Argief - vir 2019 - Republikein

December 2019

711 berigte

November 2019

1040 berigte

October 2019

1057 berigte

September 2019

1035 berigte

August 2019

945 berigte

July 2019

920 berigte

June 2019

794 berigte

May 2019

974 berigte

April 2019

960 berigte

March 2019

966 berigte

February 2019

965 berigte

January 2019

990 berigte

BoN-grootkop tydelik baas van NamRA

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Ekonomie

Die adjunkpresident van die Bank of Namibia (BoN), mnr. Ebson Uanguta, is as die kommissaris van die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) aangestel.Volgens die minister van finansies,...

ITAS: Jan Taks sal boetes...

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Ekonomie

Die Ontvanger van Inkomste is bereid om boetes op uitstaande belastingrekeninge te skrap indien belastingbetalers van die aanlyn belastingstelsel gebruik maak.Die minister van finansies, mnr....

Kreef- en stokviskwotas aangekondig

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Visserye

Die kabinet het vandag aangekondig wat die toelaatbare vangste vir die stokvisseisoen van 1 November tot 30 September 2020 gaan wees. Altesaam 154 000 metrieke...

Land juig oor Eagles se...

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Sport

Die verhaal van Namibiese vasbyt, talent en deursettingsvermoë word weerspieël in die nasionale krieketspan se puik prestasie om vir die eerste keer sedert 2003 vir...

ECN bieg oor verdwene EVM’s

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Politiek

Denver Kisting – Die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) het gister gebieg hulle het nooit ’n strafregtelike klag by die polisie ingedien oor ’n aantal stemtoestelle...

Verlamde man eis vir beweerde...

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Byna vier jaar nadat ’n man van Windhoek ná ’n operasie verlam gelaat is, dagvaar hy ’n private hospitaal vir meer as...

Weer vir 31 Oktober 2019

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Suide, Noordweste en sentrale dele. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en bloedig warm wees met...

Gedragskode wás in Staatskoerant gepubliseer

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Politiek

Denver Kisting – Die omstrede gedragskode vir politieke partye is soos die wet vereis in 1992 in die Staatskoerant gepubliseer.So het die voorsitter van die...

Verdagtes kry wéér borg

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Howe

Francoise Steynberg - Terwyl twee vermeende renosterstropers Sondag deur die Blue Rhino-taakspan by Omuthiya in hegtenis geneem is, is twee vermeende horingsmokkelaars verlede week weer...

Labuschagne op Gobabis begrawe

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Mense

Elvira Hattingh - Die 20-jarige mnr. Adriaan ­Labuschagne is Dinsdag vanuit die Gereformeerde Kerk op Gobabis begrawe, met tussen 80 en 100 mense wat die...

Havana'ers het geen hoop

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Plaaslik

Tanja Bause - Die Havana- informele nedersetting se huise het geen lopende water, toiletgeriewe of elektrisiteit nie. Die gemeenskap moet water by gemeenskaplike waterpunte op...

Dapper fliek maak opslae

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Kuns en vermaak

Augetto Graig - Die #LANDoftheBRAVEfilm-projek is reeds deur meer as 1 900 mense by Ster Kinekor-teaters in Windhoek ondersteun. Dit is van 10 Oktober tot...

Eskom-plan: ‘Ons moet dadelik iets...

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Energie

Sarel van der Walt – Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, se spesiale besprekingsdokument oor Eskom se toekoms is ’n “breë raamwerk en ’n soort...

SA’ers kan nie bekostig om...

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Ekonomie

Elvira Wood – Die gemiddelde Suid-Afrikaanse gesin gaan sukkel om finansieel kop bo water te hou as die broodwinner in ’n huishouding sterf of ongeskik...

Ooreenkoms oor handel tussen VSA,...

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Ekonomie

’n Tussentydse handelsooreenkoms tussen Amerika en China gaan dalk nie betyds afgehandel word om aanstaande maand in Chili onderteken te word nie, maar dit beteken...

Sexy Sandy van Grease se...

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Ekonomie

Die swart kleefbroek wat Olivia Newton-John in die trefferfliek Grease gedra het, is een van 500 artikels wat Saterdag opgeveil word ten bate van dié...

Jou ou iPhone gaan die...

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Tegnologie

Petrus Malherbe – Apple het ’n dringende waarskuwing uitgereik aan eienaars van iPhone 5 om die foon se bedryfstelsel voor Sondag by te werk, anders...

Bybelse wysheid

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Menings

EFESIËRS 1:7 – 10 Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God wat...

VANDAG OP KLETSKOMPAS

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Plaaslik

Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00• Vandag se voorblaaie• Robert McGregor van Cirrus gesels oor toegewings in ongelyste beleggings • Amos Meerkat-projek...

SMS'e vir 31 Oktober 2019

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Menings

Rehoboth is verlore. Nathalia /Goagoses was aangestel om dinge reg te maak wat die raad verbrou het en sy was betaal daarvoor. Nou gaan sy...

Gatslag vir kiesgedrag

2 jaar gelede. 31st of October 2019 | Menings

Ses van een en ‘n halfdosyn van die ander.Dis om’t ewe. Oftewel: beide partye dra ewe veel skuld. Soos wanneer twee stelle voorrye by die...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1057 records.