Argief - vir 2019 - Republikein

December 2019

711 berigte

November 2019

1040 berigte

October 2019

1057 berigte

September 2019

1035 berigte

August 2019

945 berigte

July 2019

920 berigte

June 2019

794 berigte

May 2019

974 berigte

April 2019

960 berigte

March 2019

966 berigte

February 2019

965 berigte

January 2019

990 berigte

Son sak oor dekade

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Plaaslik

Môre is nie net die begin van ‘n nuwe dekade nie, maar ook die aanvang van die jaar waarin Namibië drie dekades van onafhanklikheid vier....

Esau in die hospitaal

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Misdaad

Denver KistingDie eertydse minister van visserye en mariene hulpbronne en lid van die sogenaamde #Fishrot-ses, mnr. Bernhard Esau (foto), is in die hospitaal.Die waarnemende inspekteur-generaal...

Volbank hoor verkiesingsaak

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Howe

Denver KistingDie hooggeregshof in Windhoek het gister gelas 'n volbank moet die jongste verkiesingsaak aanhoor.Regter Dave Smuts het die verrigtinge tot Vrydag 17 Januarie 2020...

Henties-herrie na aanklaer-generaal

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Misdaad

Denver KistingDae nadat hy en sy gesin glo tydens hul somerkusvakansie gekasty is, het die adjunkmi­nister van inligting en kommunika­sietegnologie, mnr. Engel !Nawatiseb, Sondagmiddag 'n...

Weer, Dinsdag 31 Desember 2019

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met geïsoleerde donderbuie. Verspreide donderbuie...

Motorfietsongeluk eis Suid-Afrikaner

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Ongelukke

Francoise Steynberg'n Suid-Afrikaanse man is Sondag omstreeks 14:00 in 'n motorfietsongeluk in die duine naby Lang­strand dood.Die Namibiese polisie het aanvanklik gesê mnr. Raymond van...

Vier klagte teen die 'Kersdagmoordenaar'

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Misdaad

Francoise SteynbergDie 30-jarige man wat sy meisie op Kersdag glo ná 'n padwoedevoorval met 'n jaggeweer in Khomasdal in die hoofstad dood­geskiet het, bly in...

Katrina gooi klip in onderwysbos

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Politiek

Denver KistingDie oudminister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa, het 'n opposisieleier van onkunde beskuldig.Dit kom nadat mnr. Nico Smit, die tesourier-generaal van...

Omgewing kry nuwe adviesraad ...

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Ministeries

Francoise Steynberg - Die adviesraad vir volhoubare ontwikkeling moet voorkom dat die omgewing beskadig word en moet die volhoubare bestuur van al ons natuurlike hulpbronne...

Somerskool vir kulturele toerisme, mode

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Toerisme

Die Universiteit van Namibië (Unam) in samewerking met die Universiteit van Turku in Finland bied van 9 tot 15 Februarie 'n somerskool oor digitale kommunikasie...

Tronkvoëls baklei teen vonnisse

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Misdaad

Jana-Mari SmithMinstens drie gevangenes wat dekades agter tralies moet deurbring met geen vooruitsig van vrylating nie het stappe gedoen om hul lang vonnisse te verkort.Dít...

Aspireer na méér

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Menings

Dit is betreurenswaardig dat 2019 weens 'n herrie op Hentiesbaai met duidelike rassetone 'n suur smaak in die oujaarsmond moet laat.Miskien het so-iets net wag...

WhatsApp

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Menings

Wat 'n teleurstelling dat ‘n persoon van dr. Bernard Haufiku se aansien sulke ondeurdagte, rassistiese snert op sosiale media kan kwytraak. Mens het regtig meer...

Op die web

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Menings

“Esau en kie kan nie kla”:Ek stem volkome saam met die skrywer van die kommentaar. Dit maak my uiters ongelukkig dat dieselfde mense wat ons...

SMS'e vir 31 Januarie 2019

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Menings

Mnr. Engel van Hentiesbaai, smaak my iemand gedra hom dalk sleg en as hy aangepraat word, speel hy die rassekaart. Die visrotte moet nog sit...

A tribute to a local...

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Menings

ESAU NOWASEB, A LONGTIME FRIEND AND CONFIDANTE, ­WRITES:Sebulon Gomachab, popularly known as Axue, who passed on Monday, 16 December 2019 at the age of 50...

School boards not taken seriously

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Menings

UNDER-QUALIFIED TEACHER WRITES:Almost all the teachers who started teaching way back started as unqualified teachers and through the in-service BETD program became qualified.I applaud Hon....

Jou lappieskombers vir die nuwe...

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Rubrieke

Toe ek vroeër vandeesmaand die Kersboom in my kop afstof, was dié maar bra verlep: Futloos in die vooruitsig op nóg 'n kommersiële geklingel in...

Goudprys al 19% hoër vir...

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Ekonomie

Goud is besig om 2019 met ’n sterk lopie af te sluit, selfs al lyk dit asof beleggers ’n aptyt het vir riskante bates soos...

2020: Duurder kos, hoër taks...

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Ekonomie

Hanlie Stadler RentekoersOor net meer as twee weke sal verbruikers die eerste aanduiding kry van wat 2020 vir hulle inhou. Die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee...

Company news in brief

2 jaar gelede. 31st of December 2019 | Sakenuus

Rio Tinto to restart SA unit in 2020Global miner Rio Tinto said yesterday full operations at its South African unit Richard Bay Minerals (RBM) will...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 711 records.