Argief - vir 2016 - Republikein

December 2016

1036 berigte

November 2016

1215 berigte

October 2016

1027 berigte

September 2016

1126 berigte

August 2016

1087 berigte

July 2016

1164 berigte

June 2016

1134 berigte

May 2016

919 berigte

April 2016

1151 berigte

March 2016

745 berigte

February 2016

802 berigte

January 2016

646 berigte

Speel-speel die Oujaar uit

5 jaar gelede. 31st of December 2016 |

Terwyl die strande voller loop en Namibiërs wat langs die kus vakansie hou gereed maak om 2017 met fanfare in te wag, het dié kinders...

Kavango-boer verloor 13 beeste toe...

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Weer

Die weerlig het op Oukersdag 13 beeste van 'n boer van Kavango-Wes in die suide van Angola doodgeslaan.Nampa berig die beeste wat sowat N$100 000...

Nóg 'n brandslagoffer sterf

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Ongelukke

Die gruvoorval waarin 'n gasbottelontploffing sowat twee maande gelede die lewe van tien mense op die plaas Garib naby Dordabis geëis het, se elfde slagoffer...

Ses vas oor hul glo...

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Misdaad

Otis Finck – Beweerde vervalste inkomstebelastingsertifikate wat tot die ongeoorloofde uitbetaling van meer as N$2,2 miljoen gelei het, het ses verdagtes gister in die landdroshof...

Ystervuis teen stropers

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Misdaad

Francoise Steynberg - Twee stropers is Woensdag in die Bwabwata Nasionale Park doodgeskiet en een gewond.Dié bevestiging kom van die minister van die omgewing en...

Duitse ambassade bespaar 85% water

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Omgewing

Elvira Hattingh - Die Duitse ambassade in Windhoek het sy waterverbruik sedert 2015 met bykans 85% verminder. Tans word op die groot eiendom, met sy...

Namibië vervaardig eie robotte

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Onderwys

Mariselle Stofberg - Om robotte te bou, is nie meer iets wat net vir die buiteland beskore is nie. Ingenieurswese-studente aan Namibië se Universiteit vir...

Drie mans vas oor ietermagôvel

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Howe

Francoise Steynberg Drie Namibiese mans is verlede Vrydag in Windhoek in verband met die onwettige besit van 'n ietermagôvel en die handel in bedreigde spesies...

Twee Chinese, een Namibiër bly...

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Howe

Estelle de Bruyn Twee van die drie Chinese mans en 'n Namibiër van Walvisbaai wat teregstaan op klagte van bedrog en geldwassery het gister...

Ontvoerde peuter gevind

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Misdaad

Jessica BotesTe danke aan die samewerking van familielede is ‘n peuter wat kort voor Kersfees ontvoer is, deur lede van die Namibiese polisie in die...

Jaaroorsig 2016: Oktober – Desember

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Rubrieke

Cites verwerp Namibië en Zimbabwe se voorstelle om opgehoopte ivoorvoorrade te verkoop.Vier Chinese smokkelaars wat in Maart 2014 onwettig 14 renosterhorings en ‘n luiperdvel via...

Rys-mahangu-projek suksesvol afgehandel

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Landbou

Die Japanse ambassadeur in Namibië, mnr. Hideyuki Sakamoto, het vroeër vandeesmaand die suksesvolle afhandeling van die Namibië-Japan rys-mahangu-projek aangekondig. Dienooreenkomstig is die projekresultate aan mnr....

Binnelandse sake maan studente

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Regering

Estelle de Bruyn'n Beroep is op Namibiese studente gedoen wat van voorneme is om in die buiteland te gaan studeer, om die wette van die...

Padveiligheid van voetgangers

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Ongelukke

Voetgangers gaan tydens die feesseisoen meer waaksaam moet wees wanneer paaie oorgesteek word. Die Motorvoertuigongelukfonds (MVAF) verskaf 'n paar riglyne vir voetgangers om veilig oor...

'Ons is mislei'

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Afrika

“Ek is verraai,” het Madino Dhurow gesê van haar te­rugkeer na Somalië uit die wêreld se grootste vlugtelingkamp, Dadaab, waar sy 12 jaar lank gewoon...

Vloede eis 50 lewens in...

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Afrika

Vloede in die Demokratiese Republiek van Kongo se hawestad Boma het vandeesweek tot die dood van minstens 50 mense gelei en nog 10 000 dakloos...

Ma en dogter in die...

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Internasionaal

Die aktrise, Debbie Reynolds, saam met haar dogter, die aktrise, Carrie Fisher. Reynolds is Woensdag in die ouderdom van 84 jaar oorlede, die dag nadat...

Kerry kritiseer Israel

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Internasionaal

Eerlike frustrasie met Amerika se ou bondgenoot, Israel, het Woensdag aan die lig gekom toe die Amerikaanse minister van buitelandse sake, mnr. John Kerry, op...

‘n Oorsig: Die jaar wat...

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Gebeure

Estelle de BruynMet die eerste oogopslag staan die verrassende en skokkende uitslag van die Britse referendum uit, waar kiesers moes stem of Brittanje ‘n lid...

SMS'e vir 30 Desember 2016

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Menings

Die trant waarop die “One Namibia One Nation” plaasvind en gewettig word, is om minderheidsgroepe te oorskadu en mettertyd te laat verdwyn. Die sjebeen-...

Bybelse wysheid

5 jaar gelede. 30th of December 2016 | Menings

Johannes 14:17-20“. . . naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1004 records.