Kragtoevoer herstel
'n Landwye, gedeeltelike kragonbreking om 13:40 het vir 'n wyle die sentrale, kus- en noordelike gedeeltes van die land sonder krag gelaat. Volgens NamPower is toevoer egter reeds herstel. Die onderbreking was te wyte aan 'n onderbreking op die 400 kV Kokerboom-Auas-lyn.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie