CoW se sake teen Ramatex saamgevoeg
Opgraderings beloop glo sowat N$79,5 miljoen
Die regstryd tussen Windhoek se munisipaliteit en die likwidateurs van Ramatex duur steeds in die hoërhof in Windhoek voort.
Regter Herman Oosthuizen het Maandag beslis dat die twee hangende sake tussen die Windhoek-munisipaliteit (CoW) en die mede-likwidateurs van Ramatex Textiles Namibia, mnre. David B
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie