Argief - vir 2020 - Republikein

December 2020

658 berigte

November 2020

819 berigte

October 2020

883 berigte

September 2020

902 berigte

August 2020

799 berigte

July 2020

850 berigte

June 2020

791 berigte

May 2020

646 berigte

April 2020

606 berigte

March 2020

1136 berigte

February 2020

1106 berigte

January 2020

995 berigte

Nog 'n geval in Walvisbaai,...

1 jaar gelede | Gesondheid

Die aantal bevestigde Covid-19-gevalle in Namibië het met twee tot 205 gestyg. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula is...

Borgtogaansoek van gewese Fishcor-baas misluk

1 jaar gelede | Howe

Ronelle Rademeyer - Die geskorste hoof uitvoerende beampte van Fishcor, mnr. Mike Nghipunya (foto), se aansoek om borgtog het misluk.Adjunk-hooflanddros Ingrid Unengu het vroeër vandag...

Joe’s Charity Drive

1 jaar gelede | Sakenuus

Joe’s Beerhouse hosts a car boot sale this Saturday (4 July) from 08:00 to 11:00. A car boot sale is similar to a flea market,...

5 olifanttande, 1 renosterhoring gekonfiskeer

1 jaar gelede | Misdaad

Die Namibiese polisie het verlede week op vyf olifanttande en een elk renosterhoring, ietermagôvel en ‘n voertuig beslag gelê.Volgens die weeklikse wildmisdaadverslag van 22 tot...

Rekordhoogtes vir houtskooluitvoere in 2019

1 jaar gelede | Landbou

Elvira Hattingh - As dit by Namibië se totale landbou-uitvoere kom, het houtskooluitvoere se aandeel verlede jaar aansienlik tot 16,8% gestyg, van net 10,3% in...

Tee gekonfiskeer wat glo Covid-19...

1 jaar gelede | Gesondheid

Chinese tee wat na bewering Covid-19 kan voorkom, is in Kuisebmond in Walvisbaai deur die polisie gekonfiskeer.Volgens die hoof van misdaadondersoeke in die Erongostreek adj....

Werklose veeartse ontmoet opposisie

1 jaar gelede | Onderwys

Denver Kisting – ’n Groep afgestudeerde veeartse het vanoggend ’n vergadering met mnr. McHenry Venaani, die leier van die Popular Democratic Movement (PDM), by die...

Covid-19 eis sewesseisoen; Kiwi’s kampioen

1 jaar gelede | Sport

Marnus Kok – Weens die Covid-19-pandemie is die res van die toernooie van die huidige seisoen van Wêreldrugby se sewesreeks gekanselleer en is Nieu-Seeland as...

Bevestigde Covid-19-gevalle steek 200-kerf verby

1 jaar gelede | Gesondheid

Nog sewe nuwe gevalle van Covid-19 is in die land aangeteken. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula staan die...

Houses promised in informal settlements...

1 jaar gelede | Sakenuus

The ministry of urban and rural development in collaboration with the City of Windhoek and National Housing Enterprise will deliver 200 affordable houses by November...

Vivo Energy and Baobab join...

1 jaar gelede | Sakenuus

Phillepus Uusiku Vivo Energy, the pan-African retailer and distributor of Shell fuels and lubricants, in partnership with Baobab Khulisani, have agreed to form a new...

Inwoners kla oor kwarantyn

1 jaar gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Verskeie inwoners van Hentiesbaai het kommer uitgespreek oor kwarantyngeriewe wat buite die dorp ingerig is wat tans nog geen gevalle van Covid-19...

Nagklubs, toerisme, skole oop in...

1 jaar gelede | Regering

Denver Kisting – Met fase 4 van die noodtoestandmaatreëls om Covid-19 hok te slaan wat om middernag in werking getree het, mag sjebeens weer drank...

Walvis Bay mayor applauds community...

1 jaar gelede | Sakenuus

Walvis Bay Mayor, Alderman Immanuel Wilfried applauded members of the Walvis Bay community for playing an important role in sustaining and contributing to their own...

Shangula sê oor Walvis

1 jaar gelede | Gesondheid

Denver KistingDie minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, het die afgelope naweek by navraag toegegee daar is tans vertragings wat Covid-19-toetsing betref.Republikein...

Weer vir 30 Junie

1 jaar gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig tot warm, maar warm in die Noorde. Winderige toestande word in die Weste en Noorde verwag.KUS: Sonnig en warm tot baie...

Zimbabwean economy on the edge...

1 jaar gelede | Sakenuus

By FANUEL JONGWEA Zimbabwean shopper in a Harare supermarket shook his head, grumbling as he returned a loaf of bread to a rack after finding...

Babi, kerkvolgeling van omkopery aangekla

1 jaar gelede | Misdaad

Francoise Steynberg – Die vermeende renosterstroper, pastoor Jackson Babi (30), en een van sy kerkvolgelinge, mnr. Ananias Ananias, het gister in die Windhoek-landdroshof op twee...

Polisie ondersoek beskadiging van Henties-galg

1 jaar gelede | Misdaad

Elvira Hattingh – Mnr. Herman /Honeb, Hentiesbaai se burgemeester, het 'n beroep op mense gedoen om die regte proses te volg as dit by die...

Botswana government allays fears over...

1 jaar gelede | Sakenuus

Energy officials in Botswana allayed fears over a looming fuel shortage in the country after several fuel stations ran dry.Hundreds of motorists lined up to...

Dagboek vir die landbouer

1 jaar gelede | Landbou

Praktiese kortkursusse vir landbouersAgra ProVision bied die volgende kursusse aan: Lek en voer vanaf 1 - 2 Julie in Windhoek (N$2 300); Toegepaste dieregesondheid (2de...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 791 records.