Argief - vir 2019 - Republikein Bladsye 2

December 2019

711 berigte

November 2019

1040 berigte

October 2019

1057 berigte

September 2019

1035 berigte

August 2019

945 berigte

July 2019

920 berigte

June 2019

794 berigte

May 2019

974 berigte

April 2019

960 berigte

March 2019

966 berigte

February 2019

965 berigte

January 2019

990 berigte

Bestemming Tony Rust vir SA...

2 jaar gelede. 31st of May 2019 | Sport

Tielman van Lill - Die masjinerie vir die Shell V-Power ovaalbaanrenne wat môrenamiddag by die Tony Rust-renbaan deur die Redline-motorklub aangebied word, is Dinsdag in...

OC Ebs kuier in die...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Kuns en vermaak

Die skreeusnaakse OC Ebs het vandag in die Kletskompas-ateljee gekuier en onder meer haar gevoelens oor die gewraakte 2% gedeel. Skakel Vrydagoggend (31 Mei) in...

Polisie rand glo mense op...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Misdaad

Tanja Bause – Die Namibiese polisie op Rehoboth word daarvan beskuldig dat hulle die afgelope twee naweke verskeie mense aangerand het. Tydens die jongste voorval...

Hardapdam te leeg vir besproeiing...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Plaaslik

Elvira Hattingh - Vir die eerste keer in die geskiedenis sal NamWater nie watertoevoer na besproeiingsboere rondom die Hardapdam kan volhou nie.Inteendeel, teen die huidige...

Stygende koste verorber boere se...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer - Landbou-inflasie het in die eerste kwartaal van 2019 ’n jaar-op-jaar styging van 4,4% getoon, terwyl die droogte se negatiewe impak op bees-...

Man beken glo moord

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Howe

Denver Kisting – Die polisie het Maandag op die halfontbinde lyk van ’n vrou in Windhoek afgekom.’n Veiligheidswag verskyn na verwagting vandag in die Windhoek-landdroshof...

Weer vir Woensdag 29 Mei

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Weer

WEERWAAK: Kouerige, winderige en nat toestande word Donderdag en Vrydag oor die Erongo-, Khomas-, Hardap- en //Kharasstreke verwag. Inwoners word gemaan om die nodige voorsorg...

'Namibië, Tanzanië het dieselfde uitdagings'...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Regering

Tanzanië gaan ’n hoëkommissariaat in Windhoek open om betrekkinge tussen dié land en Namibië te verbeter. Só het die Tanzaniese president, mnr. John Magufuli, Maandag...

SADC-ministers bekyk krag en water...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Ministeries

Augetto Graig - Ministers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) wat vir water- en kragkwessies verantwoordelik is, het verlede Vrydag in Windhoek vergader. Ministers van...

Komaweer belê in Hartebeestloop-bul

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer - Vyf jaar nadat Dawie Moller, eienaar van Komaweer Bonsmaras by Leonardville, genoodsaak was om ’n ingevoerde poena-bul uit Suid-Afrika van kant te...

Gesin van ses grootvoete na...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Omgewing

Francoise Steynberg - Ses Namibiese olifante is per skip via die Walvisbaaise hawe na die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) uitgevoer. Volgens ’n verklaring van...

N$3 miljard vir watersekuriteit

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Plaaslik

Jana-Mari Smith - Die kabinet se goedkeuring van meer as N$3 miljard om noodsaaklike waterverskaffingsprojekte oor die volgende vyf jaar te finansier, is ‘n belangrike...

Handige weer-databasis vir boere

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Byvoegsels

Elvira Hattingh - As jy wonder of dit die afgelope uur op Waterberg, Wlotzkasbaken of Khorixas gereën het, hoe koud of warm dit op Claratal...

Groot geleenthede vir byeboere in...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Byvoegsels

Elvira Hattingh –Namibië moet dringend daaraan werk om plaaslik kommersiële byeboerderye op die been te bring. Die rede is dat beplande bloubessielanderye teen die Kavangorivier...

Rand wag vir kabinet, bitcoin...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Ekonomie

Elvira Wood – Die rand verhandel steeds teen dieselfde vlak van ongeveer R14,40 teenoor die dollar.Dit wag duidelik op die nuus oor wie pres. Cyril...

SA drink meer wyn as...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Sakenuus

Hanlie Stadler – Suid-Afrikaners bestee meer aan bier as aan enige ander vloeibare verversing – alkoholies én nie-alkoholies.Om die waarheid te sê, hulle bestee gemiddeld...

Huawei kan buite China ‘verdwyn’...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Tegnologie

Reuters – Verkope van Huawei se slimfone kan met soveel as 25% daal as Amerika se verlammende sanksies teen die Chinese tegnologievervaardiger nie verslap word...

‘Rommelstatus of dieper’ vir SA...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Ekonomie

William Horne – Die paar moontlikhede van verbetering wat in Suid-Afrika se kredietgradering by Standard & Poor’s Global Ratings (S&P) se verslag genoem word, versteek...

SA koop minder, dog duurder...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Sakenuus

Petrus Malherbe – Is die dae van goedkoper slimfone dalk getel?In die drie maande tot einde Maart het Suid-Afrikaners eerder uitgehaal en gewys deur duurder...

‘Beurtwater’ in Standerton word al...

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Sakenuus

Hanlie Stadler – Die voortslepende waterkrisis in Standerton gaan die hoenderprodusent Astral se koste met minstens R85 miljoen opjaag.Die maatskappy sê ondanks ’n permanente hofbevel...

SMS'e vir 29 Mei 2019

2 jaar gelede. 29th of May 2019 | Menings

Leerlingdokters by Katutura hospitaal. Ek lees niks van dokters nie. Waar is die gekwalifiseerde dokters dan. Ek lees in die berig van leerlingdokters en mediese...

 < 1 23 4 5 >  Last › Showing 42 to 63 of 974 records.