Argief - vir 2017 - Republikein

December 2017

810 berigte

November 2017

1100 berigte

October 2017

1229 berigte

September 2017

1290 berigte

August 2017

1362 berigte

July 2017

1269 berigte

June 2017

1268 berigte

May 2017

1129 berigte

April 2017

1111 berigte

March 2017

1239 berigte

February 2017

1181 berigte

January 2017

1053 berigte

Zim-toerspan haak die knoop deur

4 jaar gelede. 30th of April 2017 | Sport

Zimbabwe se krieketspanne het vandag twee oorwinnings oor Namibiese opposisie behaal.By die Wanderers-veld het die Zimbabwiese A-span met 31 lopies die knoop deurgehaak in die...

Agri College vertoon goed in...

4 jaar gelede. 30th of April 2017 | Sport

Atlete van Grootfontein Agri College in Namibië het die afgelope naweek aan een van die grootste en bekedste aflosbyeenkomste in die wêreld deelgeneem.Die Penn-aflosse vind...

Anthony Joshua verslaan Klitschko dramaties

4 jaar gelede. 30th of April 2017 | Sport

In een van die mees aangrypende gevegte in die geskiedenis van swaargewigboks het die 27-jarige Anthony Joshua van Brittanje die oorhand teen Wladimir Klitschko van...

Harde stryd teen Bulle

4 jaar gelede. 29th of April 2017 | Sport

Voor 'n volgepakte hoofpaviljoen op die Hage Geingob-stadion in Windhoek het die Windhoek Draught Welwitschias vanmiddag die tuisskare verskeie kere op hul voete gehad.Die eindtelling...

Drie sterf in grubotsing by...

4 jaar gelede. 29th of April 2017 | Ongelukke

Drie mense is dood in 'n kop-aan-kop botsing 10 km voor Rehoboth vroeg vanoggend.Dit is nie bekend wat die omstandighede was waaronder die ongeluk plaasgevind...

Koningin se stafresies

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Sport

Yochanaan Coetzee - Die Britse Koningin se staf ter voorbereiding van die Statebondspele in Australië het vanoggend by die VN Huis in Windhoek aangekom. Ons...

Noorde in greep van erge...

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Omgewing

Ronelle Rademeyer - Skade weens verspoelings aan die kanaal wat water vanaf Calueque tot by Oshakati en omliggende dorpe in die sentrale Noorde, ...

Karibib skud!

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Omgewing

‘n Aardbewing wat 3,4 op die Richeterskaal geregistreer het, het knap voor middernag suid van Karibib plaasgevind.Volgens ‘n mediaverklaring van die ministerie van myne en...

Twee mans sterf op Hochfeldpad

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Ongelukke

Twee mans het gistermiddag in ‘n motorongeluk op die pad tussen Okahandja en Hochfeld gesterf.Die sedanvoertuig waarin hulle gereis het, het ‘n slaggat getref en...

Shaningua 'het uit vrees geskiet'

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Howe

Jacqueline Louw – Mnr. Rodney Shaningua (47) wat van die moord op ’n Finse burger twee jaar gelede beskuldig is, het gister aan ’n hoërhofregter...

Premier gee oorsig oor staatsdiens...

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Regering

Estelle de Bruyn - Met die uitsondering van die uniformmagte en politieke ampsdraers, is daar 67 835 staatsamptenare in Namibië van wie 534 buitelanders is.Dit...

Weer vir 28 April 2017

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie oor die Zambezistreek. Dit sal winderig oor die binneland wees, behalwe oor die verre...

Reg op repliek: Safari Hotels

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Plaaslik

Op 10 Maart 2017 het Republi­kein 'n onderhoud geplaas wat gevoer is met mnr. Johnnie Hamman, voormalige besturende direkteur van Safari Hotels (Edms. Bpk.), onder...

Sentrale Aankoperaad in hoërhof ingehuldig

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Howe

Die nuwe Sentrale Aankoperaad is gister amptelik deur regterpresident Petrus Damaseb in die hoërhof ingehuldig. Die voorsitter van die nuwe raad, mnr. Patrick Swartz, het...

Man sterf 'n maand ná...

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Ongelukke

Tanja Bause - Presies 'n maand nadat mnr. Kaonge Kaura (26) in die huwelik getree het, is hy in die Lady Pohamba-hospitaal oorlede nadat hy...

Kavango: Beplande pynappelprojek tot niet

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Landbou

Elvira Hattingh - Ná 13 jaar se werk is Kavango Fruit Farms se beplande pynappelprojek en -fabriek in die Kavangostreek van die baan.Dit ten spyte...

Gondwana se Zambezi Mubala Lodge...

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Toerisme

'n Nuwe Gondwana Collection-lodge in die Zambezistreek maak sy deure in November oop.Die Zambezi Mubala Lodge is 'n paradys vir natuur- en visvangentoesiaste en 'n...

NMH se Business7 praat met...

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Gebeure

NMH se Business& praat met mynbou

Hulde aan onderwyslegende

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Mense

Van heinde en verre het mense gekom om Oom Appie (Abraham Johannes) du Plooy, ‘n legende in Namibiese onderwys, op 25 April by ‘n troosdiens...

Chinese met ivoorstukkies se verhoor...

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Howe

Francoise Steynberg Die twee Chinese mans wat in Desember 2016 by die Kapps Farm-padblokkade op pad na die Internasionale Lughawe Hosea Kutako met ivoorstukkies in...

Nuus uit die parlement

4 jaar gelede. 28th of April 2017 | Ministeries

Estelle de Bruyn - Baie onwettige vuurwapens is ingehandig nadat amnestie vir die indien van onwettige vuurwapens, ammunisie en plofstof op 18 Februarie vanjaar verstryk...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1111 records.