreservate, deur vermoedelik ’n Amerikaanse jagter doodgeskiet is.Hy het glo R1,2 miljoen vir die jagtog betaal.Michele Pickover van...

Kategorie

 

‘Isis-verwante’ aanvalle in Noord-Mosambiek

4 dae gelede | Afrika

Daar word gevrees dat Moslem-ekstremiste in die noorde van Mosambiek nou toeriste en buitelandse maatskappye kan begin teiken, en die Amerikaanse owerhede het reeds hul...

Korrels van Vredefort-koepel se meteoriet in Noord-Kaap gekry

4 dae gelede | Afrika

Onlangse navorsing bewys dat sandkorrels by Kantienkopje in Barkly-Wes, Noord-Kaap, miljoene jare gelede deel was van meteorietrotse wat die aarde getref het en die Vredefort-koepel...

Henri beken glo teenoor vriend

6 dae gelede | Afrika

Julian Jansen - Henri van Breda, wat Donderdag nog volgehou het hy het nié op een na sy hele gesin met ’n byl uitgewis nie,...

‘Isis-verwante’ aanvalle in Noord-Mosambiek

6 dae gelede | Afrika

Deur Erika Gibson - Daar word gevrees dat Moslem-ekstremiste in die noorde van Mosambiek nou toeriste en buitelandse maatskappye kan begin teiken, en die Amerikaanse...

'Ek wou my man se liefde toets'

1 week gelede | Afrika

’n Vrou van Uganda is onlangs daaraan skuldig bevind dat sy vals inligting aan die polisie verskaf het nadat sy haar man se liefde vir...

'Moenie my uitlok nie'

1 week gelede | Afrika

Oudpres. Jacob Zuma “waarsku” diegene wat voortgaan om hom in die publiek te bespreek om hom nie “uit te lok” nie.Zuma het sy kritici gewaarsku...

Paaie in Kaap gesluit weens protes

1 week gelede | Afrika

Die N2 tussen Grabouw en Caledon en die R43 naby Hermanus is gister­oggend weer weens protesaksie gesluit. Die Hermanus-gemeenskaps­polisiëringsforum het die oggend bevestig die R43...

Vlugtelinge sterf toe boot sink

1 week gelede | Afrika

Die dodetal nadat ’n vlugtelingboot langs die kus van Tunisië gesink het, het tot 112 gestyg.Die boot het Sondag naby die eiland Kerkenna onder die...

Pastoor dood ná krokodil hom byt

1 week gelede | Afrika

'n Krokodil het 'n pastoor van ­Ethiopië aangeval terwyl hy 'n kerkganger gedoop het.Die BBC berig dat pastoor Docho Eshete die doop in die Abaya-meer...

Humeure vlam op oor nuwe naam vir lughawe

1 week gelede | Afrika

Humeure het Maandag opgevlam op ’n openbare vergadering oor die beoogde naamsverandering van die Kaapstad Internasionale Lughawe.Lede van die publiek is na die lughawe genooi...