Argief - vir 2020 - Republikein

December 2020

658 berigte

November 2020

819 berigte

October 2020

883 berigte

September 2020

902 berigte

August 2020

799 berigte

July 2020

850 berigte

June 2020

791 berigte

May 2020

646 berigte

April 2020

606 berigte

March 2020

1136 berigte

February 2020

1106 berigte

January 2020

995 berigte

Storms vir Nuwejaar voorspel

1 jaar gelede | Weer

Die hoofweervoorspeller van die weerkantoor, mnr. Odillo Kgobetsi, verwag wydverspreide swaar reënstorms van meer as 50 mm vir die Nuwejaar oor die noordelike, sentrale en...

Soektog na vermiste seuntjie by...

1 jaar gelede | Polisie

Die soektog na die vermiste seuntjie by Lüderitz is vandag verskerp met die plaaslike polisie, reserwemag en die publiek wat kragte saamgesnoer het. Die driejarige...

Grondindaba 2018: Parke, tradisionele gemeenskappe...

1 jaar gelede | Plaaslik

Een van die besluite by twee jaar gelede se tweede nasionale grondberaad in Namibië was om plase aangrensend aan nasionale parke te koop om gemeenskappe...

Ontspanningsparke van Brakwater, Goreangab tydelik...

1 jaar gelede | Plaaslik

Die Windhoekse munisipaliteit het pas aangekondig die ontspanningsparke van Brakwater en Goreangab sal weens die nuwe Covid-19-maatreëls vanaf 2 Januarie 2021 tot verdere kennisgewing vir...

Ontspanningsparke van Brakwater, Goreangab tydelik...

1 jaar gelede | Plaaslik

Die Windhoekse munisipaliteit het pas aangekondig die ontspanningsparke van Brakwater en Goreangab sal weens die nuwe Covid-19-maatreëls vanaf 2 Januarie 2021 tot verdere kennisgewing vir...

Nuwe ontsoutingsaanleg eers teen 2030

1 jaar gelede | Plaaslik

Ingenieurs was teen die einde van November besig met konsepplanne vir die oprigting van ‘n tweede ontsoutingsaanleg aan die Namibiese kus om die land se...

Storm looi skool in Kavango-Oos

1 jaar gelede | Onderwys

Verskeie klaskamers is tydens swaar reënbuie die afgelope week by die Uvhungu-vhungu Gekombineerde Skool in die Kavango-Oosstreek beskadig.Die dak van een van die klaskamers in...

Airlink verander vlugtye

1 jaar gelede | Vervoer

Die Suid-Afrikaanse lugredery Airlink het veranderinge aan hul vlugtye aangekondig sodat passasiers aan die aangepaste aandklokreël gehoor kan gee.Vlugte tussen Johannesburg en Windhoek word ook...

Polisieman sterf in ongeluk

1 jaar gelede | Ongelukke

‘n Lid van die Namibiese polisie is gistermiddag in ‘n ongeluk naby Okakarara dood.Volgens die polisiewoordvoerder in die Otjozondjupastreek, insp. Maureen Mbeha, het die private...

Stedelike grond: Indaba 2018 tot...

1 jaar gelede | Regering

Hoeveel bekostigbare huise is in die huidige boekjaar opgerig?Net 345 volgens die vorderingsverslag oor die uitvoering van besluite wat in 2018 by Namibië se tweede...

Covid-19: Jongste in beeld

1 jaar gelede | Gesondheid

Namibië se herstelkoers het effens gestyg nadat 912 nuwe persone gister uit isolasie, hetsy tuis of elders, ontslaan is.Uit die 482 nuwe gevalle wat vandag...

Wydverspreide reën kom op Oujaar

1 jaar gelede | Weer

Wydverspreide donderbuie word vir die laaste dag van 2020 in die noordelike streke, die Otjozondjupa-, Omaheke-, Khomas- en Hardapstreek plek-plek voorspel waar kitsvloede tot die...

Leserskommentaar 30 Desember 2020

1 jaar gelede | Menings

Foto: Sononder by Aris, foto deur Björn BaslerWatse grap! Van 9uur in jou huis of erf? By sjebeens en ander drinkplekke maak hulle net die...

Vermeende rower sterf ná skietery...

1 jaar gelede | Misdaad

‘n Vermeende rower is vanoggend tydens ‘n rooftog in die hoofstad deur die polisie gewond waarna hy later in ‘n hospitaal beswyk het.Volgens die nasionale...

Tweede golf en heropening van...

1 jaar gelede | Onderwys

Die tweede golf van Covid-19 wat Namibië tans ervaar, sal waarskynlik nie die beplande heropening van skole in Januarie vertraag nie.Die manier van onderrig mag...

Regstelling en verskoning

1 jaar gelede | Howe

Erongo en Republikein het Dinsdag verkeerdelik hierdie foto van mnr. Bertus le Roux van Windhoek geplaas by ‘n berig oor ene mnr. Albertus Christoffel le...

Waarskuwing oor bedrogspul met herdershonde

1 jaar gelede | Landbou

Die Cheetah Conservation Fund (CCF) naby Otjiwarongo waarsku Namibiese boere teen ‘n bedrogspul met ‘n hondeteelprogram. “Ons het inligting ontvang dat herdershonde deur persone op...

Suide-spoorlyn nog toe

1 jaar gelede | Infrastruktuur

Francoise Steynberg – Treindienste tussen Keetmanshoop en Mariental is nog nie weer op dreef ná die treinongeluk verlede Donderdag op Oukersaand nie. “Die rehabilitasie van...

Jongste Covid-19-data

1 jaar gelede | Gesondheid

Die ministerie van gesondheid en maatskaplike welsyn het vandag 564 bykomende gevalle van Covid-19 bevestig.Dit is die data vir gister.Die syfers is gebaseer op 2...

Kitsvloede môre vir Noorde, Omaheke...

1 jaar gelede | Weer

Die weerkantoor waarsku dat wydverspreide donderbuie môre oor die noordelike streke en die Omahekestreek verwag word waar kitsvloede tot die naweek kan plaasvind. Die nodige...

Klein kannetjie – GROOT kabeljou

1 jaar gelede |

Nico Tromp junior het Maandag die massiewe kabeljou van 21,5 kg gevang noord van Hentiesbaai by Adri se gat.“Ek dink dit is great positiewe nuus...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 658 records.