Argief - vir 2017 - Republikein

December 2017

810 berigte

November 2017

1100 berigte

October 2017

1229 berigte

September 2017

1290 berigte

August 2017

1362 berigte

July 2017

1269 berigte

June 2017

1268 berigte

May 2017

1129 berigte

April 2017

1111 berigte

March 2017

1239 berigte

February 2017

1181 berigte

January 2017

1053 berigte

Geingob stel NDP5 bekend

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Regering

Estelle de Bruyn - Met die bekendstelling van die Vyfde Nasionale Ontwikkelingsplan (NDP5) vanoggend by Staatshuis het pres. Hage Geingob gesê hy hoop dié plan...

Rust: Vrae oor post mortem-verslae

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Howe

Jacqueline Louw – Een van die staat se getuies in die Kai Rust-moordverhoor, mnr. Ndara Njamba, ondersteun die verdediging se betoog dat die skietvoorval waartydens...

Nuwe inligting oor diensstasie-voorval

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Misdaad

Yochanaan Coetzee - Beeldmateriaal wat op ’n Engen-diensstasie se kringtelevisiekameras vasgelê is, wys hoe ’n aggressiewe onderonsie tussen twee broers in die stasie se winkel...

Namibiese speenkalwers groot in aanvraag

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Landbou

Ronelle Rademeyer - Boere wat nou speenkalwers het om op veilings aan te bied, lag al die pad bank toe.Volgens die Vereniging vir Lewendehawe-agente en...

Namibië Toerisme Ekspo 2017 bevorder...

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Gebeure

Die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) wat vanjaar sy 19de verjaardag vier, vind van vandag tot Saterdag 3 Junie by Windhoek se skougronde plaas.Die NTE, wat...

Nóg informele huise brand in...

4 jaar gelede. 31st of May 2017 |

Otis Finck - Altesaam 17 informele wonings is vernietig en tussen 35 en 50 mense is haweloos gelaat nadat ‘n brand Maandag in Kristiaan Sandstraat...

Weer vir 31 Mei

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Weer

WEERWAAK: Winderige toestande word oor die binneland verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die noordooste en ooste, andersins sonnig en matig tot...

Kuberwetsontwerp waarborg verbruikers se veiligheid

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Tegnologie

Henriette Lamprecht - Die voorgestelde wetsontwerp vir elektroniese transaksies en kubermisdaad kan help om die toelaatbaarheid van bewyse in Namibiese howe uit te klaar.Volgens prof....

Vuurvegters op pad na Zambië

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | In beeld

Agtien brandweerwaens was Maandag deel van 'n seldsame vrag wat in Walvisbaai se hawe ontskeep is. Die brandweerwaens is vir Zambië bestem en sal langs...

Kinders op pad skool toe...

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Ongelukke

Francoise Steynberg - 'n Meisie (7) wat skool toe geloop het, is gisteroggend (30 Mei) in Monte Christoweg in die hoofstad doodgery.Volgens Windhoek se stadspolisiehoof,...

TransNamib stil oor redes vir...

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Vervoer

Catherine Sasman - TransNamib het gister geen redes verskaf vir die skorsing van twee van sy bestuurders, mnre. Hippy Tjivikua en Struggle Ihuhua nie, maar...

Seldsame pylinkvis wei naby strand

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Plaaslik

Des Erasmus - Namibiese hengelaars spog met die onlangse vangs van 'n pylinkvis van meer as 4 kg van die kant af.Dit was hul antwoord...

Beweerde belastingbedrog: 19 in hof

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Howe

Jacqueline Louw - Negentien beskuldigdes in 'n bedrogsaak wat meer as N$114 miljoen beloop, het Maandag 'n verskyning in die landdroshof in Windhoek voor landdros...

Draairoomys op die hoek

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Plaaslik

Tanja Bause - Sowat ses maande gelede het me. Asteria Petrus (27) en haar roomysmasjien hul verskyning op die sypaadjie in Onafhank­likheidsrylaan in ­Katutura gemaak....

Mega-advies vir Namibiese veebedryf

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Landbou

Mariana Balt Mnr. Joggie Briedenhann het op 18 Mei veeboere van oor die hele land op sy plaas Hartebeestloop in die Stampriet-omgewing ontvang, waar 'n...

UPM besoek president

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Politiek

Augetto Graig - Die United People's Movement (UPM), politieke arm van die Rehoboth Baster-gemeenskap (RBG), het verlede week by Staatshuis besoek aan pres. Hage Geingob...

Geingob vra respek en verdraagsaamheid...

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Gebeure

Estelle de Bruyn - In ‘n tyd wat die wêreld besig is om verswelg te word in onverdraagsaamheid en haat moet Namibiërs dankbaar wees vir...

Rebelle gevra om oor te...

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Internasionaal

Die Filippynse weermag het Islamitiese militante wat 'n stad in die suide van die land beset, gister gevra om hulself oor te gee op die...

Manuel Noriega sterf

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Internasionaal

Manuel Noriega, voormalige diktator van Panama, is ná 'n breinoperasie in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Juan Carlos Varela, president van Panama, het die...

Manchester-aanval: 16 gearresteer

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Internasionaal

Britse polisie het Maandag gesê hulle het 'n 16de persoon in verband met verlede week se selfmoordbomaanval in Manchester in hegtenis geneem. Die 23-jarige man...

Woods leepoog in nagtelike ure...

4 jaar gelede. 31st of May 2017 | Internasionaal

Die gholfster Tiger Woods is Maandagoggend in Jupiter in die Amerikaanse deelstaat Florida weens beweerde bestuur onder die invloed van drank of dwelms in hegtenis...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1129 records.