Amnestie vir koperdrade
Telecom Namibia gee vir individue en skroothandelaars wat in besit van koperdrade is tot 31 Augustus 2022 kans om hulle te kontak sodat hulle die koperdrade kan optel. Ná dié datum sal alle koperdrade wat in die besit van individue en skoothandelaars gevind word as gesteel beskou word.
Telecom Namibia het sedert 15 Junie vanjaar geen koper aan enige skroothandelaar verkoop nie.
Potensiële diewe word gewaarsku dat dit ’n misdaad is om koperdrade onregmatig te vat en jou in die tronk kan laat beland.
Telecom Namibia kan by 11000 gekontak word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie