Argief - vir 2017 - Republikein

December 2017

810 berigte

November 2017

1100 berigte

October 2017

1229 berigte

September 2017

1290 berigte

August 2017

1362 berigte

July 2017

1269 berigte

June 2017

1268 berigte

May 2017

1129 berigte

April 2017

1111 berigte

March 2017

1239 berigte

February 2017

1181 berigte

January 2017

1053 berigte

Vandag (28/2) op die NSX:...

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Sakenuus

Jo-Maré Duddy – Met ‘n sluitingsprys wat 42c stuk hoër as dié van gister was, het Capricorn Investment Group vandag amper vergoed vir sy terugslag...

Nog 'n vermeende geval van...

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, het in die Nasionale Vergadering aangekondig nog 'n persoon wat in die suidooste van...

Petrol, diesel vannag duurder

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Energie

Ronelle Rademeyer - Die ministerie van myne en energie het pas (Dinsdagmiddag) aangekondig dat die pryse van petrol en diesel om middernag met onderskeidelik 32...

Kosmandjie 50% duurder in ses...

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Die prys van ‘n maandelikse kosmandjie met 16 basiese items soos brood, vleis, mieliemeel, groente en melk het sedert 2010 met 50%...

Stewige wins vir Nedbank Namibia...

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Sakenuus

Jo-Maré Duddy – Nedbank Namibia het sy 2016-boekjaar met ‘n netto wins van bykans N$301,1 miljoen afgesluit, sowat 10% meer as die vorige jaar.Die bank...

Grondloses betoog op Grootfontein

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Plaaslik

Tanja Bause - Gemeenskapsaktiviste op Grootfontein en inwoners van dié dorp het gister na die munisipaliteit en polisiekantoor op die dorp opgeruk om 'n...

Son kruip weg

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Omgewing

Fanie Gous het dié foto van Sondag se ringvormige verduistering geneem toe die maan voor die son ingeskuif het. Die verduistering was sigbaar oor...

Indiese stelsel bring weer reën

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Omgewing

Elvira Hattingh - Reënvooruitsigte vir die eerste week van Maart lyk belowend vir die binneland, met die Noorde en Noordooste wat swaar reënbuie en donderstorms...

Boere se hulp gevra teen...

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Tot nou toon die vier pasiënte en vyf gesondheidspersoneel wat in isolasie op Gobabis en in Windhoek gemonitor word, geen tekens van...

Hokaairoepers voortaan beskerm

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Ministeries

Estelle de Bruyn - Namibië streef daarna om die mees deursigtige land in Afrika te word.Om hierdie rede het pres. Hage Geingob opdrag gegee dat...

Weer vir 28 Februarie 2017

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Weer

WEERWAAK: Swaar buie en donderbuie word vandag oor die noordoostelike streke en dele van die Hardapstreek verwag. BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die...

Weer vir 27 Februarie

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Weer

WEERWAAK: Wydverspreide buie en donderbuie word Dinsdag oor die noordelike en suidelike streke verwag. BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die verre suidweste, andersins...

'Dronk' tiener: strafbare manslagsaak uitgestel...

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Howe

Jacqueline Louw - Landdros Celma Amadhila het gister Morné Mouton (18), wat op klagte van strafbare manslag en dronkbestuur tereg staan, se verhoor uitgestel en...

Pa vermoor glo vyfjarige

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Misdaad

Tanja BauseDie liggaam van die vyfjarige Cornelia Idileni David is verlede week in die Goreangabdam gevind. Volgens haar ma het David se pa haar die...

Borgtog vir vermeende smokkelaars van...

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Misdaad

Francoise Steynberg - Twee Chinese mans wat in ­Desember met ivoor by die padblokkade op pad na die ­Internasionale Lughawe Hosea Kutako betrap is, is...

Sewe nuwe 'aardes' gevind

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Omgewing

Elvira Hattingh Nasa se Spitzer-ruimtetele­skoop het 'n stelsel van sewe planete ontdek wat byna so groot soos die aarde is en om 'n enkele, ultrakoel...

Tweya onttrek wetsontwerp voor tertafellegging

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Ministeries

Estelle de Bruyn - Die minister van inligting en kommunikasietegnologie, mnr. Tjekero Tweya, het Donderdag, sonder om enige redes te verskaf, 'n wetsontwerp voor tertafellegging...

Aansoeke om vrystelling pla Nghimtina

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Ministeries

Catherine Sasman Die minister van arbeid, ­nywerheidsbetrekkinge en werkskepping, mnr. Erkki ­Nghimtina, sê hy is erg omgekrap oor die toenemende ­aansoeke van ­maatskappye om daarvan...

Só maak jy met woestynolifante

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Omgewing

Tanja Bause - Die organisasie Elephant Human Relations Aid (EHRA) het veiligheidswenke met die publiek gedeel wat in die Ugabrivier en -omgewing toer of woon,...

Regering moet, soos landbou, radikaal...

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Landbou

Dr. Kobus Laubscher Daar is 'n interessante verband tussen die nuwe filosofie wat die regering gaan rig in nuwe beleid onder die vaandel van die...

Dagboek vir die landbouer

4 jaar gelede. 28th of February 2017 | Landbou

Pluimveevergadering en -opedagDie Pluimveeprodusentevereniging hou sy jaarlikse ledevergadering en opedag op Donderdag 16 Maart in die Namibië Landbou-unie (NLU) se raadsaal in Windhoek. Dit begin...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1130 records.