Argief - vir 2016 - Republikein

December 2016

1036 berigte

November 2016

1215 berigte

October 2016

1027 berigte

September 2016

1126 berigte

August 2016

1087 berigte

July 2016

1164 berigte

June 2016

1134 berigte

May 2016

919 berigte

April 2016

1151 berigte

March 2016

745 berigte

February 2016

802 berigte

January 2016

646 berigte

Duisende woon lofprysing by

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Gebeure

Nagenoeg 5 000 Namibiërs het Saterdagaand Halleluja Namibië se lofprysingskonsert by die Trustco United-sportterrein in Olympia bygewoon. Verskeie bekende sangers soos Joe Niemand en Bobby...

Soustrein ruk tot stilstand

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Sedert mnr. Calle Schlettwein die geldleisels van Namibië oorgevat het, het hy die belastingbetaler meer as ''n halfmiljard Namibiese dollar aan nuwe...

NTY2017 kuier in Erongo

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Gebeure

Sedert Vrydag besoek Namibia Media Holdings (NMH) se Dorp van die Jaar-span die kus om stemme in die uitdunrondte vir die Weste van die land...

Ses mense sterf op Namibiese...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Ongelukke

Augetto Graig - Ses mense het die naweek op paaie in die land omgekom. Vrydag om 12:30 het die eerste gru-ongeluk van die naweek vier...

Weer vir 31 Oktober 2016

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm met enkele buie in die noordelike streke.KUS: Mooi weer en warm in die Suide, maar gedeeltelik...

Weer vir 28 Oktober 2016

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Weer

Interior: Partly cloudy and hot to very hot in the northeast and the southwest, elsewherepartly cloudy and hot to very hot with a few to...

Weer vir 25 Oktober 2016

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm. Enkele buie en donderbuie word oor die sentrale Noorde en Noord­ooste verwag. Winderige weer sal in...

Tien sterftes in een familie...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Ongelukke

Henriette Lamprecht – Die eienaar van die huis waar ’n gasbottel ontplof en 10 lewens geëis het, sê van die oorlewendes wat in hospitale in...

Eerste buie laaf Namibië

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Weer

Met die eerste noemenswaardige buie Donderdag en Vrydag oor veral Sentraal-Namibië, het talle dankbare Namibiërs hulle tot Facebook-blaaie soos dié van Namibië Boere gewend om...

Omaruru se water en huisnood...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Regering

Omaruru het Donderdag ''n opmars uit die plakkersbuurt Hakahana, die tradisionele woonbuurt Ozondje en die dorp self beleef met ''n klagskrif wat aan die waarnemende...

Stiefpa verskyn vir verkragting, dood...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Howe

Jacqueline Louw - Staatsadvokaat Cliff Lutibezi het tydens sy slotbetoog in die saak van die beweerde moord op die 18-jarige Izelda Kock deur haar stiefpa,...

Sers. sterf aan tou

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Misdaad

''n Derde geval van selfmoord binne net meer as twee weke is deur die woordvoerder van die polisiehoofkantoor vir die Erongostreek se bevestig. Sers. Daniel...

Namibië se stryd teen korrupsie

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Regering

Elvira Hattingh - “Namibië word as 'n tipe 'eiland van sukses' op die Afrika-vasteland beskou as dit by teenkorrupsie en goeie staatsbestuur kom. Boonop is...

Namibië tweede vir waarde in...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Toerisme

Francoise Steynberg Namibië is deur Lonely Planet as die tweede beste bestemming van waarde vir begrotings­bewuste toeriste aangewys.Nepal beklee die eerste plek. “Die swak rand...

NV: Onafhanklikheid van die voorsitterstoel...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Regering

Estelle de Bruyn - Die rol van 'n speaker, adjunkspeaker of voorsitter van die huiskomitee in die parlementêre proses, was nog altyd dié van 'n...

Nóg 'n aardbewing tref Italië

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Internasionaal

Mense word uit ''n hospitaal in Rieti ontruim nadat ''n aardbewing van 6,6 op die Richterskaal het Italië gisteroggend weer geskud het. Nog geboue,...

Yanks sê: ‘Trump or treat!’

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Internasionaal

Carien du Plessis - Halloween-kostuums van Donald Trump verkoop soos soetkoek, en rubbermaskers van sy gesig was onder die topverkopers by New York Costumes, een...

'Missiel gevuur op heilige stad...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Internasionaal

''n Missiel is afgevuur op die heilige stad Mekka, maar is betyds deur Saoedi-Arabiese magte onderskep voordat dit Islam se heiligste terrein getref het. Yemen...

Vloede eis talle lewens in...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Afrika

Mense loop in die oorstroomde Ras Gharib in die Rooisee-provinsie in Egipte waar vloede sedert Donderdag die lewens van 26 mense geëis het. Foto Nampa/Xinhua

Zuma wil verslag oor Guptas...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Afrika

Jan de LangeEers wou pres. Jacob Zuma net die bekendmaking van adv. ­Thuli Madonsela se verslag oor “staatskaping” vertraag. Nou wil hy die verslag heeltemal...

Niemand wil Zim se 'nuwe...

5 jaar gelede. 31st of October 2016 | Afrika

Berigte verlede week het daarop gedui dat Giesecke and Devrient, ''n Duitse maatskappy, ''n versoek van Zimbabwe van die hand gewys het om die nuwe...

1 2 3 >  Last › Showing 0 to 21 of 1020 records.