Argief - vir 2017 - Republikein

December 2017

810 berigte

November 2017

1100 berigte

October 2017

1229 berigte

September 2017

1290 berigte

August 2017

1362 berigte

July 2017

1269 berigte

June 2017

1268 berigte

May 2017

1129 berigte

April 2017

1111 berigte

March 2017

1239 berigte

February 2017

1181 berigte

January 2017

1053 berigte

Vandag op die NSX: Enkele...

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Sakenuus

Jo-Maré Duddy – Capricorn Investment Group (CGP) was die enigste maatskappy op die plaaslike indeks van die Namibiese aandelebeurs (NSX) wat vandag besigheid gedoen het.Net...

Toerisme kry weer blos op...

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Toerisme

Jo-Maré Duddy - FNB/Fenata se jongste reisindeks toon toerisme het in die derde kwartaal verlede jaar herstel ná dit in die eerste ses maande van...

Noorde se ruspe-plae geïdentifiseer

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Landbou

Die ruspe-plaag wat in die Omusati-, Ohangwena-, Kavango-Oos- en Kavango-Wesstreek uitgebreek het, bestaan uit drie verskillende ruspes, naamlik die herfs-kommandowurm, bolwurm en mieliestamboorder. Die herfs-kommandowurm...

Egpaar op gewilde staproete oorval

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Misdaad

Henriette Lamprecht - 'n Egpaar van Windhoek se daaglikse wandeling met hul hond het gisteroggend binne sekondes in 'n nagmerrie ontaard toe hulle deur twee...

Herstel pype, spaar water

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Infrastruktuur

Elvira Hattingh - Drie hoofpyplyne wat vanaf nasionale damme aangelê is, sal in die toekoms vir waterlekkasies getoets word. Die herstel hiervan kan tot...

Hof beslis SA vrou mag...

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Howe

Jacqueline Louw - 'n Suid-Afrikaanse pensioenaris wat permanente verblyf in Namibië geweier is, het Donderdag in die Windhoekse hoërhof gehoor sy het 'n regsgeding teen...

Groen lig vir bekostigbare behuising

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Plaaslik

Otis Finck in WalvisbaaiDie minister van stedelike en landelike ontwikkeling, me. Sophia Shaningwa, sê sy is tevrede met huise wat deur 22 kontrakteurs in Walvisbaai...

Weer vir 31 Januarie 2017

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Weer

BINNELAND: Mooiweer en baie tot bloedig warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in...

Nasionale energiebeleid byna gefinaliseer

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Energie

Namibië se nasionale energiebeleid nader voltooiing en volgens 'n verklaring deur die permanente sekretaris van myne en energie, mnr. Simeon Negumbo, is dit in die...

Rehoboth eis aksie

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Plaaslik

Catherine Sasman - Die Rehoboth-gemeenskap is teleurgesteld omdat die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, me. Sophia Shaningwa, vandag 'n baie belangrike raadsvergadering op die...

Skorpion Zinc lê werkers af

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Sakenuus

Catherine Sasman - Skorpion Zinc-myn en -raffinadery het bevestig 278 van sy 1 500 werkers is van hul aflegging in kennis gestel.Dit nadat die maatskappy...

Nuwe vertaling van Bybel in...

4 jaar gelede. 31st of January 2017 |

Die Nuwe Oshiwambo Bybelvertalingsprojek het op 15 Januarie vanjaar in Ondangwa afgeskop. Dit word gesamentlik deur die Bybelgenootskappe van Namibië en Angola en met die...

Spoedperk beskerm voetgangers

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Polisie

Windhoek se stadspolisie het 'n laer spoedperk ingestel van die kruising van Hosea Kutakoweg en Onafhanklikheidsrylaan af, tot by die ingang van Windhoek se gevange­nis.Dit...

Honderde onwettige vuurwapens ingehandig

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Polisie

Die Namibiese polisie het 'n vorderingsverslag uitgereik oor amnestie vir onwettige vuurwapens, ammunisie en plofstof wat reeds ingehandig is. Volgens adj.komm. Edwin Kanguatjivi, die polisie...

Bekende pedagoog sterf

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Mense

Otis Finck - Die voormalige hoof van die Primêre Skool Narraville (NPS) en filan­troop, mnr. Jan Opperman, is Saterdag in die ouderdom van 87...

Party soek antwoorde

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Politiek

Estelle de Bruyn - Die All People’s Party (APP) ondersteun versoeke om wetsontwerp op grond uit te stel.Tydens ‘n nuuskonferensie Vrydag in Windhoek het die...

Al die veld is vrolik!

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | In beeld

Die sesjarige Tulonga Kafula kan uit haar vel spring oor die groen-en-geel baadjie wat Namibië danksy goeie reën aangetrek het. Dié foto is in Windhoek...

Dagboek vir die landbouer

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Landbou

NLU-AGRA BRAAIKOMPETISIEDie NLU-Agra Braaikompetisie vir 2017 sal op 24 en 25 Maart op die plaas Bitterwasser by die Bitterwasser Lodge aangebied word. Uhlenhorst Boerevereniging sal...

Voedselsekerheid kan dalk herstel

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Landbou

Dr. Kobus LaubscherDie somerreëns het nie net 'n wurgende droogte in groot dele van die substreek gebreek nie, maar boonop lyk dit of voedselsekerheid kan...

Houtkrag kom

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Energie

Namibië kry moontlik binnekort 'n houtaangedrewe kragaanleg.NamPower werk tans saam met Kowi, 'n Deense internasionale konsultasiemaatskappy, om 'n elektrisiteitsaanleg plaaslik te ontwikkel wat deur indringerbos...

Ingevoerde GM-mielies ‘nie goeie nuus...

4 jaar gelede. 31st of January 2017 | Landbou

Vida Booysen - Suid-Afrika het in die huidige seisoen reeds 57 811 ton mielies na lande in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) uitgevoer, waar plaaslike oeste...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1029 records.