Nuus

Dagboek vir die landbouer

7 ure gelede | Landbou

Wildfees- en ­veiling vind dié naweek plaasDie Outjo Wildsfees vind hierdie naweek by die Sophienhof Lodge buite Outjo plaas. Die wildsveiling, aangebied deur Du Preez Wild en die veilingshuis Agra, begin Saterdag om 12:00. Voornemende...

Koningin se stafresies

17 ure gelede | Sport

Yochanaan Coetzee - Die Britse Koningin se staf ter voorbereiding van die Statebondspele in Australië het vanoggend by die VN Huis in Windhoek aangekom. Ons eie Olimpiese atleet Helalia Johannes het die eer gehad om...

Noorde in greep van erge waterkrisis

17 ure gelede | Omgewing

Ronelle Rademeyer - Skade weens verspoelings aan die kanaal wat water vanaf Calueque tot by Oshakati en omliggende dorpe in die sentrale Noorde, het daartoe gelei dat reservoirs tans net sowat 30 persent...

Karibib skud!

19 ure gelede | Omgewing

‘n Aardbewing wat 3,4 op die Richeterskaal geregistreer het, het knap voor middernag suid van Karibib plaasgevind.Volgens ‘n mediaverklaring van die ministerie van myne en energie het drie seismologiese stasies die aardbewing waargeneem.Volgens berekeninge is...

Twee mans sterf op Hochfeldpad

1 dag gelede | Ongelukke

Twee mans het gistermiddag in ‘n motorongeluk op die pad tussen Okahandja en Hochfeld gesterf.Die sedanvoertuig waarin hulle gereis het, het ‘n slaggat getref en die voertuig het ‘n paar keer gerol. Die oorledenes is...

Kategorie

 

Premier gee oorsig oor staatsdiens

1 dag gelede | Regering

Estelle de Bruyn - Met die uitsondering van die uniformmagte en politieke ampsdraers, is daar 67 835 staatsamptenare in Namibië van wie 534 buitelanders is.Dit...

Weer vir 28 April 2017

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie oor die Zambezistreek. Dit sal winderig oor die binneland wees, behalwe oor die verre...

Reg op repliek: Safari Hotels

1 dag gelede | Plaaslik

Op 10 Maart 2017 het Republi­kein 'n onderhoud geplaas wat gevoer is met mnr. Johnnie Hamman, voormalige besturende direkteur van Safari Hotels (Edms. Bpk.), onder...

Sentrale Aankoperaad in hoërhof ingehuldig

1 dag gelede | Howe

Die nuwe Sentrale Aankoperaad is gister amptelik deur regterpresident Petrus Damaseb in die hoërhof ingehuldig. Die voorsitter van die nuwe raad, mnr. Patrick Swartz, het...

Man sterf 'n maand ná sy troudag

1 dag gelede | Ongelukke

Tanja Bause - Presies 'n maand nadat mnr. Kaonge Kaura (26) in die huwelik getree het, is hy in die Lady Pohamba-hospitaal oorlede nadat hy...

Kavango: Beplande pynappelprojek tot niet

1 dag gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Ná 13 jaar se werk is Kavango Fruit Farms se beplande pynappelprojek en -fabriek in die Kavangostreek van die baan.Dit ten spyte...

Gondwana se Zambezi Mubala Lodge binnekort oop

1 dag gelede | Toerisme

'n Nuwe Gondwana Collection-lodge in die Zambezistreek maak sy deure in November oop.Die Zambezi Mubala Lodge is 'n paradys vir natuur- en visvangentoesiaste en 'n...

NMH se Business7 praat met mynbou

1 dag gelede | Gebeure

NMH se Business& praat met mynbou

Hulde aan onderwyslegende

1 dag gelede | Mense

Van heinde en verre het mense gekom om Oom Appie (Abraham Johannes) du Plooy, ‘n legende in Namibiese onderwys, op 25 April by ‘n troosdiens...

Chinese met ivoorstukkies se verhoor in Julie

1 dag gelede | Howe

Francoise Steynberg Die twee Chinese mans wat in Desember 2016 by die Kapps Farm-padblokkade op pad na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako met ivoorstukkies in...