Argief - vir 2017 - Republikein

December 2017

810 berigte

November 2017

1100 berigte

October 2017

1229 berigte

September 2017

1290 berigte

August 2017

1362 berigte

July 2017

1269 berigte

June 2017

1268 berigte

May 2017

1129 berigte

April 2017

1111 berigte

March 2017

1239 berigte

February 2017

1181 berigte

January 2017

1053 berigte

Skorpion-ooreenkoms gesluit

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Arbeid

Augetto Craig - Skorpion-sinkmyn se bestuur het vandag 'n ooreenkoms met die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) onderteken oor die toekoms van 278 werkers wat by...

Pravin Gordhan kry trekpas, rand...

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Politiek

Pres. Jacob Zuma van Suid-Afrika het Pravin Gordhan, die minister van finansies, afgedank en hom met Malusi Gigaba vervang.Gordhan is adjunk, Mcebisi Jonas, is ook...

Ekonomie bloei

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Regering

Jo-Maré Duddy – Konstruksie wat verlede jaar sowat N$2,2 miljard minder in die ekonomie ingepomp het en mynbou se bydrae wat met meer as ‘n...

Bobaasbraaiers

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Gebeure

Nie aldag sien 'n mens 'n groepie mense wat in die see braai nie.Hierdie toneel was só ongewoon en kreatief dat 'n span van ses...

Polisieman skuldig aan moord

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Howe

Jacqueline Louw – Stadspolisieman Justin Simataa (31) is gister in Windhoek se hoërhof skuldig bevind aan die moord op die 25-jarige Fabrice Mael wat in...

Bruidspare: Net 'n week oor!

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Gebeure

Shaun en Carla Hansen het ingeskryf vir Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie. Paartjies wat tussen 1 April 2016 en 31 Maart 2017 getroud is,...

Weer, Vrydag 31 Maart 2017

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm in die //Kharas- en Hardapstreke. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met winderige toestande wees.KUS: Sonnig en...

Namibiër vas met renosterhorings

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Misdaad

Francoise Steynberg 'n Namibiese burger (37) is Woensdag by die Selela-nedersetting naby Katima Mulilo in hegtenis geneem nadat hy met twee renosterhorings in sy besit...

Haweloses sleep munisipaliteit hof toe

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Howe

Jacqueline Louw Regter Shafimana Ueitele het laat Woensdagmiddag 'n bevel in die Windhoek-hoërhof gemaak in 'n dringende aansoek van 15 inwoners van 7de Laan in...

Wintertyd breek Sondag aan

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Gebeure

Estelle de Bruyn - Die minister van binnelandse sake en immigrasie, me. Pendukeni Iivula-Itana, het Woensdag in die Nasionale Vergadering gesê omdat die wetswysiging op...

Etosha Safari Lodge bied 'n...

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Toerisme

Gondwana Etosha Safari Lodge is een van die vier finaliste in die Volhoubare Toerisme-toekennings (RTA) vir 2017.Dit is een van die Gondwana Collection se mooiste...

Konstruksiekrisis looi Wispeco Namibia lelik

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Sakenuus

Augetto GraigDie ineenstorting van die plaaslike boubedryf het Wispeco Namibia genoop om 110 werkers in Windhoek, Ondangwa en Rundu af te lê. Daar steek egter...

Vinniger, varser nuus vir verre...

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Plaaslik

Yochanaan Coetzee Lesers in die verre Suide hoef nie meer 'n dag of twee vir hul gunsteling- Afrikaanse dagblad te wag nie, want alle...

Opleidingsentrum teen stropery geopen

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Omgewing

Francoise Steynberg Die ministerie van die omgewing en toe­risme sal 495 lede van die teenstropery-eenheid by 'n nuwe opleidingsentrum van N$6 miljoen by Waterberg oplei.“Ons...

Te veel moedersterftes

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Gesondheid

Henriette Lamprecht Meer as 'n 100 swanger vroue het tussen April 2015 en einde November verlede jaar in die land gesterf. Die grootste oorsake van...

Hof moet besluit oor president...

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Internasionaal

'n Suid-Koreaanse hof het gister begin beraadslaag oor of die ­afgesette pres. Park Geun-hye, wat uit haar amp onthef is vanweë 'n korrupsie­skandaal, in hegtenis...

Trump se reisverbod duik in...

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Internasionaal

Die Amerikaanse distriksregter, Derrick Watson, het Woensdag ‘n tydelike weerhoudingsbevel in ‘n voorlopige geregtelike bevel verander in ‘n hofsaak wat deur die deelstaat Hawaii aanhangig...

Duisende aangesê om huise te...

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Internasionaal

Owerhede in Australië het gister opdrag gegee dat groot dele van Queensland, waar sikloon Debbie tot swaar reën en vloede gelei het, ontruim moet word.Sikloon...

Gbagbo is nie skuldig

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Afrika

'n Hof in die Ivoorkus het die voormalige eerste dame, Simone Gbagbo, vrygespreek op klagtes van misdade teen die mensdom en oorlogsmisdade wat verband gehou...

Veewagters steek luukse oord in...

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Afrika

Keniaanse veewagters het 'n luukse safari-oord wat deur 'n wit omgewingsbewaarder besit word, afgebrand. Dit is die jongste aanval in die droogtegeteisterde Laikipia-area .Die aanval...

hoërhof in Kenia wil meer...

4 jaar gelede. 31st of March 2017 | Afrika

Kenia se hoërhof het Woensdag die parlement in Nairobi 60 dae gegee om wetgewing te aanvaar wat dit verpligtend sal maak om meer vroulike wetgewers...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1238 records.