Argief - vir 2017 - Republikein

December 2017

810 berigte

November 2017

1100 berigte

October 2017

1229 berigte

September 2017

1290 berigte

August 2017

1362 berigte

July 2017

1269 berigte

June 2017

1268 berigte

May 2017

1129 berigte

April 2017

1111 berigte

March 2017

1239 berigte

February 2017

1181 berigte

January 2017

1053 berigte

Brandstofprys styg met 30c

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Ekonomie

Petrol en diesel in Namibië word op 6 September 30c per liter duurder, het die ministerie van myne en energie vanmiddag aangekondig.Dit volg ná onderverhalings...

Grondkonferensie uitgestel

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Politiek

Pres. Hage Geingob het aangekondig die grondkonferensie wat in September sou plaasvind, is uitgestel.Hy het volgens die Namibiese nuusagentskap, Nampa, gesê die nuwe datum vir...

Shaningwa kry 24 jaar...

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Howe

Danne Rodney Shaningwa (45) is vandag (Donderdag) deur regter Christie Liebenberg in die hoërhof in Windhoek tot 24 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op...

Oryx Properties: Wins tuimel 70%

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Sakenuus

Die plaaslik genoteerde Oryx Properties Ltd se wins vir die jaar geëindig 30 Junie 2017 was net onder N$31,7 miljoen – ‘n reuseval van sowat...

Aanvang van reënseisoen lyk belowend

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Weer

Elvira Hattingh - Die Namibiese weerkantoor sê Namibiërs kan tussen Oktober en Desember normale tot bo-normale reën verwag, terwyl ’n kans op normale tot bo-normale...

Kommer oor nuwe boutegnologie

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Infrastruktuur

Augetto Graig – Die Duitse maatskappy Polycare se oplossing vir die land se behuisingtekort is moontlik te goed om waar te wees.Dit nadat ‘n voormalige...

Renoster met agt bene?

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | In beeld

'n Renoster met twee horings en agt bene? Sharon Zaayman het dié interessante foto van twee renosters wat agter mekaar staan in die Etosha Nasionale...

Weer vir 31 Augustus 2017

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig tot warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en baie warm wees. Winderige toestande sal voortduur oor die binneland.KUS: Gedeeltelik...

Strand Hotel is 'n wenner

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Sakenuus

Die Strand Hotel op Swakopmund is met die toekenning vir die beste hotelontwikkeling by die Afrika Eiendomsbeleggings­beraad en -ekspo (API) bekroon.Die Strand Hotel het...

Kort nuus - Misdaad

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Misdaad

UsakosVrou vermoor na bewering haar kêrelTydens 'n rusie tussen 'n man en sy vriendin Maandagaand by die Omughuluwombashe-woonbuurt in die Hakhaseb-lokasie, het 'n meisie haar...

Ambassadeur: Japan 'bekommerd' oor N-Korea...

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Politiek

Estelle de Bruyn Noord-Korea se toets van 'n mediumafstand ballistiese missiel Dinsdag wat oor Japannese grondgebied afgevuur is, is 'n groot bron van kommer vir...

Vragskuit bedien rivierbote en -lodges

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Toerisme

Francoise Steynberg Seapride Foods spog met 'n unieke vragskuit wat goedere by lodges en rivierbote op die Choberivier aflewer.Seapride Foods het aanvanklik 'n viertrek afleweringsvoertuig...

Patologie-instituut kry nuwe gebou

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Gesondheid

Die Nasionale Instituut vir Patologie (NIP) se nuwe gebou is onlangs in die hoofstad deur president Hage Geingob ingehuldig. Tydens die geleentheid het die...

Livingstone se voetspore in Namibië...

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Kuns en vermaak

Namibiërs kan ná die bekendstelling van ’n nuwe boek meer lees oor dié ontdekkingsreisiger, sendeling en kampvegter teen slawerny wat ook in Namibië gewoon het.In...

Tanzanië het hulp nodig met...

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Afrika

Die Verenigde Nasies (VN) se Wêreldvoedselprogram (WFP) sê hy het dringend US$23,6 miljoen nodig om tot Desember in die voedselbehoeftes van sowat 320 000 vlugtelinge...

Onderhandelinge gevoer vir Machar se...

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Afrika

Onderhandelinge is tans in Suid-Afrika aan die gang om die vrylating van die voormalige opposisieleier van Suid-Soedan, Riek Machar, uit dié land te bewerkstellig.Volgens 'n...

Harvey: Plasings, twiets wyd versprei

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Internasionaal

Plasings deur desperate familie­lede van mense wat as gevolg van die tropiese storm Harvey vermis word, sirkuleer op verskillende sosialemediaplatforms en word deur duisende mense...

BYBELSE WYSHEID

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Menings

Handelinge 10:11 - 15 Hy het die hemel oop gesien en iets soos 'n groot doek wat aan sy vier punte neergelaat word, sien afkom...

Stelsel kweek gewoontemisdaad

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Menings

Gister het Republikein berig oor twee beweerde misdadigers wat onderskeidelik minstens vier klagte teen elkeen het en een skuldigbevinding teen die tweede van hierdie “ou...

SMS'e vir 31 Augustus 2017

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Menings

Skandalig! N$69,37 per dag? Lonekommissie, Kabinetslede, Harambee? Kyk liewer na die luukses wat julself ontvang. Dankie aan hulle wat drie dubbel soveel betaal, plus medemenslikheid.Klip...

Knap gedaan

4 jaar gelede. 31st of August 2017 | Menings

NICO VENTER SKRYF:Knap gedaan, Home Affairs! My paspoort het verval en ek het al die nodige dokumente gekry, dit laat sertifiseer en Maandagoggend om 11:15...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1363 records.